William ek hoor jy het probleme met die rudolph op die 375 en kan hom nie more gebruik op die veldskiet soos beplan nie.
Hy het seker n waarborg
Rudolph V1 6-24x50mm
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
ja hy het n waarborg.
Sal maar met die 308 skiet
Sal maar met die 308 skiet
-
Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Oom Dolph. Plaas asb oom se nr vir ons. Wil oom graag n luitjie gee.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Hello Rudolph nee nog nie ek is nog biekie besig met die jagte maar dit is nie julle fout nie
Die basis het los gekom op die geweer met die recoil en toe die scope onder streming gesit so dit is nie die scope nie
Maar ek gaan jou kontak,wil kyk om ander Rudolph daar op te sit ek laat weet jou
baie dankie
en hou so vol met die goeie produk
Die basis het los gekom op die geweer met die recoil en toe die scope onder streming gesit so dit is nie die scope nie
Maar ek gaan jou kontak,wil kyk om ander Rudolph daar op te sit ek laat weet jou
baie dankie
en hou so vol met die goeie produk
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
tian het sy 6-24 afgehaal van sy 270, die scope skiet bont. Hy gaan by Rudolph kuier op die huntex
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Oky ,maar ek kan nie kla van myne nie ,het die naweek weer met die 243 gejag met die Rudolph 3-12x50 en daai springbokke lekker kopskoot pak gegee op 400 meter ,ek is nog baie happy met myne.
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Tian se ook hy is baie tevrede met sy 4-16 x, maar het n bietjie gesukkel as dit skemer raak
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Ja die 4-16 x50 is n baie nice scope ja dit wissel maar van mense se oe.