Page 2 of 4

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Tue Aug 26, 2014 3:27 pm
by Katefbessie
Boskamper wrote:"EISH" dit lyk alte fraai, lekker adrenalienerig, enige plek is reg as jy my vra. Dit kan net lekker wees, maak nie saak waar nie.
Nico is jy bewus van die monster bass wat daar in jou tuis dorp se dam rond swem???

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Tue Aug 26, 2014 6:33 pm
by Boskamper
Ongetwyfelt "nee" het nog nie een onder oe aan hoek gekry nie !

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Tue Aug 26, 2014 9:23 pm
by Pvdw
Nee nee manne< hoekom sien ek niks van Sterkies hier nie?? Dit is tog die Meka van geelvis.

Grap net, ek sal maar alleen Desember daar in die skoon water en tussen die geel lywe gaan vakansie hou.

Ek self stem vir oord Nebo. Was nog nie daar nie maar wil graag gaan. Vir die manne wat wil tent opslaan is hul pryse spotgoekoop.

Wanneer om te gaan sal ek voorstel dat ons dalk wag vir die eerste billike reën sodat die water effe vuiler kan word.

Sit asb my naam ook op.

Dankie

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Wed Aug 27, 2014 9:44 am
by Frikkiedbr
Ek sal ook wil kom, dit seker 5jaar laas gedoen :-[

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Wed Aug 27, 2014 9:48 am
by henried
Pvdw wrote:Nee nee manne< hoekom sien ek niks van Sterkies hier nie?? Dit is tog die Meka van geelvis.

Grap net, ek sal maar alleen Desember daar in die skoon water en tussen die geel lywe gaan vakansie hou.

Ek self stem vir oord Nebo. Was nog nie daar nie maar wil graag gaan. Vir die manne wat wil tent opslaan is hul pryse spotgoekoop.

Wanneer om te gaan sal ek voorstel dat ons dalk wag vir die eerste billike reën sodat die water effe vuiler kan word.

Sit asb my naam ook op.

Dankie
Dis net bietjie ver, tensy iemand tyddeel het by Qwantani, en 'n boot....
Ons vis dalk ook daar Desember.

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Wed Aug 27, 2014 10:18 am
by FCLoretz
Frikkiedbr wrote:Ek sal ook wil kom, dit seker 5jaar laas gedoen :-[
Nou sit jou naam by ++>:

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Wed Aug 27, 2014 10:21 am
by Frikkiedbr
1. Frederick
2. Ruan
3. Homer
4. Boskamper
5. Carl
6. Eugene
7. Henrie
8. Gillie
9. Jean
10.Pvdw
11. Frikkied

1. Oord Nebo
2. Arends Nes
3. Elgro
4. Vaal Hackle

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 7:09 am
by Boskamper
FC, ek sien nog nie datum nie, tensy, ek dit gemis het.
Het al die nodige goedjies, afgestof, en hulle le reg.
:) ;)

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 7:30 am
by gillie
Alhoewel ek Vaal Hackle voorgestel het, sou ek seker Oorde Nebo verkies as die datums reg werk. Het my visvang tande daar geslyp toe ek net begin het, en was bitterlik lanklaas daar gewees.

Moet ons nie paar datums opsit nie en dan moet ons maar kyk watter datum die beste gaan werk nie ?

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 7:34 am
by Carl
Stem sit paar datums op mens hoef mos nie almal by te woon en daar hoef nie net een naweek te wees nie.

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 7:44 am
by Proudprado
1. Frederick
2. Ruan
3. Homer
4. Boskamper
5. Carl
6. Eugene
7. Henrie
8. Gillie
9. Jean
10.Pvdw
11. Frikkied
12. Proudprado

1. Oord Nebo
2. Arends Nes
3. Elgro
4. Vaal Hackle

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 8:30 am
by NicoSmit
1. Frederick
2. Ruan
3. Homer
4. Boskamper
5. Carl
6. Eugene
7. Henrie
8. Gillie
9. Jean
10.Pvdw
11. Frikkied
12. Proudprado
13 NicoSmit

1. Oord Nebo
2. Arends Nes
3. Elgro
4. Vaal Hackle

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 9:21 am
by jaracal
Sal lekker wees om te join.
Moontlik kan ek my planne so werk om saam te kom indien die datums uitwerk.

Groete

Hein

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 9:24 am
by jaracal
1. Frederick
2. Ruan
3. Homer
4. Boskamper
5. Carl
6. Eugene
7. Henrie
8. Gillie
9. Jean
10.Pvdw
11. Frikkied
12. Proudprado
13 NicoSmit
14. Jaracal

1. Oord Nebo
2. Arends Nes
3. Elgro
4. Vaal Hackle

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 11:18 am
by FCLoretz
Die poll is op, Julle kan maar stem vir 'n datum

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 11:25 am
by 375fanatic
Ek het gestem maar wil net se ek kan dit nie maak nie :laugh:

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 1:00 pm
by Eugene
Manne, ek weet tans niks van vlieghengel nie, maar ek ken daai stukkie rivier so effens. Net na die eerste goeie reens, is die rivier gewoonlik baie bruin van al die los grond en stof wat afgespoel word. Weet nie of dit 'n invloed gaan hê nie....

Ek kan julle op hoogte hou van hoe die rivier lyk as mens nader aan die datums kom!

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 1:02 pm
by Frikkiedbr
++>: Dit kan so bietjie moeilik wees Eugene, maar dankie dat jy ons bietjie kan op hoogte hou.

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 2:21 pm
by Proudprado
Kyk ek is 'n Kapenaar so vat wat hier volg met 'n knippie sout. Daar is aan my vertel, deur gesoute Transvalers, dat die reën eers na Oom Paul Kruger se verjaarsdag kom.

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 2:31 pm
by henried
Ek sal nie een van die datum kan maak nie...ek is in Israel en daarna Train to hunt...

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 5:07 pm
by Pvdw
Manne ek sal seker die tent ding doen daai naweek. Nie lus om 250km te ry vir 1 dag se vis nie. Net dalk oorweeg van julle dit ook??

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 6:40 pm
by jaracal
Sal ook die tent moet opslaan, bietjie ve^r van die Suid Vrystaat om 1 dag te gaan vang.
Groete

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 6:45 pm
by Boskamper
Pvdw, ek is nie so ver nie, maar sal like om oor te slaap, die tent ding klink reg.
><)

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Thu Aug 28, 2014 7:09 pm
by Proudprado
Ek het 'n tent.

Re: Die Jaracal Vlieg hengel

Posted: Tue Sep 02, 2014 6:10 am
by Boskamper
Daai saterdag 18 Oktober is reg as die weer sy kant bring, my vrou woon dan saam haar niggies n niggie naweek by dan is ek heel naweek af,
Dankie