Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
ZKK wrote:Beste Ralph.
Ek het n vraag wat my nou al n hele ruk lank pla.
Is dit moontlik om n ghost ring sight op n geweer te monteer op so n manier dat mens nogsteeds quick release scope mounts en iets soos n 1-4x20 vergroting scope ook op die geweer te kan monteer.
So as die persoon sy scope afhaal, kan hy die ghost ring sights gebruik.
Groete, ek hoor graag van jou
Hi ZKK ek vra onverskooning omdat ek jou post gemis het!
Jou idee klink amper soos die ou BRNO 602 konsep met die flipup sight. Ek't baie jare terug n 7x57 gehad wat Sako/Jaeger Scope mounts gehad het. Ek kon onder deur my scope mounts op my voor korrel mik - groot negatief is dat die scope mounts en teleskoop te hoog is.
Sien aangehegde foto. Is dit jou konsep?
Groete
Ralph jr
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Thanks vir die reply Ralph, ek waardeer.
Nee ek het eintlik na die "flip-up" ghost ring sights verwys.
Is dit moontlik om n flip-up sight in n CZ 550 se receiver in te bou?
en wat gaan dit kos?
As iemand dalks fotos het van n geweer met flip-up sights sal ek dit baie waardeer as julle dit hier kan post.
So in effek sal mens dan die teleskoop en mounts heeltemal verwyder en dan die flip-up ghost ring gebruik.
ZKK wrote:Thanks vir die reply Ralph, ek waardeer.

Goeie naand ZKK
Ek was buitestedig gewees vandag maar het heel oggend aan jou sight gedink. EK glo dit is heel moontlik maar will eers gou more n CZ550 aksie meet en kyk voor ek jou antwoord. Ek glo daar is genoeg metaal om die sight in te bou sonder om die sterkte van die aksie prys te gee. Ek dink quick detach mounts sal goed werk. natuurlik sal jy die Island sight moet verwyder/blok soos in die geval van hierdie .450 Rigby wat ons aan gewerk het.
ZKK wrote:Thanks vir die reply Ralph, ek waardeer.
Nee ek het eintlik na die "flip-up" ghost ring sights verwys.
Is dit moontlik om n flip-up sight in n CZ 550 se receiver in te bou?
en wat gaan dit kos?
As iemand dalks fotos het van n geweer met flip-up sights sal ek dit baie waardeer as julle dit hier kan post.
So in effek sal mens dan die teleskoop en mounts heeltemal verwyder en dan die flip-up ghost ring gebruik.
Groete
Middag ZKK
Jamer vir my laat reply, een an my CNC masjiene het besluit hy wil langnaweek hou en sy hardeskyf geblaas,
Ek't na n CZ550 en n BRNO602 aksie asook n CZ602 aksie ( vroe 1990 model) en daar is defnitief genoeg plek vir jou popup sight - al voorstel wat ek sal maak is om die popup sight se lock meganisme te verwyder en eerder die Scopemounts gebruik om die popup sight te onder druk - M.A.W wanneer die scope mounts af is sal die sight op spring maar wanner jy die scope terug sit sal die mounts die sight plat druk? Ek kan die lock meganisme insit as mens dit sal will he.