Hi manne,as ek kan byvoeg dat hairslip AMPER nooit by taxidermie begin nie maar sodra bok geskiet word.Eerstens moet jy dadelik die pens uithaal na 15min se le in die veld blaas sy pens op en die sure word gepress in die vel,nog n probleem (bakterie)gebeur waar hitte is.Baie troefees word gecape ,maar die ore word nie omgedop nie en sal hairlost op ore kry.Baie plaas eienaars se werkers kan cape,maar ore word nie omgedop nie.Wat ek sal doen as bok gecape word van kopbeen:vat drom met 50l water en sterk sout oplossing en bottel detol(detol maak 99% bakterie dood)die sout in water laat vel bietjie krimp en soos n mens se vel gaan sweet gatjie toe en hou hare van vel vas-daarom word vel met sout gegooi of gelos.Al nadeel van sout op vel gooi en vervoer is dat die sout nie ooral op vel is nie soos by die ore en as vel nie gecape is nie is daar maar min sout op kop(cape is gesout maar nie kop-kan maklik hairlos op gesig kry)
Glo my ek raak net die tip van hairlost,daar is nog baie vaktore wat ly na hairlost.
Ek hoop iemand neem kennis as hulle weer gaan jag om cape te beskerm,want ek glo elke troefee op die muur het sy unike storie!
VEL VRAE
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: VEL VRAE
Daar is baie goeie punte hier maar ek dink dit moet terugkom na die heel eerste een LEER om self die Cape te doen.
Baie keer skiet jy iets wat ure vat vir herwinning begin dan somer self cape terwyl jy wag.
Baie keer skiet jy iets wat ure vat vir herwinning begin dan somer self cape terwyl jy wag.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: VEL VRAE
Daar is verskillende prosesse en elke ou glo in sy eie. Die een wat ek ken werk met 'n sout en water, werk op gewig van velle. 30% sout. Daarna word gedrain en weer water bygevoeg,nou volg daar ook ander chemikaliee soos tanning olie, sodium formate en formic acid wat om die beurt ingegooi word en dan loop die drom weer vir 'n sekere tyd voor die volgende ingegooi word. Die drom word dan weer gedrain en die velle word opgehang om te drip dry vir 24 uur. dan begin die proses weer, die keer met water, chrome , cromeno, sodium formate, tanning olie en formic en sulpheric acid om die beurt. Daarna word die velle se ph met bicarb behandel tot dit geneutraliseer is. Die drom word dan weer gedrain en die velle hang weer vir 24 uur. Die volgende stap is dan weer water, en tanning oil en sulpheric acid. Hierna word die drom weer gedrain en die velle gehang vir 24 uur voordat die velle getoggle word. Nadat hulle amper droog is word hulle met tanning olie gespuit en gelos vir 'n paar uur voordat hulle terug gaan in die drom vir die sagmaak. Na hierdie stap word die vel getrim en is dan reg om na die eienaar te gaan. Die hele proses vat omtrent 'n week op die resep. Maar die belangrikste bly veld sorg, en alhoewel ek hou van die sout oplossing weet ek sommige taksidermies hou nie van dettol nie.MEERKAT wrote: Almal
Weet iemand hoe die proses van velle brei werk en die chemikaliee wat daarvoor gebruik word? "n Hele klompie jare gelede het iemand by die KKLK genoem dat die proses van volstruis velle brei in totaal 'n 3 dae proses is.
Die persoon het die proses met chemikaliee uiteengesit ,maar ongelukkig het die faks heentemal verslaan en by verdere navrae is die spesifieke persoon blykbaar intussen oorlede.
Indien enige iemand inligting of 'n moontlike verwysing het, sal ek dit waardeur.
Baie dankie
MEERKAT
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: VEL VRAE
Ek stem saam met almal wat se dit begin vandat jy die dier dood gemaak het, Bakteriee begin onmiddelik.
Dan die sleep van die dier is so verkeerd en skaldelik vir jou vel,cape ens.
Kry die dier uir die son uit so gou moontlik, en indien moontlik.
Afslag proses, die was van die vel, cape alle bloed moet af gewas word skoon water, soutwater, met detol als werk.
Drip dry die vel, cape. dan sout die hele vel onder en bo.KAN NOOIT TEVEEL SOUT OP SIT NIE.
uit die son uit en in n droee plek..
Dan die sleep van die dier is so verkeerd en skaldelik vir jou vel,cape ens.
Kry die dier uir die son uit so gou moontlik, en indien moontlik.
Afslag proses, die was van die vel, cape alle bloed moet af gewas word skoon water, soutwater, met detol als werk.
Drip dry die vel, cape. dan sout die hele vel onder en bo.KAN NOOIT TEVEEL SOUT OP SIT NIE.
uit die son uit en in n droee plek..
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
