Stef - Ja gaan laer skiet want jy beheer die recoil meer. Hoeveel sal ek nie vir jou kan se nie - elke man hou sy vrou verskillend vas.
Knaldemper se kopkrap impak op teiken
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Dok ek stem 100% saam
Stef - Ja gaan laer skiet want jy beheer die recoil meer. Hoeveel sal ek nie vir jou kan se nie - elke man hou sy vrou verskillend vas.
Onthou as jy voor vasvat bv op geweerband trek jy die geweer ast ware af en in jou skouer in vs die natuurlike effense opwaardse wip wat kry as net van sandsakkies af skiet - die geweer beweeg terug in skouer in. Oppas waarop jy jou geweer laat rus. As bv op rubber le of staal/klip sal die geweer spring en veroorsaak dat hoeer gaan skiet as bv van sandsakkies af.
Stef - Ja gaan laer skiet want jy beheer die recoil meer. Hoeveel sal ek nie vir jou kan se nie - elke man hou sy vrou verskillend vas.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Ek skiet altyd my geweer in op so na as moontlik dieselfde manier as waarop ek jag. Het al ondervind dat wanneer ek vanaf die sandsakkies skiet en slegs agter die aksie vashou of my hand laat rus, en ek skiet vanaf n plek waar ek die geweer aan die band voor bietjie aftrek of die kolf voor vashou dat ek laer skiet.
Groetnis
Groetnis
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Stef,
Dis maar hoekom die goue reel van check jou zero op die bank en skiet dan van veld posisies met jou geweer om seker te maak hy maak mooi.
Die manne kyk vir my en my vriend snaaks aan daar by Irene waneer ons so le en skiet en dan van drie pote af skiet en sit en skiet ens. ens. op die lewensgrote teikens. Ek weet darrem ons tref vitels teen die jag seisoen begin op 100meter uit kniel sit en le posisies amper elke keer 10 uit 10 keer, maar tog nou en dan 'n been ook
Weet nie van julle nie maar ek het nog nooit 'n skietbankie in die bosveld gekry waneer ek bok skiet nie
Waneer mens vlakte skiet is dit seker reg om van bank of aleenlik in te skiet.
Groete
JP
Dis maar hoekom die goue reel van check jou zero op die bank en skiet dan van veld posisies met jou geweer om seker te maak hy maak mooi.
Die manne kyk vir my en my vriend snaaks aan daar by Irene waneer ons so le en skiet en dan van drie pote af skiet en sit en skiet ens. ens. op die lewensgrote teikens. Ek weet darrem ons tref vitels teen die jag seisoen begin op 100meter uit kniel sit en le posisies amper elke keer 10 uit 10 keer, maar tog nou en dan 'n been ook
Weet nie van julle nie maar ek het nog nooit 'n skietbankie in die bosveld gekry waneer ek bok skiet nie
Groete
JP
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Stef dit is verseker so.
Dit is ook hoekom ek gese het hy moenie tydens die toets die geweer voor vashou nie, want mens hou nooit die geweer regtig dieselfde vas nie, veral nie as daar bv 'n gewig in jou pad hang etc nie.
Die manne wat nou praat sien ek het al mooi geleer met die inskiet storie.
Hier is maar my prosedure
1) skiet oor sakkies in en maak seker my laterale skuif is perfek in die middel, as dit reg is raak jy nooit weer aan die links of regs verstelling nie
2) nou gaan stel jy die geweer in sodat jou hoogte val waar jy wil he op die afstand wat jy wil zero, vanuuit daardie posisie/skiethouding wat jy die meeste gaan skiet.
Baie baie baie belangrik, oefen en leer jouself om die geweer voor so vas te hou, dat jou greep met elke skoot konstant is

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]