Page 2 of 5

Re: Free for testing and development

Posted: Sun Mar 08, 2015 4:38 pm
by PWV
Bestel manne, bestel! Ek soek 'n robotmannetjie wat my gewere kan skoonmaak nadat ek geskiet het. ++>: ++>:
Hy moet my geweer op die bakkie kan vashou, afstand en wind akkuraat kan skat, die verstellings kan doen en dan die geweer kan "op-line". Sodra die groen liggie brand, trek ek net die sneller! 8) 8)
Daarna trek hy die pens en laai die bok. By die kamp slag hy af. Volgende dag sny hy biltong en worrsvleis af.
Sal later aan nog pligte dink! ::) ::)

Re: Free for testing and development

Posted: Sun Mar 08, 2015 4:59 pm
by Fritz
Stadbobejaan ek sal graag met jou wil gesels oor 'n adapter wat in my anschutz rail kom vir die Harris bipod. Hulle lyk gewoonlik so en word van alu gemaak. Sal een wil sien wat met twee skroewe vasmaak instede van net een.

Re: Free for testing and development

Posted: Sun Mar 08, 2015 8:47 pm
by joe rocket
Laat weet wanneer die level klaar is sodat ons kan bestel. Klink na n bakgat idee!

Re: Free for testing and development

Posted: Sun Mar 08, 2015 9:04 pm
by StadBobejaan
PWV wrote:Bestel manne, bestel! Ek soek 'n robotmannetjie wat my gewere kan skoonmaak nadat ek geskiet het. ++>: ++>:
Hy moet my geweer op die bakkie kan vashou, afstand en wind akkuraat kan skat, die verstellings kan doen en dan die geweer kan "op-line". Sodra die groen liggie brand, trek ek net die sneller! 8) 8)
Daarna trek hy die pens en laai die bok. By die kamp slag hy af. Volgende dag sny hy biltong en worrsvleis af.
Sal later aan nog pligte dink! ::) ::)
Jy het vergeet van vuurtjie aansteek, Pap ens sous maak, en om n dop te gooi. :laugh:

Re: Free for testing and development

Posted: Sun Mar 08, 2015 9:40 pm
by StadBobejaan
Vinige video, lekker gespeel met die level se electronics, sommer gekoppel aan Nokia 5110 cell phone skerm om sensitivity te toets.

https://www.youtube.com/watch?v=3RcNOFbF87k

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 3:10 am
by StadBobejaan
So bietjie van n setback met digital spirit level.
Sodra unit af en dan weer aangesit word, moet jy hom eers sync met level opervlak of a spirit level, defeats the purpose of having a digital spirit level, if you need a normal spirit level om hom the kalibreer.

As hy eers gekalibreer is dan werk hy mooi.

Foto van reading as unit plat is.
http://i57.tinypic.com/ok32b5.jpg

Foto van reading as unit getilt is.
http://i59.tinypic.com/34nlfkl.jpg

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 8:17 am
by Klopper
Nogal baie interesant die bubble level konsep! Kan die level vir jou die angle gee teen wat jy skiet, bv. opdraende +2° of afraande -5°, of is dit daai laaste getal? Nie alle rangefinders het angle in nie en dis iets wat jy met LA skiet nodig het.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 10:34 am
by StadBobejaan
Klopper wrote:Nogal baie interesant die bubble level konsep! Kan die level vir jou die angle gee teen wat jy skiet, bv. opdraende +2° of afraande -5°, of is dit daai laaste getal? Nie alle rangefinders het angle in nie en dis iets wat jy met LA skiet nodig het.
Ja Klopper die X axis is vir die bubble level, geweer tilt(links na regs) waar die Y axis vir for jou kan se of die geweer op of af mik(opdraende en afdraande).
Die z axis dink ek nie het n applikasie nie, kan dalk gebruik word om vir jou te se wat die recoil van die gun is.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 12:56 pm
by Klopper
Baie smart! Dis lekker om daai tiepe masjiene te he!

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 1:51 pm
by Katefbessie
hierdie gaan 'n lekker interessante draad raak!.. Joe lykmy met jou skills is jy nie te groot van 'n "Bobejaan" nie:)

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 2:46 pm
by Philip_R
Ek het n broadhead ontwerp in CAD formaat en pdf? Die lem shape en feral (as). Kan dit vir jou stuur as jy iets in die boogjag rigting wil probeer.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 3:40 pm
by Arnold
StadBobejaan, watse hardeware gebruik jy om die acellerometer en LCD aan te spreek?
StadBobejaan wrote:So bietjie van n setback met digital spirit level.
Sodra unit af en dan weer aangesit word, moet jy hom eers sync met level opervlak of a spirit level, defeats the purpose of having a digital spirit level, if you need a normal spirit level om hom the kalibreer.

As hy eers gekalibreer is dan werk hy mooi.

Foto van reading as unit plat is.
http://i57.tinypic.com/ok32b5.jpg

Foto van reading as unit getilt is.
http://i59.tinypic.com/34nlfkl.jpg

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 4:18 pm
by Cz_apie
StadBobejaan wrote: My draaibank is entry level een van adendorf.

watter een ? ek het self een EMILHQ 500, die een met die mill kombinasie maar mill en draaibank aparte motors, handleiding noem wel CNC aanpasbaar maar dit is ook al, sal self hou van CNC

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 4:30 pm
by StadBobejaan
Arnold: ek gebruik ATmega328 microcontroller, program hom met arduino.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 4:39 pm
by StadBobejaan
Cz_apie wrote:
StadBobejaan wrote: My draaibank is entry level een van adendorf.

watter een ? ek het self een EMILHQ 500, die een met die mill kombinasie maar mill en draaibank aparte motors, handleiding noem wel CNC aanpasbaar maar dit is ook al, sal self hou van CNC
Die een wat ek het is baie oud 500 tussen centers sal vannaand die naam dubble check, by my Pa geerf, so will nie van hom onslae raak nie, maar wil n groter een he wat ek will convert cnc. Sal bietjie vir jou kyk hoe maklik dit sal wees om hom n cnc te maak.

Nice add on wat die meet sobietjie vinniger maak is n DRO, loer na die man se aanbieding, http://www.gumtree.co.za/a-power-tools/ ... 0006797109 lyk glad nie sleg vir die prys nie, en ek het al baie pryse op die tiepe ding nagevors.
Het hom mail gestuur vir prys in specs, wag nou nog.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 4:40 pm
by Arnold
Watse arduino bordjie gebruik jy, daar is n paar wat daardie ATmega328 chip gebruik?

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 4:47 pm
by StadBobejaan
Arnold om die footprint klein te hou gebruik ek net die chip.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 4:48 pm
by Arnold
Ok, dit is juis hoekom ek vra ;)

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 4:50 pm
by StadBobejaan
Vra is vry en vry is lekker.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 5:13 pm
by THOMAST
Fritz Hagen wrote:Stadbobejaan ek sal graag met jou wil gesels oor 'n adapter wat in my anschutz rail kom vir die Harris bipod. Hulle lyk gewoonlik so en word van alu gemaak. Sal een wil sien wat met twee skroewe vasmaak instede van net een.
O ja asb! Ek sal sommer 2 vat.
Bakgat idee. Ek dink jy gaan baie besig gehou word

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 5:20 pm
by StadBobejaan
THOMAST en Fritz.

Het julle dalk n sample wat julle kan pos dan loer ek, vestaan nie mooi die foto nie, sien die rail, sien die set skroef, watter knop is daai??
Seker as die manne die raak lees, sal daar wel n sample te vore kom, dan maak ek hom graag vir julle.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 5:26 pm
by THOMAST
Mmm, my probleem is ek het net een en dis die ankerpunt (huidiglik) vir bipod.
Ek kan nie vir lank sonder hom wees nie en ek sit in die Kaap, so tyd gaan probleem wees.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 5:29 pm
by THOMAST
http://www.accu-shot.com/catalog/produc ... ucts_id=79
Kyk 'n bietjie na hierdie oulike produk (groot skimp)
Dieselfde Anshutz rail

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 5:42 pm
by StadBobejaan
THOMAST wrote:Mmm, my probleem is ek het net een en dis die ankerpunt (huidiglik) vir bipod.
Ek kan nie vir lank sonder hom wees nie en ek sit in die Kaap, so tyd gaan probleem wees.
Haal net af , een of twee foto's en maak n drawing met mates, weet nog nie watse knop is langs die setskroef nie.

Re: Free for testing and development

Posted: Mon Mar 09, 2015 5:56 pm
by Hein (Haan)
Die knop is waar die bipod vas monteer, sling stud as ek dit reg het is sy naam