Page 2 of 2

Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf

Posted: Thu Jan 15, 2015 5:34 pm
by JAGTERSREG-JRM
Fanta300 wrote:My skoonseun soek 'n Howa in 308 Varm maar met linkerhandse laminated duim gat kolf. Wat is sy kanse?

Jong sover ek weet is daar nie Linkerhand oudjie beskikbaar nie. Sal maar roete moet loop om een te laat maak glo ek

Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf

Posted: Thu Jan 15, 2015 5:45 pm
by Fanta300
Lyk my ook so. Kan hy 'n barrled action kry, of moet hy die regs kolf maar probeer verkoop?

Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf

Posted: Thu Jan 15, 2015 5:56 pm
by JAGTERSREG-JRM
Fanta300 wrote:Lyk my ook so. Kan hy 'n barrled action kry, of moet hy die regs kolf maar probeer verkoop?

Sal bietjie hoor wat kan ek uitrug ma glo die kolwe is n pakkie

Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf

Posted: Thu Jan 15, 2015 6:12 pm
by Fanta300
Dankie

Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf

Posted: Wed Jan 21, 2015 7:04 am
by JAGTERSREG-JRM
Glock 19 9x19

Gen 3 R8990
Gen 4 R9490