Page 2 of 2
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Wed Jan 14, 2015 11:31 am
by Tollie
Goeie dag
Vir my ook asb
ebenvo662@gmail.com
Baie dankie
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Thu Jan 15, 2015 7:10 am
by Klein Chris
Stuur asb vir my,
lemmerc@gmail.com
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Sun Jan 18, 2015 8:43 am
by NicoO
More more, stuur asb vir my ook aan
renegade_225@yahoo.com dankie
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Thu Feb 05, 2015 11:05 am
by JacquesT (Stompe)
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Tue Feb 10, 2015 1:27 pm
by Mauser
Goeiedag,
Weet julle miskien van goeie/beskikbare jaggeleenthede in die area? Ek wil nie te ver terug gaan op die forum nie want baie goed is al out dated.
Groete
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Tue Feb 10, 2015 4:29 pm
by Roger
Pierre van der Horst wrote:Alle kostes ingesluit. Stuur vir my jou e pos dan stuur ek fotos en inligting.
Vir my ook asb.
Roger(dot)Berger(at)telkomsa(dot)net
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Tue Feb 17, 2015 9:04 am
by Johansec1
Stuur vir my ook jou pryslys.
Johan.Degenaar3@sasol.com
Dankie
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Wed Apr 29, 2015 8:39 pm
by dawie de beer
Pierre van der Horst wrote:Hello manne,
Ek vra groot omverskoning, die kennisgewings van die post het nie by my uitgekom nie. Sodra die pryslyste gefinaliseer is, laat weet ek julle manne, maar die jag gaan baie afgeskaal word die jaar.
Ek hou julle op hoogte !!!
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Wed Apr 29, 2015 8:41 pm
by dawie de beer
Stuur vir my ook jou pryslys:
dawiemaggie@gmail.com vir jag in 2015