Page 2 of 2

Re: Vanderkloof Visvang

Posted: Fri Oct 17, 2014 9:47 am
by George22250
mooi man bly dit gaan goed. Aan die gang hier. Wag nou net vir papiere in Dar es Salaam en dan weer bos toe. Nog n paar jagte maar meer nou visvang manne wat kom. Sterkte daar en groete!

Re: Vanderkloof Visvang

Posted: Mon Oct 20, 2014 7:42 am
by kierriie
Het hulle Saterdag weer gelooi. 1x6kg, 4x4kg, 5x2kg, Hele paar kleintjies.

Re: Vanderkloof Visvang

Posted: Mon Oct 20, 2014 7:44 am
by kierriie
.

Re: Vanderkloof Visvang

Posted: Mon Oct 20, 2014 7:45 am
by kierriie
.

Re: Vanderkloof Visvang

Posted: Tue Apr 21, 2015 9:32 am
by kierriie
Het weer n mooi grootbek gekry. 7kg. My 3 jarige laaitjie het foto geneem dis hoek net helfte van vis op foto is.

Re: Vanderkloof Visvang

Posted: Tue Apr 21, 2015 10:46 am
by hunter74
Hi Kierie.

Ek sien in die nuwe Stywe Lyne het hulle weer `n bylae oor Vanderkloof. Was nogal intressant gewees. Sal maar eendag as ek groot is daar gaan draai.

Dit lyk heel lekker.
Groete.

Re: Vanderkloof Visvang

Posted: Tue Apr 21, 2015 11:59 pm
by Scrappies
Lekker Jan Louis!

Re: Vanderkloof Visvang

Posted: Tue Nov 17, 2015 9:19 am
by Jake1
Weet julle dat die staat n plan het vir kommersiƫle net van visse op Vanderkloof dam? Ja hulle wil n dam wat van die grootste konsentrasies geelvisse in die land het begin net. Ons wil die ding stopsit maar dit gaan n helse geveg wees.

Die staat het n gebrek aan langtermyn visie, dit gaan net oor korttermyn eie gewin, ons geelvisse is reeds bedreig. Die dam kan op langtermyn meer geld maak en werk skep rondom toerisme en geelvis hengel is reeds vasgestel. Ek het gedink iemand skeur die gek toe ek dit eerste keer hoor, dis ongelukkig die harde lelike waarheid.