Page 2 of 3

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Mon Feb 10, 2014 6:02 am
by Andre Biltong
More Jaco
Stuur asb vir my jou pryslys.
Andre.Blignaut@harmony.co.za
Cheers

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Mon Feb 10, 2014 7:45 am
by hunter74
More Jaco.

Kan jy asb vir my ook jou pryslys stuur en datums nog beskikbaar?

jac@aliboats.co.za

Baie dankie.
Groete.

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Mon Feb 10, 2014 8:55 am
by Schalk.vdB
More Jaco

Die manne gaan jou besig hou met die pryslyse.
Ek wil my kleinseun vat om te sien hoe Springbokke geskiet wordmaar die karoo manne kom nie terug nie of gee my datums wat ek net nie kan gaan nie.
Ons wil Springbokke skiet maar wil dit 'n familie vakansie maak.
Ons is ook nie 'n klomp manne nie wat dit moeilik maar om plek te kry.
Is daar nog datums beskikbaar tussen 21 Junie en 27 Julie.
Wat se geriewe is beskibaar want die vrouens wil saam!

schalk.vandenberg@natref.com

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Thu Mar 27, 2014 3:44 pm
by Jakkalsgat
Naweke nog beskikbaar:

16 - 18 Mei
23 - 25 Mei

25 - 27 Julie

1 - 3 Augustus
15 - 17 Augustus

Groete
Jaco

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Thu Mar 27, 2014 4:30 pm
by Jean Marais
Hallo Jaco

Ek sal beslis belangstel in 'n springbok jag. Sal later met jou datums vasmaak.

Groete daar in Bftn

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Wed Apr 02, 2014 12:29 pm
by Jakkalsgat
More Manne

Ek het nog baie Gemsbokke oor teen R 3800, naweke raak vol maar vroeg week nog redelik oop.

Groete
Jaco

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Wed Apr 23, 2014 12:25 am
by gerhardver
Jaco
Nou net hier aangekom, - nog enige naweke oop, of moet ek solank voor in die tou gaan staan vir volgende jaar

Gerhard

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Wed Apr 23, 2014 1:27 pm
by Jakkalsgat
Gerhard

3 Naweke oop 9 - 11 Mei
23 - 25 Mei
1 - 3 Aug

Groete
Jaco

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Mon Apr 28, 2014 9:55 am
by Jakkalsgat
Bump

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Tue Apr 29, 2014 2:40 pm
by Jakkalsgat
Weltevrede Douglas se besprekings het geopen met die volgende spesiale aanbieding BWB bul R2500, koei R2000, Koedoe Bul onder 48" R3800 Koei R3500, Rooibok Grootram R1500, jongram R1100, ooi R 950. Ander wild beskikbaar Eland koeie, Gemsbok Koeie, Waterbok koeie, volstruis en RHB
Verblyf R500 pppd minimum 6 jagters 2 dae. Kontak my jakkalsgat@hotmail.com of 0824945587. Groete, Jaco Stander

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Thu May 22, 2014 8:02 am
by Jakkalsgat
Gazella Lodge

2 Naweke oop 19-20 Julie
1 - 3 Aug

Groete
Jaco

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Wed Jun 04, 2014 9:13 am
by Jakkalsgat
bump

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Wed Jun 04, 2014 10:00 am
by Carl
Ek wil graag kom kuier, maar beide naweke is uit.
Frikkie kom jag

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Tue Jun 24, 2014 5:24 pm
by Jakkalsgat
Orania Noordkaap nog 2 Naweke beskikbaar 18 - 20 Julie asook 1 - 3 Augustus.
Springbok R600
Blesbok. R1 000
Gemsbok R 3800
RHB. R 3500
SWB. R 3200
Verblyf R500 pppd minimum 6 jagters 2 nagte
Groete Jaco Stander 0824945587

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Thu Jul 10, 2014 8:32 am
by Jakkalsgat
Laatslapers Jag

Naweek beskikbaar 18 -20 Julie

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Fri Jan 09, 2015 2:59 pm
by Jakkalsgat
Jakkalsgat Safaris

Sel: 082 494 5587

e-pos: jakkalsgat@hotmail.com
web: http://jacostander.wix.com/jakkalsgat-safaris



GAZELLA JAGPLAAS 2015 PRYSLYS



SPRINGBOK R 800 Ram R 750 Ooi
BLESBOK R 1 200
ROOIHARTBEES R 3 500
GEMSBOK R 4 300
ZEBRA R 5 800
SWARTWILDEBEES R 3 500 Bul R 3 000 Koei
ROOIRIBBOK R 2 000
DUIKER R 2 000
STEENBOK R 1 600
VLAKVARK R 1 250

SPRINGBOKKE WORD GEJAG OP DIE VOORSIT / DRYFJAG METODE TERWYL AL DIE ANDER WILD VAN ‘n BAKKIE AF GEJAG WORD. VOORSIT STOELE WORD VOORSIEN SOVER MOONTLIK TERWYL ANDER JAGTERS IN DIE KOPPE GEPOSISIONEER WORD. SKOTE VAN TUSSEN 50 EN 300M IS AAN DIE ORDE VAN DIE DAG EN GEWERE KAN GEZERO WORD OP 150 TOT 200M. INSKIET PLEK VIR WAPENS BESKIKBAAR SOWEL AS KLEIDUIF SKIET FASILITEIT.

GAZELLA IS GELEE NABY ORANIA IN DIE NOORDKAAP EN IS DIT DIE BASIS EN VERBLYFKAMP TERWYL JAGTE PLAASVIND OP VERSKILLENDE PLASE NIE VERDER AS 30KM VANAF BASISKAMP NIE.

VERBLYF EN ANDER

SELFSORG OPSIE R 600 PER PERSOON PER DAG, EERSTE EN LAASTE DAG TEL SAAM AS 'N DAG.
MINIMUM 6 JAGTERS 2 NAGTE MAKSIMUM 20 PERSONE
INGESLUIT: SLAAPPLEK, BEDDEGOED, BREEKWARE, EETGEREI, POTTE EN PANNE
VUURMAAKHOUT, SLAGTER, SLAGHOK EN JAGBAKKIE EN PH (SLAG: BINNEGOED UIT, KOP EN POTE AF)
AFSLAG VAN VELLE : R 50 PER KLEIN EN R 60 PER GROOTBOK. KUIPWERK: R 80 PER KLEIN EN R 200 PER GROOTBOK.

KONTANTKROEG MET DSTV EN ANDER GERIEWE IS BY DIE KAMP BESKIKBAAR. SELFOON ONTVANGS IS NIE ALTYD BAIE GOED NIE MAAR WEL AMPER ORALS IN PLEK.

JAGLISENSIE WORD BENODIG VIR DIE NOORDKAAP PROVINSIE

SPYSENIERINGS BESKIKBAAR OP AANVRAAG


VIR MEER INLIGTING KONTAK:

JACO STANDER
082 494 5587

GPS KOORDINATE
S29.70710* E24.40679

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Fri Jan 09, 2015 3:48 pm
by Riaan Kriel
Dankie Jaco. Ek het die post van jou na van die manne gestuur. Party stel belang en ander hou nie van voorsit/bakkiejag nie. Lyk dus of span van 6 moeilik bymekaar gemaak gaan word, maar ek probeer hard. Gemsbok en streepdonkie is hoog op my wenslysie vir 2015. :)

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Fri Jan 09, 2015 4:22 pm
by Jakkalsgat
Dis reg, praat met my sodat ek 'n jag kan saamstel wat julle behoeftes kan aanspreek. Daar is ook ander plaas se pryslys wat sal bykom Maandag

Groete
Jaco

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Thu Jan 15, 2015 1:31 pm
by PieterNam
Middag. Stuur asb jou pryse vir deur. pengelbrecht1@na.ccsabco.com

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Thu Jan 15, 2015 3:49 pm
by JuanVE
Stuur asb die pryslys en beskikbare datums - naweke vir my, juanve@daff.gov.za

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Fri Jan 16, 2015 10:11 am
by pietf
Pryslyste en datums beskikbaar asb. pietfouche@telkomsa.net

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Wed Jan 21, 2015 3:34 pm
by Jakkalsgat
bump

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Posted: Thu Feb 19, 2015 12:00 pm
by gary-t
Jakkalsgat wrote:Nog so paar naweke oop en baie Gemsbokke en Springbokke beskikbaar.
Hi

Kan jy asb. beskikbare datums stuur.

Groete
Gary

truterg@ampath.co.za

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Thu Apr 09, 2015 5:51 pm
by Xplicitly
Jakkalsgat, hoe lyk die springbokke daar by julle die jaar?

Re: Jakkalsgat Safaris 2015

Posted: Thu Apr 09, 2015 6:17 pm
by BRNO (Pierre)
Xplicitly wrote:Jakkalsgat, hoe lyk die springbokke daar by julle die jaar?
Baie soos altyd!!