Page 2 of 2
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Posted: Fri Mar 20, 2015 8:16 am
by Frikkiedbr
PWV wrote:Gawie, moenie vrae ontduik soos no. 1 nie!
Slagdop het 'n vraag gevra: "Nou Gawie, wat is die aanbevole kaliber en skoot plasing? "
Oom PWV nou sien ek ook 'n ander kant By oom http://www.freesmileys.org/smileys/smiley-forum/stirthepot.gif
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Posted: Fri Mar 20, 2015 8:25 am
by PWV
Frikkiedbr wrote:PWV wrote:Gawie, moenie vrae ontduik soos no. 1 nie!
Slagdop het 'n vraag gevra: "Nou Gawie, wat is die aanbevole kaliber en skoot plasing? "
Oom PWV nou sien ek ook 'n ander kant By oom http://www.freesmileys.org/smileys/smiley-forum/stirthepot.gif
Frikkedemus
Jy is nou besit om te "stir".
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Posted: Fri Mar 20, 2015 9:19 am
by Gawie(13mm)
slagdop wrote:Nou Gawie, wat is die aanbevole kaliber en skoot plasing?

Kaliber van jou keuse. Skootplasing is egter baie belangrik en moet liefs met die teiken bespreek word.
Hiermee volstaan ek. Party manne se koppe is klaar in die "gutter" en ek wil nie die een wees wat die slae vat vir hul onetiese gedrag nie.
Soos die Voortrekkers sê: "Hou koers!"
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Posted: Fri Mar 20, 2015 9:48 am
by PWV
Gawie(13mm) wrote:slagdop wrote:Nou Gawie, wat is die aanbevole kaliber en skoot plasing?

Kaliber van jou keuse. Skootplasing is egter baie belangrik en moet liefs met die teiken bespreek word.
Hiermee volstaan ek. Party manne se koppe is klaar in die "gutter" en ek wil nie die een wees wat die slae vat vir hul onetiese gedrag nie.
Soos die Voortrekkers sê: "Hou koers!"
Ja, en dan kan 'n doodskoot, 'n kwesskoot en 'n misskoot ook hier ter sprake kom!
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Posted: Fri Mar 20, 2015 9:49 am
by matewis

Gawie die voortrekkers sing ook: "Wat maak 'n kamp so lekker? Dis koffie, pap en wors!"...
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Posted: Fri Mar 20, 2015 10:18 am
by Hingsding
my pa se alyd... " boeta bring hulle maar plaas toe, ons het nie sulke ooie hier nie. Daar sal verseker iewers n kamp vir hulle wees."

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Posted: Fri Mar 20, 2015 12:12 pm
by Cz_apie