Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
JTM
Ek meet sommer daar waar ek die dimmer uitgehaal en drade gelas het. Dis ongeveer 15cm van waar die draad in die lig se handvadsel ingaan. Die drade se punte is gesoldeer en ek las dit met daai swart blokkies.
Ek gebruik nog die oorspronklike krul draad en sy lighter prop. Ek gebruik die lig se eie skakelaar wat opp die handvatsel sit.

- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Dit lyk glad nie te sleg nie en wil neig na normaal maar wil tog voorkom dat albei batterye nie 100% volgelaai was met die toets nie.In die bakkie battery se "case" kan dit wees dat jy die bakkie net voor die toets "gestart" het wat dan reeds amps uit die battery getrek het vir die toets maar volgens die toets blyk dit te wees dat die deepcycle battery beslis nie volle kapasiteit bereik het nie en behoort beslis nie onder 12v te kom wanner 'n 100w lig aangesit word nie ( ten minste nie dadelik nie)musgrave270 wrote:Vriell
Baie dankie. Jy laat my nou hard dink. Ek weet dis nie gesond vir 'n deepcycle battery om op 'n gewone laaier gelaai te word nie, want jy kan hom nooit vol laai nie. Ek spaar nog vir my Ctek.
Ek het die battery maar nog net 2keer gelaai. Tans is die battery nie vol gelaai nie, ek besef dit, maar gaan die feit dat die battery nie vol gelaai is nie so groot effek hê? Ek dog dan dis hele doel van die deepcycle battery.
Ek het gisteraand begin met die toetse. Om een of ander rede het my dimmer die gees gegee, hy wil nou glad niks aan/af/of dim nie, die kraag vloei net deur. Ek haal toe maar die dimmer af want dis dalk die rede vir my probleme.
Ek het nie die drade deur my stoel getoets nie. Ek het vir die toets die lig direk op my bakkie se battery gekoppel en toe op my deepcycle battery. Ek het 'n lesing op die battery gevat asook by die lig.
Bakkie:
lig af - battery = 12.77V
lig = 12.77V
lig aan - battery = 12.06V (-0.71V nadat lig aangeskakel is)
lig = 10.13V (-2.64V nadat lig aangeskakel is)
-1.93V drop
Deepcycle:
Lig af - Battery = 12.16V
lig = 12.16v
lig aan - Battery = 11.93V (-0.23V nadat lig aangeskakel is)
lig = 9.93V (-2.23V nadat lig aangeskakel is)
-2.00V drop
Ek ken nie krag nie. Lyk dit normaal?
Dis is daar +- 'n 2V drop as die lig aangeskakel word op beide batterye. Ek neem aan dis nie normaal nie. Dus kan die fout seker of by my LF se draad lê op by die LF se lighter prop.
Die foutiewe dimmer kon seker ook 'n effek gehad het maar ek sal dit toets sodra ek hom uitgesort het.
Die bogenoemde resultate is amper dieselfde as wat ek gekry het toe ek voorheen die krag op my skietstoel getoets het, so dit lyk vir my of my probleem op my LF se draad lê.
Groete
Indien jy van son panele gebruik kan maak is daar nie 'n beter laaimetode vir deepcycle batterye nie.Elektroniese kring spanning bv. LED lig sal ook baie beter werk met 'n deepcycle battery.Jou beste battery krag vir 100w ligte is maar die die gewone voertuig batterye wat baie "sterker" interne komponente mee gebou is .
Jy noem dat daar dalk 'n fout op die draad kan wees .Het jy die draad gevoel vir warm raak ? of by kontak punte wat warm raak ? Indien wel en draad bly koeel is daar geen fout by die draad nie.
Wees ook versigtig dat jy die battery laat toets by 'n battery sentrum met die ou metode.Dit mag ook jou deepcycle battery beskadig.Deesdae gebruik hulle ook elektroniese apparaat vir die die toets van batterye by die sentrums.
Laai die battery op die regte laaier tot maksimum en kyk wat dan gebeur en ook om jou te antwoord op "kan dit soveel verskil maak as die battery nie volgelaai is nie" is my antwoord "beslis ja " veral as iets soos 'n 100w spanning gekoppel word.
Nog beter kry gewone kar battery en gebruik dit.My persoonlike opinie is dat Deepcycle batterye is ontwerp vir hi-tech elektroniese kringe en nie vir vinnige dreinering bv. 100w ligte nie.Die plate binnekant hierdie batterye "buckle" sommer gou as erge spanning opgesit word en wanneer die battery te vinnig gedreineer word die plate seerkry.Die batterye wil ook nie te laag gedreineer word nie en moet ook liefs gebruik word terwyl hulle nog gelaai word op een of ander regte wyse.
My voorstel is om 'n 100w lig te gebruik op 'n gewone kar battery wat permanent laai terwyl die lig gebruik word bv. voertuig wat luier.Jy kan selfs jou voertuig se battery toets met jou bakkie se "bright flash" te gebruik wat jou dan ongeveer 100w gee wanneer net die 2 hoofligte voor aanskakel op die manier en dan lesings te neem en jy sal waarneem hoeveel krag 'n 100w spanning (lig) uit 'n battery trek en ook wanneer jy die voertuig afskakel merkbaar sien hoe die ligte "dim".terwyl hulle nog aangeskakel
is. Jy sal verbaas wees oor die resultate net om te wys hoeveel krag 'n 100w regtig uit 'n battery tap..
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
OK, dan hoort dit maklik te wees om daai oorspronklike draad af te haal en sommer as toets vir jou 'n nuwe stel drade op te sit. Probeer dit en elimineer dan die ou draad en plug ook. Gebruik dieselfde draad lengte omtrend en nie minder as 4mm2 grote nie. Sit dit dan ook weer direk op jou battery soos jou vorige toetse. Jy behoort dan nie 'n volt drop meer as so 0.3V teoreties te kry nie.
Vir 'n standard lengte Lightforce draad (3.6m verstaan ek) is daai volt drop wat jy tans het gans te hoog. Op daai lengte vergelyk die draad dikte met daardie volt drop na 0.5mm2. Dit is aansienlik dunner as wat daai draad na lyk volgens wat ek gesien het.

Jannie Welman
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Dankie Vriell, hier leer jy my nou iets. Ek kon nie agterkom dat die draad êrens warm word nie, maar ek gaan die toets doen soos JTM hier bo genoem het en kyk wat hy maak. Daarna sal ek aandag aan die battery gee. Ek sal vir eers van my bakkie se battery af werk.
Groete
Groete
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Reg so.Ek verstaan wat JTM voorstel maar onthou as jy die voltage drop op die terminale van die battery kry met jou meter direk gekoppel op die battery terminale en 'n oormatige voltagedrop kry terwyl die lig aan is het dit niks te doen met die draad nie.Eers wanneer jy BY die lig se terminale oormatige voltage drop kry is dit te doen met die draad.Hoop dit maak sin vir jou maw terwyl die lig aangeskakel is behoort jou batterykrag min of meer dieselfde by beide die lig en battery terminale te wees.Sodra die krag verskil by die 2 toetspunte maw baie laer wys by die lig sal ek aanvaar die fout is by die draad.....maar dit sal geen skade doen om dikker draad op te sit nie en sal net tot voordeel wees en as die voltage drop by die battery is behoort dit geen verskil te maak nie..musgrave270 wrote:Dankie Vriell, hier leer jy my nou iets. Ek kon nie agterkom dat die draad êrens warm word nie, maar ek gaan die toets doen soos JTM hier bo genoem het en kyk wat hy maak. Daarna sal ek aandag aan die battery gee. Ek sal vir eers van my bakkie se battery af werk.
Groete
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Terwyl hier nou sulke goeie raad gegee word.
Gebruik n lig wat gedim is minder krag as wanneer hy volsterkte aan is?

JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Ja op dim sal dit minder amps trek.
Hoe langer en dunner die drade is hoe meer volt drop kry jy. Enige iets wat krag verbruik veroorsaak n volt drop, insluitende die geleiers (drade), en hoe dikker en koter die drade is hoe minder volt drop. Hoe meer amps die lig trek hoe meer volt drop gaan jy kry. n 50 watt lig trek byv 50 / 12 =4.17 amps, dus draad diktes kan kritiets wees by 12v sisteme. 4.17 amp op 220v volt is amper 1 kw. As jy 1 kw van n battery aftrek is dit 83 amps, en dus hoekom die starter drade so lekker dik is van n kar.
Hoe langer en dunner die drade is hoe meer volt drop kry jy. Enige iets wat krag verbruik veroorsaak n volt drop, insluitende die geleiers (drade), en hoe dikker en koter die drade is hoe minder volt drop. Hoe meer amps die lig trek hoe meer volt drop gaan jy kry. n 50 watt lig trek byv 50 / 12 =4.17 amps, dus draad diktes kan kritiets wees by 12v sisteme. 4.17 amp op 220v volt is amper 1 kw. As jy 1 kw van n battery aftrek is dit 83 amps, en dus hoekom die starter drade so lekker dik is van n kar.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Môre manne
Net so bietjie terugvoer.
Ek het die naweek my dimmer teruggekry en dit weer terug in die siteem gesit. Ek het slegs op my deepcycle battery gewerk.
Ek het al my lasplekke/konneksies op my stoel na gegaan. Ek het nou ongelukkig my papier met die resultate by die huis vergeet, sal dit later oplaai.
Ek het my lig met die oorspronklike LF draad opgekoppel en nogsteeds 'n drop van +- 3Volts by die lig gekry.
Ek haal toe die draad af, sit 'n baie dukker draad op, vervang toe ook die lighter prop met 'n 3punt en daar kry ek toe slegs 'n drop van +-1.5V by die lig.
Of ek dit beter as dit gaan kry weet ek nie.

Dit is al reeds 'n groot verbetering. Dit is nogsteed direk op battery en gemeet dan net voor die dimmer?
Jannie Welman
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
JTM
Dis gemeet op die battery nadat die lig aangeskakel is en dan aan die lig se kant van dimmer.
Die eerste resultate wat ek gegee het, het ek die lig direk op die battery getoets en my stoel met sy sliprings uitgeskakel.
Die naweek het ek alles deur my skietstoel getoets.

Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Thanks for all the advice, stole here with my eyes. I have changed my wires from the battery to the dimmer, thicker, now 4mm. What an improvement. The only hassle I have, is that the wires from the dimmer to the light get hot, 30cm. Should I open the dimmer and change the wires, or leave as is.
Sorry if I have Hi jacked topic, but this has helped me a lot, thanks.

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
no wayne, leave it alone!Wayne wrote:Thanks for all the advice, stole here with my eyes. I have changed my wires from the battery to the dimmer, thicker, now 4mm. What an improvement. The only hassle I have, is that the wires from the dimmer to the light get hot, 30cm. Should I open the dimmer and change the wires, or leave as is.
Sorry if I have Hi jacked topic, but this has helped me a lot, thanks.
that difference you wouldn't see with youre eyes!
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Thanks Cassie
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Wayne , 2 Questions.cassie_calvinia wrote:no wayne, leave it alone!Wayne wrote:Thanks for all the advice, stole here with my eyes. I have changed my wires from the battery to the dimmer, thicker, now 4mm. What an improvement. The only hassle I have, is that the wires from the dimmer to the light get hot, 30cm. Should I open the dimmer and change the wires, or leave as is.
Sorry if I have Hi jacked topic, but this has helped me a lot, thanks.
that difference you wouldn't see with youre eyes!
Was the dimmer originally part of the system or was it fitted as a later stage with the correct specs to work on your setup ? This could be a mismatch and can leave you stranded in the field at some time if the wires are not the correct size for your light setup.
Does the wires only get "warm" or very "hot" ? If "hot" then you might run into trouble with melting wires that will short circuited and ruined your spotlight setup.One can never ignore wires that get warm or hot because this should never be the case with ANY electrical circuit and is a indication of a faulty or mismatch wiring circuit no matter how you look at it !! my 2c worth...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Vriell
I have always had the dimmer on the line. What made me check was a friend of mine went out with me and he said my light was weak, so I tested and found voltage loss. then I saw the topic here. I have now changed ALL the wires, will see how we go. Some of my adaptors had melted a bit, shows you something was wrong.
Thanks to free info here on the forum, I think I have solved my problem.
I have always had the dimmer on the line. What made me check was a friend of mine went out with me and he said my light was weak, so I tested and found voltage loss. then I saw the topic here. I have now changed ALL the wires, will see how we go. Some of my adaptors had melted a bit, shows you something was wrong.
Thanks to free info here on the forum, I think I have solved my problem.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
You welcome.Glad everything sorted out with your light...Wayne wrote:Vriell
I have always had the dimmer on the line. What made me check was a friend of mine went out with me and he said my light was weak, so I tested and found voltage loss. then I saw the topic here. I have now changed ALL the wires, will see how we go. Some of my adaptors had melted a bit, shows you something was wrong.
Thanks to free info here on the forum, I think I have solved my problem.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Môre manne
Net 'n vinnige vraag. Hoeveel Amp Fuse gebruik julle op jul stoelle? Ek werk met 'n 15Amp fuse wat ek gebruik in 'n houer soos in die foto.
Gisteraand toe tel ons 'n elektriese probleem op met die fuse. Ek moet nog vasstel of die fout by die fuse of by die houer lê, maar die fuse het lelik gesmelt.
Hoe koppel julle 'n fuse in jul krag setup? Is die houer wat ek gebruik voldoende?
http://i1174.photobucket.com/albums/r610/ruanmostert/fuse_zpse611d99e.jpg
Groete
Ruan

shimano
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Hallo 270 daai tipe fuses het daai probeem die area kontak van die terminale in die fuse holder en die fuse se blades nie genoeg nie tensy daar n probleem met lig self is. As jy kan gebruik n ampmeter en meet die stroom(amps) wat die lig trek, moet nie meer as 10 ampere trek nie.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
dankie Shimano
Ja ek het die naweek agter gekom die normale fuse wat daar pas maak nie mooi kontak nie. Ek kon darm tydelik een van die klein fuses wat op my bakkie werk gebruik, hy pas stywer, maar sal 'n ander plan moet maak.
Groete
Ruan
Ja ek het die naweek agter gekom die normale fuse wat daar pas maak nie mooi kontak nie. Ek kon darm tydelik een van die klein fuses wat op my bakkie werk gebruik, hy pas stywer, maar sal 'n ander plan moet maak.
Groete
Ruan
-
shimano
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
dagse 270 as jy iewers n strapfuse kan kry sal dit mooi werk. Hoor by n 4x4 plek hul behoort jou te kan help met daai tipe fuses. pm my as jy nie regkom nie
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
Probeer by 'n elektriese klein handelaar soos Keens Electrical of ARB 'n HRC Fuse met holder te koop.
Die holder is nou wel groot - sowat 50 x 20 x 35mm maar 'n beter konneksie op 'n fuse sal jy nie kry nie. Dit sal ook baie goed werk as jy dik draad gebruik.

Last edited by WILLEBEES on Sat Nov 29, 2014 9:58 pm, edited 1 time in total.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Voltage drop nadat skietlig aangeskakel is
So lyk hy.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.