Page 2 of 3

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Sat Aug 02, 2014 7:26 pm
by musgrave270
Spyderco Meerkat

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Mon Aug 04, 2014 10:50 am
by Rappie
Spyderco Endura, al vir langer as 20 jaar.

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Mon Aug 04, 2014 11:03 am
by Peter OMoore
Victorinox

Baie jare al by my seker 20+

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Mon Aug 04, 2014 12:11 pm
by Sniper18
Victorinox...is aan my kar se sleutels vas.
Baie handig.

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Mon Aug 04, 2014 12:22 pm
by Jakkie07
vandag is dit my joseph rodgers.
maar gewoonlik is dit my getroue rooi victorinox

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Tue Aug 05, 2014 2:50 pm
by Supacow
Spyderco Delica vandag

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Tue Aug 05, 2014 5:27 pm
by Jaco vdW
Leatherman PST II elke dag by die werk
CRKT Drifter andersins

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Tue Aug 05, 2014 6:03 pm
by 222 Sako
Buck 501 aan my sy elke dag.

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Tue Aug 05, 2014 6:16 pm
by Born2Late
Elke dag my Okapi in my broeksak. Goedkoop,lekker vinnig skerp en het al n paar bokke afgeskil. Sondag is dit my Swiss army in my sak. Jagtyd is my Koos Barnard mes aan my belt.
Groete

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Tue Aug 05, 2014 8:23 pm
by Ockert1992
Manne wat is die vereistes vir 'n goeie SD mes? Wat sal julle voorstel?

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Tue Aug 05, 2014 8:44 pm
by Supacow
Nee ek is ou Leon

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Wed Aug 06, 2014 7:11 am
by Lourens Potgieter
Leatherman C33LX mes

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Wed Aug 06, 2014 7:52 am
by Dries101
Spyderco paramilitary met CPM S30v lem

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Wed Aug 06, 2014 1:18 pm
by Roger
Ek ruil weekliks, maar het nou my SA Jagters nr19/100 Buck mes aan my.

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Wed Aug 06, 2014 1:48 pm
by soundzmad
Boker Bat daagliks.

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Wed Aug 06, 2014 2:20 pm
by Capt. Yoda
http://media3.takealot.com/covers/covers/29926754/k3115bt-full.jpg?1380782193

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Wed Aug 06, 2014 3:21 pm
by Supacow
Dries

Hoe ervaar jy daai pm11?
Eendag as ek groot is...

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Wed Aug 06, 2014 3:30 pm
by Nico Prinsloo
Richard solingen. Jare gelede by `n baie goeie vriend gekry

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Wed Aug 06, 2014 5:43 pm
by Dries101
Supacow wrote:Dries

Hoe ervaar jy daai pm11?
Eendag as ek groot is...
Eerlik- en dis maar my opinie beste fabrieks edc mes beskikbaar. Enigste mes wat ek het wat n edc is wat ek meer geniet is my skellern Excalibur. Maar dis n custom. Het beide n strider en sebenza gehad en verkoop.

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Wed Aug 06, 2014 7:56 pm
by Supacow
:o

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Wed Aug 06, 2014 7:58 pm
by Supacow
En hier dink ek met n strider,sebenza,hinderer en pm11 is n man se versameling volmaak

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Thu Aug 07, 2014 9:12 pm
by Dries101
Stryder is te grootven swaar en lem te dik, sebenza is meganies great maar sit nie lekker in die hsnd vir my nie. Pm is net alles wat ek in n mes wil he. Die excslibur is meer elegant en beter gemaak. Mike maak great messe

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Thu Aug 07, 2014 9:44 pm
by Supacow
Dries speel ons daar met kiki of 3 asb

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Thu Aug 07, 2014 11:17 pm
by Dries101
Daars my edc's jammer nou nie n great foto nie was bedoel vir die versekering manifes
Spyderco para mil met titanium pocket clip
Skellern excalibur
Schrade uncle henry- vsa
Case sodbuster met olienhout handvatsel
Carl schlieper canoe
Buck 55
Kershaw whiskey gap
Puma cadet

Re: Wat het jy in jou sak vandag?

Posted: Mon Aug 11, 2014 10:12 am
by Supacow
Baie mooi!
Dankie Dries