Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Geno en Gerhard gaan die klankie so bietjie edit en toets en laat weet of dit werk of nie, dankie julle twee
Chrisjan en ek kan ook sommer die naweek hom gou toets
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.

Pos hom die kant toe ook asseblief. Die US soek juis spreeus vir hulle navorsing
Wag net vir die edit weergawe dan sal ek hom vir jou e-pos.
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Wel ek het dit toe reg gekry, na so n bietjie gesukel om die file mooi te edit en hy klink nou baie beter.Ek het hom sommer op my spitfire ook gesit en hy klink baie mooi. Ek het gister aand die file na my werk se e-pos gestuur.Dit lyk nou vir my die e-pos het nie deur gekom nie
Ek sal nou vanaand dit vir jou stuur Geno. Ek sal die ou een nou vir jou e-pos.
Gerhard,
Ek het so by 20h00 gaan slaap so jou e-pos le seker daar,sal vanaand bietjie kyk,dankie.
Groete.
Michiel

Gerhard, ek het hom dankie.
Ek het ongelukkig nie sound by die werk nie.
Gerhard,Geno kyk na julle e-pos ek het julle gemail.
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Pos hom die kant toe ook asseblief. Die US soek juis spreeus vir hulle navorsing
Stuur vir my jou e-pos adress dan stuur ek vir jou die sound file
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
manne ek sien julle vorder met die klank. ek het 2 vrae: 1- het iemand al resultate gekry met die klank? 2- kan ek die klank op n manier op my foon laai as n lui toon, dan kan ek hom maklik versteek en dit is kleiner as my Foxpro?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Pvdw wrote:
Jagbehep jy het nou wragties 'n plan daar beet. Steek jou foon weg en bel hom van 'n ander foon af. Siedaar, 'n remote caller van NOKIA/SAMSUNG
Peet
Hoe verduidelik jy die gat in die foon as jy die fonn by die service centre gaan ingee vir repairs!?
Sal graag wil weet of die klank toe suksesvol was. Die koelievinke is besig om hier in Tzaneen omgewing op die plase te begin toesak. As die klank werk kan ons heelwat van die gefrustreerde jongmannetjies van die strate af kry en hulle dalk in die regte rigting stuur.
My e-pos adres is ook op my profile
Groete
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
Daai klank werk lekker, maar ek het gevind jy moet in die omgewing waar hulle broei die klank speel, dan kom kyk hulle dadelik. Hulle steur hulle nie aan die klank as jy bv. verby hulle ry en die klank uit die bakkie uit speel nie.