Page 2 of 2

Re: RSA Plankgeweer vrae

Posted: Wed Jan 27, 2016 10:09 pm
by Hein M.
'n RSA-kenner wapensmid het myne se fabrieksneller gepolish en hy loop mooi - noual 1000 skote...

Re: RSA Plankgeweer vrae

Posted: Thu Jan 28, 2016 6:16 am
by Apie
My Davies het so paar maande terug R3300 gekos.
Oom Piet Welgemoed maak ook een vir n RSA

Re: RSA Plankgeweer vrae

Posted: Thu Jan 28, 2016 2:55 pm
by Riaan Kriel
junglejulian wrote:@riaan
Het jy al jou kopseer met die Rsa se papierwerk uitgesort?
Nee.... Geen vordering met die 260AI nie :'( :'(

Re: RSA Plankgeweer vrae

Posted: Thu Jan 28, 2016 2:56 pm
by Riaan Kriel
Rasmus wrote:Riaan

Het jy onlangs n Davies bestel? As ek kan vra wat prys hulle tans?

Pm as jy wil.

Groete

Rasmus
Ons prys was so ongeveer R3800 as ek reg onthou

Edit. Ek het die naweek weer op die faktuur afgekom. Dit was R2840-90 per sneller, posgeld en alles ingesluit.

Re: RSA Plankgeweer vrae

Posted: Tue Jul 19, 2016 8:53 am
by Henna308
Rasmus wrote:Riaan

Het jy onlangs n Davies bestel? As ek kan vra wat prys hulle tans?

Pm as jy wil.

Groete

Rasmus
Rasmus ek het laasjaar Oktober so R2200 (dink dit was net onder R10/ Aus $ op daardie stadium) vir 'n Davies betaal. Het so bietjie geld by die poskantoor ook moes betaal maar die totaal was om en by R2500 gewees vir als. Hy het my wel laat weet daar is 'n redelike wagtydperk (6-8 weke as ek reg onthou). Ek het myne egter baie gouer gekry want iemand het hulle besteling gekanselleer. Wat ek wel kan sĂȘ is dat dit die beste R2500 was wat ek in 2015 gespandeer het.

Groete
Henna

Re: RSA Plankgeweer vrae

Posted: Tue Jul 19, 2016 8:58 am
by Gernie
Hein M. wrote:'n RSA-kenner wapensmid het myne se fabrieksneller gepolish en hy loop mooi - noual 1000 skote...
Hein, as ek mag vra wie is dit?

Sent from my SM-G900F using Tapatalk