Page 2 of 2
Re: 300 WSM kom nou mooi reg
Posted: Fri Apr 03, 2015 12:54 pm
by Dries101
Skiet maklik 180 teen 2900 dis mild- dink top druk is hier by 3100 rond etc etc
Re: 300 WSM kom nou mooi reg
Posted: Fri Apr 03, 2015 12:55 pm
by henning
henka wrote:Vra die ander manne wat 300wsm skiet ek droom nie ek het 1
Jy val rond, ek dog jy praat nog van n 270.
Re: 300 WSM kom nou mooi reg
Posted: Fri Apr 03, 2015 1:14 pm
by henka
Ons het nog nooit van n 270 gepraat nie!dankie Dries die kapenaars maak my kla
Re: 300 WSM kom nou mooi reg
Posted: Fri Apr 03, 2015 1:46 pm
by Supacow
180gr is n lekker 270 koeel

Re: 300 WSM kom nou mooi reg
Posted: Fri Apr 03, 2015 4:06 pm
by henka
Nes jy da se
Re: 300 WSM kom nou mooi reg
Posted: Tue May 05, 2015 3:33 pm
by Rolf
Henning sal jy asb so gaaf wees en bietjie meer inligting gee rondom die 'run out', kan jy dit sien of moet jy toerusting he om dit te meet en watse effek het dit op jou groepe gehaad - veroorsaak dit bv groter groepe of dalk eerder flyers ?
Re: 300 WSM kom nou mooi reg
Posted: Tue May 05, 2015 7:57 pm
by henning
Rolf wrote:Henning sal jy asb so gaaf wees en bietjie meer inligting gee rondom die 'run out', kan jy dit sien of moet jy toerusting he om dit te meet en watse effek het dit op jou groepe gehaad - veroorsaak dit bv groter groepe of dalk eerder flyers ?
Run-out word gemeet met n dial gauge.
Run out veroorsaak beide flyers en n swak groepering. As jy soek na n klein groepering is daar heelwat moontlike probleme wat jy moet elemeneer en een van hulle is run-out.
Groete
Henning
Re: 300 WSM kom nou mooi reg
Posted: Wed May 06, 2015 9:40 am
by Capt. Yoda
Rolf wrote:Henning sal jy asb so gaaf wees en bietjie meer inligting gee rondom die 'run out', kan jy dit sien of moet jy toerusting he om dit te meet en watse effek het dit op jou groepe gehaad - veroorsaak dit bv groter groepe of dalk eerder flyers ?
As jy hom met die oog kan sien het jy n taamlike probleem! Runout is een van die makliker goed om te meet en aan te werk so maak soos Henning se en kry vir jou n gauge om alles te meet.As jy n paar patrone se runout kan meet by n maat of selfs n winkel merk die dop met n coki pen waar jou runout "sit' (as jy nou verstaan wat ek bedoel) en dan laai jy hul een vir een met die runout merk op die dop na bo in jou kamer dan kyk jy of jou groepe beter is.
Re: 300 WSM kom nou mooi reg
Posted: Mon Jun 01, 2015 11:01 am
by deonjvan
Getting 2950fps with 180gr bullets out my 300wsm. Winchester model 70, 24 inch barrel.