.500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnut
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Goeie naand manne
Ekt die haelgeweer aanmekaar gesit maar ek en die kamera werk nie so lekker saam vanaand nie - lig pla teveel en als blink en reflekteer oorals. Sal more more fotos van die hele geweer neem.
Before
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/wr%20fini/IMG_0282_zps91e18f00.jpg[/image]
After
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/wr%20fini/IMG_0389_zps44ee1f5c.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/wr%20fini/IMG_0374_zps779aecd2.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/wr%20fini/IMG_0412_zps9e9b8246.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/wr%20fini/IMG_0404_zpsaaecf577.jpg[/image]
Groete
Ralph jr.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/wr%20fini/IMG_0399_zps13dca05b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/wr%20fini/IMG_0396_zps412db608.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/wr%20fini/IMG_0402_zps57b57632.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/wr%20fini/IMG_0415_zpsa35f7ee9.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/wr%20fini/IMG_0392_zps8e95dfad.jpg[/image]

- Varmint King
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Fri Jun 20, 2014 8:13 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
10 uit 10 vir jou Ralph
Ek is mal oor die loop wat lyk soos Mokume gane "folded Stee''
Groete...

''a Farmer in need, needs a Varminter indeed'' - Heinrich Laage
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Dankie Varmint KingVarmint King wrote:10 uit 10 vir jou Ralph
Ek is mal oor die loop wat lyk soos Mokume gane "folded Stee''
Groete...
Die loop metaal het maar baie verskillende name - pattern welding, twist welding, Damascus etc. Verskillende metale word gewoonlik gebruik om sulke metaal te maak maar die basiese beginsel is n sheet hoe koolstof metaal en n sheet lae koolstof metaal wat herhaal word en dan gesmee en gedraai word in mooi patroon. Die lope word dan verbruin en ge-etch om die patroon te beklemtoon en neem gewoonlik 3 weke om dit reg te doen. Die Kwaliteit van metaal wat gebruik word sal bepaal hoe donker die kontras sal wees tussen die 2 koolstof metale wat gebruik is. Hierdie stel lope is ge-Nitro Proof , maar ek gaan nou nie die geweer straf en AAA/slug/Nr1-3 met hom skiet nie. n Veilige lading Nr7-7.5 sal goed genoeg vir my wees.
Groete
Ralph jr.
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
http://i1287.photobucket.com/albums/a633/kuberlarrie/heavybreathin_zps6a0b4964.jpg
-
Rappie
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Pragtige stukkie vuurmaak hout wat jy hier gebruik het.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Naand se RappieRappie wrote:Pragtige stukkie vuurmaak hout wat jy hier gebruik het.
Hierdie is nogal n hartseer punt wat jy nou aanraak. Ons gesin spot altyd om te se dat elke winter ons die duurste kaggel vure in ons huis het van al die duur Walnut offcuts wat ons verbrand vir hitte.
Ekt nie die haelgeweer se kolf gemaak nie, ekt dit net bloot skoongemaak, duike uitgehaal en die rooi hout stain uit die kolf gestrip.
Manne,
EK vra onverskooning omdat ek nognie fotos gepost het van die .500 Nitro nie, die geweer is klaar en groepeer ongelooflik en sal more fotos neem. Ekt vanoggend my rug seergemaak by die werk en kon nie verder werk nie en ook nie sien toe die geweer geskiet is nie.
EK moes gister n sako 222 se loop en aksie in n nuwe kolf inle en het toe besluit om sommer die cnc mill te gebruik. Die cnc mill het 30min vry gehad tussen 2 werke terwyl ek wag vir n ander cnc masjien om klaar te maak. Ekt die Sako 222 aksie gou geteken op cad, die uitgerofte kolf in die hidrolies vice vas getrek en teen 45 000rpm met n 6mm 2 Flute Carbide cutter gesny teen 3000mm feedrate per minuut.
Ekt n video vir julle aangeheg om te wys hoe vinnig dit is - my kamera met die final afwerking van die inlet le ongelukkkig op my lessenaar in my kantoor.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/sako%20222/sako222_zps7b33465c.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/sako%20222/sako2221_zps49541b5e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/sako%20222/sako2222_zps3fb455a1.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/sako%20222/sako2223_zps45bc0146.jpg[/image]
Video Link:
http://vid1072.photobucket.com/albums/w ... b49b98.mp4
Groete
Ralph
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Dagse manne
Hier is die eerste 2 skote van die .500 Nitro Express. Die lyn en reguleering is reg, ons gaan nou net die voorste korrel verander en n klein bietjie aan die Express sight fyl om die 2 duim te sak. Hierdie skote is op 50m gedoen met 570gr Rhino Solid Shank koeels
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG-20140719-WA001_zps01f0f74a.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG-20140719-WA000_zps6eabd32e.jpg[/image]

Fotos van die CNC mill se kolf inle werk, ekt die CNC masjien se deure afgehaal sodat die fotos mooier geneem kan word.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0439_zpsd0f8a0c5.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0440_zpsc602fe8c.jpg[/image]
Rough cut met n 1.5mm step-over op die carbide cutter - 3minute
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0442_zpse234368a.jpg[/image]
Finish cut met n afwerk snit van 0.05mm - 7min
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0447_zpse4584d2d.jpg[/image]
Groete
Ralph jr
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0439_zpsd0f8a0c5.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0440_zpsc602fe8c.jpg[/image]
Rough cut met n 1.5mm step-over op die carbide cutter - 3minute
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0442_zpse234368a.jpg[/image]
Finish cut met n afwerk snit van 0.05mm - 7min
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0447_zpse4584d2d.jpg[/image]
Groete
Ralph jr
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Goeie naand manne
EK't nog designwerk aan my Magnum Mauser projek gedoen - eks besig met die bolt Shroud. Moet nog hier en daar aan hom skaaf voor ek die final een sal sny
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/s6_zps35f4a67d.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/s7_zpscb685235.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/s4_zpsfa50deb8.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/s3_zpsd48f4edb.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/magnum%20mauser/s1_zpsb2ab93ab.jpg[/image]

Naand manne
Post sommer n paar fotos van die Maandag.
Ons het die dubbel aanmekaar gesit en weer geskiet - die laagskoot was n trek skoot gewees moet ek bieg maar ek dink die groepeering is bakgat. Daai 570gr koeels blaf nogal baie in die skietbaan. Gaan hom more weer so paarkeer skiet en geniet voor sy baas hom kom haal
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0465_zpsdc8ca78c.jpg[/image]
Dan het ek ook vandag begin met my model bou vir my Magnum Mauser aksie. Ek kon nie n groot genoeg stuk ABS/plastiek in die hande kry om die model uit te masjien nie - toe gebruik ek sommer maar n stuk walnut. EKt die aksie vandag in 2 gedeeltes gensy maar sal die ware jakob op my 4de roteerende axis sny - so doende kan ek die aksie in 3D sny van begin tot einde sonder om eenige verskuiwings of verstellings te maak.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0464_zpsfea02546.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0485_zpsce9aa872.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0484_zpsa3db590d.jpg[/image]

Ekt nie die onderste gedeelte gefinish nie en maar net n rowwe cut gedoen
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0483_zps705d329d.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0480_zps15e77570.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0479_zpsc9edd9a2.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_0477_zpsa4a0c00b.jpg[/image]

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Ralph weereens baie lekker lees en kyk post die van jou. Ek verstaan nie als wat jy altyd skryf nie maar ek verstaan die fotos darm mooi.
Een ding glo ek darm en dit is dat julle manne wat die proefskote moet vat nie bang vir recoil moet wees nie.
Een ding glo ek darm en dit is dat julle manne wat die proefskote moet vat nie bang vir recoil moet wees nie.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Pvdw wrote:Ralph weereens baie lekker lees en kyk post die van jou. Ek verstaan nie als wat jy altyd skryf nie maar ek verstaan die fotos darm mooi.
Een ding glo ek darm en dit is dat julle manne wat die proefskote moet vat nie bang vir recoil moet wees nie.
Ek gaan more mooi fotos van die geweer neem en dit hier kom post vir julle.
Groete
R jr.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Dankie Ralph. Baie mooi.
Wat is die plan met die slot aksie?
Wat is die plan met die slot aksie?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Goeie naand manne
Soos belowe - die voltooide .500 Nitro Express dubbel. Die klient Mnr. Dana Smit het vandag sy wapen kom toetsvuur en seker gemaak dat hy tevrede is met als. Ek't egter die wapen by hom geleen om gou vanaand fotos vir die forum te neem.
Geniet dit!
Groete
Ralph jr.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0646_zps4e4046fe.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0658_zps5e09330c.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0496_zpsaaa3b8e2.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0504_zps7c6b2271.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0498_zps25e3dfd6.jpg[/image]

Last edited by Ralph Badenhorst on Tue Jul 22, 2014 10:41 pm, edited 1 time in total.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0611_zps4f9d17fa.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0608_zps10558a83.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0638_zpsa5aa23ad.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0622_zps31150d0b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0607_zps24b9bd3b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0608_zps10558a83.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0638_zpsa5aa23ad.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0622_zps31150d0b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0607_zps24b9bd3b.jpg[/image]
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0620_zpseb99fe61.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0585_zps29fb6b1d.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0583_zpsbd5ef9ab.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0604_zps291cd5ef.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0570_zps0e0d9bb7.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0585_zps29fb6b1d.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0583_zpsbd5ef9ab.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0604_zps291cd5ef.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0570_zps0e0d9bb7.jpg[/image]
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0571_zps2aa9f02a.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0582_zps6062b55c.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0548_zps03506e0a.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0576_zpsb2c888c7.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0572_zps485cbbac.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0582_zps6062b55c.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0548_zps03506e0a.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0576_zpsb2c888c7.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/dana%20500%20fin/IMG_0572_zps485cbbac.jpg[/image]
- Varmint King
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Fri Jun 20, 2014 8:13 am
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Well done Ralph, Hy lyk stunning..
''a Farmer in need, needs a Varminter indeed'' - Heinrich Laage
-
chrisman
- Full Member

- Posts: 133
- Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Die vakmanskap is ongelooflik mooi.
Jy kan baie trots wees Ralph.
Asook die eienaar.
Baie geluk.
Jy kan baie trots wees Ralph.
Asook die eienaar.
Baie geluk.
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Hie kry julle die hout se glans om so vnnig te "settle"? EK poleer my kolwe met Scaftol dan blink hy so en as ek hom uit die kluis haal na 2 weke is hy weer dof.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Goeie naand tau.tau wrote:Hie kry julle die hout se glans om so vnnig te "settle"? EK poleer my kolwe met Scaftol dan blink hy so en as ek hom uit die kluis haal na 2 weke is hy weer dof.
Die geheim is baie liefde -
Ek moet vir n klient n 505Gibbs bou volgende jaar en hy soek graag n Mauser sisteem of platform. So ek het so paar maande nog oor om die ontwerp en ontwikkeling te doen van die aksie voor ek n Golmatic aksie vir hom gaan aanbied.
Groete
Ralph jr.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .500 Nitro Express Bespoke Double rifle in Turkish Walnu
Ralph,
Wat weeg so 'n dubbel? Moet seker redelik swaar wees met die groot fore-end?
Hoe kry julle oor julle hart om so 'n pasmaak geweer vir proofing te stuur? Of gaan julle self SABS toe om seker te maak dat die gewere nie beskadig (gekrap en gestamp) word nie?
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!