Page 2 of 2
Re: Nightforce SHV 4-14x56 SF MOAR @ R10995
Posted: Sat Jan 31, 2015 8:23 pm
by Fritz
Ai man, as ek nie nou ander verpligtinge gehad het nie... Dit is nou iets wat ek sal wil hê vir daai prys hoor!! Het juis 'n tweede teleskoop nodig vir my langafstand jaggeweer.
Geluk aan almal wat een van die menere opgeraap het

Re: Nightforce SHV 4-14x56 SF MOAR @ R10995
Posted: Sat Jan 31, 2015 10:31 pm
by JuanPaul
Dankie vir die info Piet, ek het 53gn vmax, 55gn Nosler bt en 55gn Berger Varmints ek sal op n spoed van 3500f/s werk op my 24" loop. Ek hoor die nuwe Howas het 'n 1:12 twist in plek van die voriges se 1:14 twist, so ek gaan die 55gn probeer en sal op Qiuckload kyk vir druk sowel as my spoed crony......maar sal met jou praat en se hoe loop hy....ek kan nie wag nie, as ek reg onthou het jy gesê my lading behoort so 34gn S335 te wees.
Re: Nightforce SHV 4-14x56 SF MOAR @ R10995
Posted: Sat Jan 31, 2015 10:33 pm

Posted: Sun Feb 01, 2015 6:35 am
by Piet Breedt
Gewoonlik werk 35gr S335 mooi in meeste .22 250's, maar begin bietjie laer en kyk vir tekens van druk soos jy opgaan, veral met n nuwe loop.
Re: Nightforce SHV 4-14x56 SF MOAR @ R10995
Posted: Thu Feb 05, 2015 1:45 pm
by Dirkvh
Enige van hierdie teleskope oor in die land teen hierdie prys?
Re: Nightforce SHV 4-14x56 SF MOAR @ R10995
Posted: Thu Feb 05, 2015 1:56 pm
by Stefan764
Dirk kyk jou PMs
Re: Nightforce SHV 4-14x56 SF MOAR @ R10995
Posted: Thu Feb 05, 2015 2:13 pm
by Dirkvh
Stefan764 wrote:Dirk kyk jou PMs
Baie dankie!
Re: Nightforce SHV 4-14x56 SF MOAR @ R10995
Posted: Thu Feb 05, 2015 2:43 pm
by Johan JvR
Ek dink as mens 'n SHV op 'n Howa sit het jy een wreedaardige kombinasie..
Re: Nightforce SHV 4-14x56 SF MOAR @ R10995
Posted: Thu Feb 05, 2015 2:49 pm
by Dirkvh
Johan JvR wrote:Ek dink as mens 'n SHV op 'n Howa sit het jy een wreedaardige kombinasie..
SHV is betaal en gaan op my Howa .204 varminter....

Re: Nightforce SHV 4-14x56 SF MOAR @ R10995
Posted: Thu Feb 05, 2015 2:53 pm
by Johan JvR
Re: Nightforce SHV 4-14x56 SF MOAR @ R10995
Posted: Sat Feb 07, 2015 12:06 pm
by Wayne
Does anyone know if there are any SHV's left. A friend phoned me this morning and would like one.