Page 2 of 2

Re: .222 groepering- Probleem

Posted: Tue Aug 04, 2015 12:23 pm
by DawieKotze
Waar's jy? Stuur pm dan reel ons of bel my by 082 vyf 7 agt sewe 564.

Ek hou van my wyn!

Dawie

Re: .222 groepering- Probleem

Posted: Wed Aug 05, 2015 11:52 am
by tau
My .222 met sy 1/14 twist loop weier om enige iets oor 40gr te groepeer. Ook het ek my aksie gepillar bed eb die loop is fre floating, maar nie die nok van die loop nie. Hy was ook heel los, maar toe wou die roer nie lekke groep nie. Ek laai S 321 en my geweertjie is besonders akkuraat tot en met 300m. Beter as sy baas in elk geval.

Re: .222 groepering- Probleem

Posted: Thu Aug 06, 2015 8:48 am
by fanie.myburgh
Baie dankie Tau. Ek het gisteraand 3 landings gelaai, 23gr, 23.5gr en 24gr S321 in Hornady doppe. My TPL gemeet op die 40gr is 53.9mm teen die groewe, ek het hulle gelaai met 1mm jump 52.9mm, maar dit lyk nogal kort teen oor die 50gr se 54.5mm.

groete