Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Eks ook maar nuut hier en het my 204 gister gekry, het enige iemand al met die hornady 45gr sp geskiet, sien selfs gs custom en impala het ook punte vir hom.
Sou graag wou weet as iemand al met iets anders as die v-max punte geskiet het en of hulle gewerk het of nie?