RSA Plankgeweer vrae

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: RSA Plankgeweer vrae

Post by Hein M. »

'n RSA-kenner wapensmid het myne se fabrieksneller gepolish en hy loop mooi - noual 1000 skote...
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: RSA Plankgeweer vrae

Post by Apie »

My Davies het so paar maande terug R3300 gekos.
Oom Piet Welgemoed maak ook een vir n RSA
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1285
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: RSA Plankgeweer vrae

Post by Riaan Kriel »

junglejulian wrote:@riaan
Het jy al jou kopseer met die Rsa se papierwerk uitgesort?
Nee.... Geen vordering met die 260AI nie :'( :'(
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1285
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: RSA Plankgeweer vrae

Post by Riaan Kriel »

Rasmus wrote:Riaan

Het jy onlangs n Davies bestel? As ek kan vra wat prys hulle tans?

Pm as jy wil.

Groete

Rasmus
Ons prys was so ongeveer R3800 as ek reg onthou

Edit. Ek het die naweek weer op die faktuur afgekom. Dit was R2840-90 per sneller, posgeld en alles ingesluit.
Henna308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am

Re: RSA Plankgeweer vrae

Post by Henna308 »

Rasmus wrote:Riaan

Het jy onlangs n Davies bestel? As ek kan vra wat prys hulle tans?

Pm as jy wil.

Groete

Rasmus
Rasmus ek het laasjaar Oktober so R2200 (dink dit was net onder R10/ Aus $ op daardie stadium) vir 'n Davies betaal. Het so bietjie geld by die poskantoor ook moes betaal maar die totaal was om en by R2500 gewees vir als. Hy het my wel laat weet daar is 'n redelike wagtydperk (6-8 weke as ek reg onthou). Ek het myne egter baie gouer gekry want iemand het hulle besteling gekanselleer. Wat ek wel kan sê is dat dit die beste R2500 was wat ek in 2015 gespandeer het.

Groete
Henna
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: RSA Plankgeweer vrae

Post by Gernie »

Hein M. wrote:'n RSA-kenner wapensmid het myne se fabrieksneller gepolish en hy loop mooi - noual 1000 skote...
Hein, as ek mag vra wie is dit?

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
Post Reply