Sprinbok jag in die karoo

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Sprinbok jag in die karoo

Post by Gawie(13mm) »

THOMAST wrote:Gawie, nou maak julle my ook lus!
Vir springbok skiet, nie die drankie nie.
Ek het die man 'n epos gestuur. Ek hou jou op hoogte.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Sprinbok jag in die karoo

Post by Ockert1992 »

Ek dink so Jaracal jag trip kan net lekker raak. sal lekker wees om van die manne te ontmoet en natuurlik te jag
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Sprinbok jag in die karoo

Post by wlm »

Gawie
Laat weet as jy antwoord op die e-pos het.
Ns. Jy hoef my nie in die bed te sit nie, gooi my net toe daar waar ek omval.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Sprinbok jag in die karoo

Post by Gawie(13mm) »

Ek hou julle op hoogte!!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Sprinbok jag in die karoo

Post by ruaanb »

Ek sal ook belangstel
karooman
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Tue Feb 11, 2014 9:06 am

Re: Sprinbok jag in die karoo

Post by karooman »

Julle laat klink die storie nou so lekker, ek raak sommer lus om saam met julle my eie bokke te gaan skiet.

Ek verkies so 4 of 5 jagters, ek is nie lekker ge gear vir meer as dit nie.

Mooi dag
Groete Herman
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Sprinbok jag in die karoo

Post by Jaco Swart »

More Karooman.

Hoeveel bokke is daar beskikbaar wat jy wil jag.

Ons sal graag ook belangstel in 'n klompie.

Groete
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Sprinbok jag in die karoo

Post by DawieKotze »

Gawie - het jy my pm gekry?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Post Reply