Page 2 of 3
Re: Indian Myna roep
Posted: Thu Jan 27, 2011 9:14 am
by Michiel(MCR)
Hi,
Geno en Gerhard gaan die klankie so bietjie edit en toets en laat weet of dit werk of nie, dankie julle twee
Chrisjan en ek kan ook sommer die naweek hom gou toets
Groete.
Michiel.
Re: Indian Myna roep
Posted: Thu Jan 27, 2011 10:36 am
by Stefan764
Ek sal hom self die naweek in die werk steek as dit reg is MCR?
Kan Geno maar vir my aanstuur?
Groete
Stef
Re: Indian Myna roep
Posted: Thu Jan 27, 2011 11:22 am
by Michiel(MCR)
Geen probleem mater.

Re: Indian Myna roep
Posted: Thu Jan 27, 2011 9:02 pm
by Christo
MCR wrote:
Geen probleem mater.
Pos hom die kant toe ook asseblief. Die US soek juis spreeus vir hulle navorsing
Re: Indian Myna roep
Posted: Fri Jan 28, 2011 6:15 am
by Michiel(MCR)
Christo wrote:
MCR wrote:
Geen probleem mater.
Pos hom die kant toe ook asseblief. Die US soek juis spreeus vir hulle navorsing
Wag net vir die edit weergawe dan sal ek hom vir jou e-pos.
Groete.
Michiel.
Re: Indian Myna roep
Posted: Fri Jan 28, 2011 6:25 am
by Gerhard
Ek het vir jou gister aand deur gestuur.
Het jy hom gekry?
Re: Indian Myna roep
Posted: Fri Jan 28, 2011 7:47 am
by Geno
My editing program wil skielik nie lekkr werk nie.
Michiel, gooi hom asb die kant toe?
Groete,
Eugene
Re: Indian Myna roep
Posted: Fri Jan 28, 2011 8:37 am
by Michiel(MCR)
Hi julle,
Wel ek het dit toe reg gekry, na so n bietjie gesukel om die file mooi te edit en hy klink nou baie beter.Ek het hom sommer op my spitfire ook gesit en hy klink baie mooi. Ek het gister aand die file na my werk se e-pos gestuur.Dit lyk nou vir my die e-pos het nie deur gekom nie

Ek sal nou vanaand dit vir jou stuur Geno. Ek sal die ou een nou vir jou e-pos.
Gerhard,
Ek het so by 20h00 gaan slaap so jou e-pos le seker daar,sal vanaand bietjie kyk,dankie.
Groete.
Michiel
Re: Indian Myna roep
Posted: Fri Jan 28, 2011 8:44 am
by Gerhard
MCR wrote:
Hi julle,
Wel ek het dit toe reg gekry, na so n bietjie gesukel om die file mooi te edit en hy klink nou baie beter.Ek het hom sommer op my spitfire ook gesit en hy klink baie mooi. Ek het gister aand die file na my werk se e-pos gestuur.Dit lyk nou vir my die e-pos het nie deur gekom nie

Ek sal nou vanaand dit vir jou stuur Geno. Ek sal die ou een nou vir jou e-pos.
Gerhard,
Ek het so by 20h00 gaan slaap so jou e-pos le seker daar,sal vanaand bietjie kyk,dankie.
Groete.
Michiel
Wat is jou werk email dan stuur ek hom vir jou...
Ek het die bang en ander geraas uit gekry...
Re: Indian Myna roep
Posted: Fri Jan 28, 2011 8:51 am
by Michiel(MCR)
Hi,
Gerhard, ek het hom dankie.
Ek het ongelukkig nie sound by die werk nie.
Gerhard,Geno kyk na julle e-pos ek het julle gemail.
Groete.
Michiel.
Re: Indian Myna roep
Posted: Fri Jan 28, 2011 9:30 am
by Michiel(MCR)
Christo wrote:
MCR wrote:
Geen probleem mater.
Pos hom die kant toe ook asseblief. Die US soek juis spreeus vir hulle navorsing
Stuur vir my jou e-pos adress dan stuur ek vir jou die sound file

Re: Indian Myna roep
Posted: Fri Jan 28, 2011 8:49 pm
by James Wilson
manne ek sien julle vorder met die klank. ek het 2 vrae: 1- het iemand al resultate gekry met die klank? 2- kan ek die klank op n manier op my foon laai as n lui toon, dan kan ek hom maklik versteek en dit is kleiner as my Foxpro?
Re: Indian Myna roep
Posted: Sat Jan 29, 2011 7:14 pm
by Pvdw
Jagbehep jy het nou wragties 'n plan daar beet. Steek jou foon weg en bel hom van 'n ander foon af. Siedaar, 'n remote caller van NOKIA/SAMSUNG
Peet
Re: Indian Myna roep
Posted: Sun Jan 30, 2011 3:57 pm
by James Wilson
Peet dis maar soos ek "gedenk" het, weet nie of dit sal werk nie. maar ek ek glo nogal so!!
Re: Indian Myna roep
Posted: Mon Jan 31, 2011 7:55 am
by C.J.
Haai manne,
AS daai klank werk soek ek hom ook asb. My e pos adres is ook op my profile, ek sal dit baie waardeer.
Groete
C.J.
Re: Indian Myna roep
Posted: Mon Jan 31, 2011 8:02 am
by 300Winmag
Pvdw wrote:
Jagbehep jy het nou wragties 'n plan daar beet. Steek jou foon weg en bel hom van 'n ander foon af. Siedaar, 'n remote caller van NOKIA/SAMSUNG
Peet

Hoe verduidelik jy die gat in die foon as jy die fonn by die service centre gaan ingee vir repairs!?
Re: Indian Myna roep
Posted: Sun May 22, 2011 8:48 pm
by henslin
Naands? manne
Sal graag wil weet of die klank toe suksesvol was. Die koelievinke is besig om hier in Tzaneen omgewing op die plase te begin toesak. As die klank werk kan ons heelwat van die gefrustreerde jongmannetjies van die strate af kry en hulle dalk in die regte rigting stuur.
My e-pos adres is ook op my profile
Groete
Re: Indian Myna roep
Posted: Mon May 23, 2011 7:24 am
by C.J.
Henslin,
Daai klank werk lekker, maar ek het gevind jy moet in die omgewing waar hulle broei die klank speel, dan kom kyk hulle dadelik. Hulle steur hulle nie aan die klank as jy bv. verby hulle ry en die klank uit die bakkie uit speel nie.
Groete
C.J.
Re: Indian Myna roep
Posted: Mon Jan 14, 2013 8:09 pm
by JVT172
Kan julle asb vir my ook aanstuur...
Re: Indian Myna roep
Posted: Tue Jan 15, 2013 2:03 pm
by Ferdi
Asb en dankie ek sal ook die klankie wil gebruik my e-pos
ferdi158@gmail.com
Re: Indian Myna roep
Posted: Tue Jan 15, 2013 2:59 pm
by Schalk75
Ek ook asseblief. schalk@silverfly dot co dot za
Re: Indian Myna roep
Posted: Fri Jan 18, 2013 5:13 pm
by lowtech
send it to me as well
pano@live.co.za
will be much appreciated
Re: Indian Myna roep
Posted: Tue Jan 22, 2013 11:01 am
by Koedoebul
wat is die spirfire URL waar ons hom kan af laai?
Die goed het nou al opgehou om oor of naby my huis verby te beweeg, hulle weet daar is problem....
Re: Indian Myna roep
Posted: Tue Jan 22, 2013 11:58 am
by Chris Swart
Stuur cir my ook asseblief.
Die goed verwilder die ander voëls in my tuin.
cswart05@gmail.com
Re: Indian Myna roep
Posted: Tue Jan 22, 2013 12:33 pm
by Varminter-308
Middag manne.
Ag as dit moontlik is vir my ook...
thinus@clear-edge.co.za
Baie dankie