Page 2 of 2

Re: Nuwe Lid met passie vir skiet

Posted: Sat Jan 03, 2015 10:55 am
by Speelmansjagter
Welkom mater. geniet dit...

Re: Nuwe Lid met passie vir skiet

Posted: Sat Jan 03, 2015 1:37 pm
by Tiny Hunter
Dankie almal... Dit wat ek sover al gelees het, het nog net gehelp...

Re: Nuwe Lid met passie vir skiet

Posted: Mon Sep 07, 2015 9:08 pm
by PietBe
Welkom en geniet dit

Re: Nuwe Lid met passie vir skiet

Posted: Tue Sep 08, 2015 3:47 am
by Plaashaas
PietBe wrote:Welkom en geniet dit
:laugh:

Ja welkom Tiny al is jy al lank hier. Dit lyk darem of jy dit geniet want ek sien jy het al 71 posts.