QL data - 7x57 met 168gr Sierra MatchKing

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: QL data - 7x57 met 168gr Sierra MatchKing

Post by Rudie »

Saam met die BT is dit 14.4mm en die skag is 8.69mm in die dop in
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: QL data - 7x57 met 168gr Sierra MatchKing

Post by Johan Nel »

Dankie,
Dit beteken ek behoort die tpl te kan verleng na 79,6 en steeds 7mm greep in die nek hê.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Post Reply