Herlaai data 6.5 x 55
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Ek het eers die 120 Barnes probeer met S365 maar hulle oemf raak te gou uit op die langer skote.
Ek het toe besluit om die 140's 'n kaans te gee. Het sonder om mooi huiswerk te doen sommer net op S365 besluit en probeer.
Die manne hier het S385 voorgestel as alternatief. Ek het al die eerste paar skote daarmee geskiet om QL te kalibreer. Die ladings het regtig lekker "gevoel" en ek is baie optemisties oor die S385 vir enige 6.5 koeël en swaarder.
Vir die 130's en ligter sal die S365 weer mooi loop.

- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Hi Pvdw. As jy se die 120 g Barnes se oemf raak op, kan jy dalk detail gee? Ek sit met 100 koeels 120g Barnes wat ek juis in my 6.5 wil laai vir daai lang skote op blesbok 300m.Pvdw wrote:Ek het eers die 120 Barnes probeer met S365 maar hulle oemf raak te gou uit op die langer skote.
Ek het toe besluit om die 140's 'n kaans te gee. Het sonder om mooi huiswerk te doen sommer net op S365 besluit en probeer.
Die manne hier het S385 voorgestel as alternatief. Ek het al die eerste paar skote daarmee geskiet om QL te kalibreer. Die ladings het regtig lekker "gevoel" en ek is baie optemisties oor die S385 vir enige 6.5 koeël en swaarder.
Vir die 130's en ligter sal die S365 weer mooi loop.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Peet
Die 140gr is sommer papier koeels
Ek gaan hulle vir oefen gebruik en met 156gr Norma Oryx jag in die bosveld
Ek het gedink aan 120gr of so vir langer afstand sal ook graag wil hoor wat jy bedoel met hulle werk nie op langer afstande nie

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... er#p325967
Beide die 140 AB en 129IB trek heel stadiger weg as die 120TTSX maar die swaarder 2 behou snelheid beter maar meer belangrik vir my is die ft/lbs wat die swaarder koeëls beter behou.
Springbok, blesbok dink ek kan jy met enige koeël skiet maar as dit 'n gemsie of so iets is voel ek persoomlik dat daai ekstra energie bitter nodig gaan wees.
Die 140gr Acubond trek weg teen 178ft/s stadiger as die 120BX maar eindig op teen slegs 45ft/s op 300y en 16ft/s op 400y.
Die energie op 300y is 154ft/lbs meer vir die AB en 170ft/lbs op 400y vir die AB as vir die 120BX.
Die BX gaan egter tog 'n effe beter trajek hê as die 140 en 130gr loodkern koeëls.
Die 120BX sal seker sy werk reg doen tot op 400y maar ek is 'n banggat en wil als wat ek kan doen,doen om die risiko in my guns te draai.
Ek het redelik opgelees oor die BX TTSX en het gevind dat BX sê dat hulle sal ontplooi tot en met 1800ft/s. Meeste terugvoer op die net van oor die wereld was dat die gewone TSX begin ontplooi teen daai spoed maar dat die TTSX 2000ft/s benodig om oop te maak.
2200ft/s was egter die gevoel van baie posts om 100% ontplooiing van 'n TTSX te verseker. Dis die spoed wat op so 300y reeds beryk word. Nou of dit waar is weet ek nie maar ek is nie bereid om daai 250-270m skoot eendag te probeer as ek nie seker is van wat die koeël gaan maak nie. My budget laat dit nie toe nie en ek skiet nie teiken op bokke as ek nie oortuig is dat ek my bes gedoen het nie.
Nie gesê dat hulle nie werk nie maar wel dat hulle oemf finniger uit raak as die swaarder koeëls.wat jy bedoel met hulle werk nie op langer afstande nie

Dankie vir die info. Ek wag vir my die set op die 6.5 dan kan ek daai barnes laai. Ek wil graag n wetpack toets op 300m doen om te kyk hoe ontplooi hy. Sal julle op hoogte hou.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Smitstertjies enige bewyse is welkom. My teorie is grootliks geskoei op wat ek op die net kon vind.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Kerels wie het nou al 120gr Sierra Pro-Hunters gelaai?
Ek laai nou die 6.5x57 Mauser, maar volgens meeste skrywes kan ek die 6.5x55sweed se gegewens gebruik.
Ek laai S365 lot 71 vanaf 43-47gr en CCI250 primers. Ek gaan later loop toets, maar miskien weet ieman al wat gaan gebeur.
My geweer het 20" loop en 1:1.86 twist.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Ooops! Jy bedoel seker 1:8.6 ?tau wrote:
My geweer het 20" loop en 1:1.86 twist.
My CZ 6.5 x55 is 1:8.7
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Mnre
Ai hierdie forum is darem n lekker plek, ek het met oom Tripod se hulp kans gehad om my geweer op QL te laat kalibreer
Ek dink ek het die bosveld lading gekry wat vir my gaan werk met 156gr Norma Oryx
My CZ het n 600mm loop
1:8.7 twist, lapua doppe, CCI200 primers en TPL 78mm
44.5gr S385 Lot012 met gemiddelde spoed van 2546vps kry ek n 10.5mm groepering op 100m
http://i1205.photobucket.com/albums/bb430/Henk_van_der_Walt/2014-02-01155557.jpg?t=1391177763
Ek reken hy gaan sommer bakgat werk
Weereens dankie aan oom Tripod
Ai hierdie forum is darem n lekker plek, ek het met oom Tripod se hulp kans gehad om my geweer op QL te laat kalibreer
Ek dink ek het die bosveld lading gekry wat vir my gaan werk met 156gr Norma Oryx
My CZ het n 600mm loop
1:8.7 twist, lapua doppe, CCI200 primers en TPL 78mm
44.5gr S385 Lot012 met gemiddelde spoed van 2546vps kry ek n 10.5mm groepering op 100m
http://i1205.photobucket.com/albums/bb430/Henk_van_der_Walt/2014-02-01155557.jpg?t=1391177763
Ek reken hy gaan sommer bakgat werk
Weereens dankie aan oom Tripod
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Jislaaik Hilux lekker man. Die roertjies skiet darem lyk my maklik mooi!!
Wel my dag kon beter gewees het. Ek het met my toets lading helemal vergeet dat Lot71 so warm is. En dit nadat ek al reeds my 7mm RM en .243 se ladings aangepas het!!!!!! Dit was nie my enigste fout vir die dag nie. Ek het sommer besluit my boresighting van die nuwe scope of die roer is so goed dat ek my eerste skoot deur die chrono kan skiet.......Ja wel lekker stupid en flenters chrono.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_5459_zps470dc3a5.jpg
Elkgeval so skiet ek sonder chrono die S365 43gr lading 3 x skote en toe 43.5gr sien ek die primers is plat. Bel vir Henk Silent hunter en hy se my van die LOt 71 wat warmer is. Dit is soos 'n vlaag irritasie wat oor my kom. Ek weet dit dan en dit is neergeskryf in my herlaai file.
Elkgeval terug huistoe trek al die 44-47gr ladings wat in die Somchem boekie aanbeveel is en begin by 40gr en werk in 0.5gr ladings op na 43gr. My doppe is vanaf Gromit(baie dankie sonder hulle sou ek nou nog nie die roer kon skiet nie) en ek moet hulle fullsize om in my geweer se kamer te pas. Wys net hoe verskil kamers van geweer na geweer nadat die dop gefire form is.
Ek het weer gaan skiet en myself rustig gemaak en na 3 skote die geweer so 10min gegee tussen ladings om af te koel. Die Steyr se sneller is baie lekker. Net die 20" loop wat BAIE hard blaf as jy gewoond is aan gewere met Silent hunter en Erwee Basson silencers. As hy nie fullstock was nie het hy reeds een gedra.
Hier is die teikens. DIT IS EK EN NIE DIE ROER WAT AMPER ELKE GROEP "N SKOOT GETREK HET.
Die roer bring sy kant dus die driver met 'n beter skut agter die stokke en met die doppe wat nou gefireform is sal die outjie mooi maak.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_5468_zps9cb19a84.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_5467_zps19ec54f8.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_5466_zps485a5bf8.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_5465_zpse3fb1e95.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_5464_zps60e7d612.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_5462_zps15c653fa.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_5469_zps017a971d.jpg
Die venier is nie die mates van die groepe nie net daar vir size. Die 43gr lading is te warm die primers is plat selfs 42.5gr is al bietjie te rof vir my. Ek het nie spoedlesings nie en dit irriteer my, maar tenminste is die roer so dat ek kan jag met hom. EK het van die begin gehoor as jy 'n Fullstock geweer het met 'n 20" loop en jy kan sub MOA skiet wees gelukkig. Wel met fireforming doppe en my swak skietwerk glo ek dat ek hier 'n wenner van 'n roertjie het vir jag. As ek veldskiete doen gebruik ek my 7mm met die pillar bedding en silencer en packing wat fancy is. Hierdie geweer gaan net jag so hy sal werk.
Net so vir die snaaksigheid het ek 3 x 42gr ladings extra geneem en gongs vanaf 130-200m geskiet elkeen in die kol. Ek verstaan hoekom almal so oor die 6.5,.260 en .264 gewere liries raak die goed skiet rerig lekker. Kleingeweer gevoel met grootgeweer performance. Oja die wind het sommer lekker gepomp maar dit het die outjie min gepla.

-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
John,
Lekker man. Dag het toe goed geeindig.
Daai 41 en 42gr ladings glo ek sal werk as jy so effe speel met TPL.
Is soos jy se van die kaliber. WOW. Myne skiet soos 'n droom. Glo jy sal ook gelukkig wees met joune.
Geniet.
Henk

CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Die TPL is 77.50mm .Wat maar die koeel se deursnee in die dop in is. Die 120gr het 'n helese jump.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Herlaai data 6.5 x 55
John
Welgedaan maat en is bly die laer ladings het gewerk. Jammer oor die chrony, gee dit nou maar vir Richie om te "strip" of sit in jou kroeg.....
Groetnis
Welgedaan maat en is bly die laer ladings het gewerk. Jammer oor die chrony, gee dit nou maar vir Richie om te "strip" of sit in jou kroeg.....
Groetnis
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Dankie manne, ja ek geniet my geweer vreeslik baie en ek kan sien ek gaan stoei om te besluit wie gaan saam stap as ek Mei en Junie die bosveld gaan aanvat
Ek dink ek moet n waentjie bou en dat die gids hom sleep met my roere agter op, dan kan ek mos daar besluit as ek iets raak loop watter roer die werk gaan doen
Ek dink ek moet n waentjie bou en dat die gids hom sleep met my roere agter op, dan kan ek mos daar besluit as ek iets raak loop watter roer die werk gaan doen
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Julle het my nie geglo toe ek gese het julle ander gewere gaan staan en roes in die kluis nie....!Hilux01 wrote:Dankie manne, ja ek geniet my geweer vreeslik baie en ek kan sien ek gaan stoei om te besluit wie gaan saam stap as ek Mei en Junie die bosveld gaan aanvat
Ek dink ek moet n waentjie bou en dat die gids hom sleep met my roere agter op, dan kan ek mos daar besluit as ek iets raak loop watter roer die werk gaan doen
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
VdWalt wrote:Julle het my nie geglo toe ek gese het julle ander gewere gaan staan en roes in die kluis nie....!Hilux01 wrote:Dankie manne, ja ek geniet my geweer vreeslik baie en ek kan sien ek gaan stoei om te besluit wie gaan saam stap as ek Mei en Junie die bosveld gaan aanvat
Ek dink ek moet n waentjie bou en dat die gids hom sleep met my roere agter op, dan kan ek mos daar besluit as ek iets raak loop watter roer die werk gaan doen
Ek sien alklaar daar gaan 'n 270 te koop wees in die nabye toekoms..... Dit met net so +- 150 skote
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/65tpl_zps8b879805.jpg
Ok ek is reg vir TPL verstellings. Ek het 6 x 3 41gr ladings gemaak met verskillende TPL's :
Begin by 77.52mm
77.32mm
77.20mm
77.00mm
76.70mm
76.50mm
so ek hoop dit raak beter.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_5466_zps485a5bf8.jpg
Ek het definitief 'n stabiele vertikale lyn geskiet so nou hoop ek die horisontale lyn kom naby mekaar.
Ok ek is reg vir TPL verstellings. Ek het 6 x 3 41gr ladings gemaak met verskillende TPL's :
Begin by 77.52mm
77.32mm
77.20mm
77.00mm
76.70mm
76.50mm
so ek hoop dit raak beter.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_5466_zps485a5bf8.jpg
Ek het definitief 'n stabiele vertikale lyn geskiet so nou hoop ek die horisontale lyn kom naby mekaar.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Weereens met groot dank aan oom Tripod kon ek die 140gr Nosler CC ook deur die CZ jaag die naweek
Ek het met 43.7gr S365 lot 071 gemiddeld 2750vps gekry en kon n 9mm groep skiet op 100m
Die res van die inligting lyk so CCI200 primers, Lapua doppe TPL = 78mm
Weereens dankie aan die QL gurus
Ek het met 43.7gr S365 lot 071 gemiddeld 2750vps gekry en kon n 9mm groep skiet op 100m
Die res van die inligting lyk so CCI200 primers, Lapua doppe TPL = 78mm
Weereens dankie aan die QL gurus
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Ek het nou weer deur die hele draad gelees maar sien dat net VdWalt al met die Hornady GMX 120gr koeels gespeel het. Maar hy meld dat hy nie goeie groepe met hulle kon behaal nie.
Is daar dalk iemand anders wat dit al probeer het en dalk 'n moontlike begin lading kan voorstel vir my CZ550 ? Ek beplan om met die 120gr GMX'e te gaan jag binnekort - mits ek 'n aanvaarbare lading/groepering kan kry.

Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Spanner,
Nog nie die GMX probeer nie, maar gou gekyk op wat behoort te werk met my CZ.
120gr GMX
TPL: 78mm
S365 LOT72: 45.8gr
Spoed: 2921fps
Druk: 49700psi
Laat weet maar wat kry jy.
Groete,
Henk
Nog nie die GMX probeer nie, maar gou gekyk op wat behoort te werk met my CZ.
120gr GMX
TPL: 78mm
S365 LOT72: 45.8gr
Spoed: 2921fps
Druk: 49700psi
Laat weet maar wat kry jy.
Groete,
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Dankie Henk, dis 'n goeie beginpunt. Ek sal so effens afskaal rondom jou voorstel en die ladings dan chrony en laat weet, dalk kan jy my weer help op QL om die dinge mooi te laat vlot.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Geen probleem. Is reg, jy kan laar lading eers toets. Behoort darem nie probleem te wees as jy Lot 72 gebruik nie. Is so 12000Psi onder die CZ se maks.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Dis wat ek probeer het :
120gr GMX 45.5gr 78.0 Large Rifle Lapua 2915
120gr GMX 45.5gr 78.0 Large Rifle Lapua 2915
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
VdWalt wrote:Dis wat ek probeer het :
120gr GMX 45.5gr 78.0 Large Rifle Lapua 2915
Bitter naby aan wat ek gekry het op QL.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Dankie manne, ek gaan Lapua doppe gebruik en S365 lot 71, met Winchester LR Magnum primers. As die weer saam speel sal ek sekerlik darem saterdag by die baan kan uitkom om die ladings te toets.