Page 2 of 2

Re: GRS kolwe

Posted: Tue Jun 30, 2015 10:05 pm
by Dwight375
Baie mooi roer en mooi ge gooi ook

Re: GRS kolwe

Posted: Tue Jun 30, 2015 10:40 pm
by Dwight375
Daai Serengeti reamer is kook water.

Ek beplan om op n Howa aksie en n krieger/bertlein loop ( 1-10 twist) n teiken 30-06 te bou en my punt van keuse sal die nosler CC 190 wees.

Weereens baie mooi roer, geniet hom!

Groete

Re: GRS kolwe

Posted: Wed Jul 01, 2015 5:18 pm
by Ritchie
Ek het gehoor die GRS kolwe is geneig om te kraak. Enige iemand ondervinding met dit?