Page 2 of 2

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 8:35 am
by DWB
Ek het die eerste Samples gekry en hulle lyk goed:

https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/404/20141120_192114.jpg

Die middelste een is 'n 450gr Woodleigh.

Dries het hulle nou al teen 2150ft/s met min moeite uit sy 22" loop geskiet.

Claw gaan vir ons die Woodleighs probeer namaak dat ons nie te veel verskille het nie.

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 8:55 am
by Frederik
Lyk baie gaaf

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 8:59 am
by DWB
Hulle gaan nie twak vat nie! Daai sit vir my die 404 se koeel proportioneel reg!

Reken hulle gaan 'n buffel laat voel of hy geskiet is :D

Net my persoonlike opinie :D

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 9:05 am
by Pappabeer
Kan daai cannalure nie meer agtertoe gesny word nie? So 3-4mm om vir jou meer dopvolume te gee

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 9:06 am
by Alwyn
DWB wrote:Hulle gaan nie twak vat nie! Daai sit vir my die 404 se koeel proportioneel reg!
Hulle doen nogal!

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 9:07 am
by Dries101
Ja ek moet se ek het baie hoop vir 450 Claws vir oefen, 450 woodleighs vir groot goed jag, 430 Northfolk of 450Woodleigh solids. Gaan n erenstige kombinasie wees

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 9:08 am
by DWB
Dewald, hulle word maar almal op die CIP Max COL uitgewerk van hier by die 89mm

Maar soos reeds genoem, kry mens hulle met redelike gemak op 2150ft/s uit 'n 22" loop teen laag genoeg druk.

Die groot rede vir die COL is maar oor meeste van die roere op standaard lengte aksies gebou is en nie almal bv die 91mm beskikbaar kan optimaliseer nie.

Hulle word in elk geval op mooi (nie te veel) compressed ladings gelaai, so crimping is nie noodwending 'n vereiste nie?

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 11:43 am
by Dries101
So bietjie nommers vir die 404 met 450 greiners- die vergelykings is met Hornady se fabrieks ammo gedoen waar moontlik in 22 duim lope(ek moes aanpasings maak) en met 10 pond wapens. Dis net vir info- ek "bash" niemand of niks nie.

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 11:45 am
by Dries101
RDP(relative Damage Potential) is Greg Woods se Formula-wat n verbetering op taylor sin is.
S*V is Sectional Density x Spoed- wat gebruik word om penetrasie in solids te "meet"

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 11:48 am
by DWB
Skuus Dries,

Lyk my jou file is corrupt en jy het die onderste gedeelte afgesny:

https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/Clipboard01.jpg

Oulike Wiskunde wat jy daar gedoen het :laugh:

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 4:17 pm
by Frederik
Gelukkig lees die diere nie ballistieke tabelle nie hehehe

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 4:19 pm
by DWB
Hehehehe,

Die 416 manne flash blykbaar net die dop dan val die diere dood neer

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Thu Nov 27, 2014 4:24 pm
by Dries101
416 is n great ontwerp. Daars niks wat hy nie goed doen nie.

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Mon Dec 01, 2014 7:02 pm
by Rommel
Deon, hou my maar op hoogte met die 450's, kan interresant raak. reken ek gaan jou behoorlik lastig val as my 404 terug gekom het van sy diens af, chrony juis vandag gekom.

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Mon Dec 01, 2014 7:18 pm
by DWB
Mooi man! Ons maak so!!!

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Mon Dec 01, 2014 7:22 pm
by Dries101
Ons soek juis n toets of twee vir daai 450s

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Sun Dec 07, 2014 5:47 pm
by Dries101
Het vandag so paar van die demo claw 450 greiners gaan skiet. 78 gr S365 lot 72, col 89.5 mm , norma doppe, federal 215 primers. 22 duim loop, 2148 vps gemiddelde spoed 5 meter vanaf loop.

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Sun Dec 07, 2014 6:34 pm
by Dwight375
Naand Manne

Kan ek van die punte direk by Claw bestel- my oop visiere sal ge reguleer word met die punte.

Dankie en groete

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Sun Dec 07, 2014 7:37 pm
by Dries101
Reguleer met 400 greiners. Ek stel voor jou koop n boks rws by camdix. Die 450 greiners is nog in ontwerp fase.

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Sun Dec 07, 2014 7:49 pm
by Dwight375
Dries

Sodra ek terug is sal ek jou kontak, sal n graag n draai by jou kom maak om n paar wenke te kry oor die herlaai van die 404.

Vervaardig claw n 400 greiner en is die punt goed genoeg vir groot wild skiet ?

Groete

Re: 404 (.423) 450gr Koeels - Wie stel belang?

Posted: Sun Dec 07, 2014 8:04 pm
by Dries101
Dwight hulle doen, ek het self nog niks gevaarlik met hulle geskiet nie, probleem is jy gaan n lading eers moet ontwikkel en dan laat reguleer, sal net makliker wees met fabrieks ammo. My buffel het ek met n stewart 400 grein geskiet.