Page 2 of 2

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Fri Jul 15, 2016 10:51 am
by Riaan Kriel
Boersonderroer wrote:Smaak my ek sal moet gaan vakansie hou in die kaap as ek aan my geweer wil laat werk :(

Sent from my E5823 using Tapatalk
RAM Koeriers is ook 'n opsie, jy kan jou geweer dan na enige geweersmit in die land stuur. Dit kos 'n klompie geld maar is goedkoper as 'n kaapse vakansie ;)

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Fri Jul 15, 2016 11:37 am
by Hein M.
1. Terry Harrison (Weskaap)
2. Izak Hattingh (Bloemfontein)
3. Andries Moller (Pretoria)(TR, FTR en FOpe gewere)
4. Lance Stevens (Vaaldriehoek) (FTR en F Ope gewere)
5.Chris van Niekerk / Dirk vd. Heever (Weskaap)
6. Johan v Rensburg (Cradock)
7. Piet Welgemoed (Pretoria Wes) (TR, FTR en F Ope gewere)
8. Oom Louw van Deventer (Potch)
9. Geoffrey Barrabal (Brackenfell)
10.Michael Barrabal (Kolwe;rails;MB;etc-Bellville)
11.Gerrie Coetzee (Bloemfontein)
12.Paul Notnagel (Benchrest tipe geweer-Kroonstad)
13. Kevin Healy (Bloemfontein)
14. Steve Fourie (Pta)
15. Sabi Rifles (Nelspruit)
16. Ralph Badenhorst (Ermelo)
17, Danie Joubert
18. Willie Pretorius (Wesrand)
19. Ginger van Zyl (Pta)
20. Greg Cardin (Vanderbijlpark)
21. Alexander Potgieter (Meyerton)
22. Tinus van Wyk (PTA)
23. Ludi Starke (Durbanville)
24. Johan Morkel (Stellenbosch)
25. Wicus Fourie (Randfontein)083 380 0694
26. Faan de Vos (Pta)
27. Chad Gilley Arms (Pta)
28 Craig Clintworth @ info@mkonto.co.za
29. Ben Strydom (Worcester)
30. Erwee Basson (Vredendal)

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Fri Jul 15, 2016 12:40 pm
by michris
Dankie Geno.
Het jare gelede saam met Jeff boog geskiet en het vergeet van hom.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Fri Jul 15, 2016 1:49 pm
by C.J.
1. Terry Harrison (Weskaap)
2. Izak Hattingh (Bloemfontein)
3. Andries Moller (Pretoria)(TR, FTR en FOpe gewere)
4. Lance Stevens (Vaaldriehoek) (FTR en F Ope gewere)
5.Chris van Niekerk / Dirk vd. Heever (Weskaap)
6. Johan v Rensburg (Cradock)
7. Piet Welgemoed (Pretoria Wes) (TR, FTR en F Ope gewere)
8. Oom Louw van Deventer (Potch)
9. Geoffrey Barrabal (Brackenfell)
10.Michael Barrabal (Kolwe;rails;MB;etc-Bellville)
11.Gerrie Coetzee (Bloemfontein)
12.Paul Notnagel (Benchrest tipe geweer-Kroonstad)
13. Kevin Healy (Bloemfontein)
14. Steve Fourie (Pta)
15. Sabi Rifles (Nelspruit)
16. Ralph Badenhorst (Ermelo)
17, Danie Joubert
18. Willie Pretorius (Wesrand)
19. Ginger van Zyl (Pta)
20. Greg Cardin (Vanderbijlpark)
21. Alexander Potgieter (Meyerton)
22. Tinus van Wyk (PTA)
23. Ludi Starke (Durbanville)
24. Johan Morkel (Stellenbosch)
25. Wicus Fourie (Randfontein)083 380 0694
26. Faan de Vos (Pta)
27. Chad Gilley Arms (Pta)
28 Craig Clintworth @ info@mkonto.co.za
29. Ben Strydom (Worcester)
30. Erwee Basson (Vredendal)
31. Jan Bondesio (Naboomspruit) 0825563459

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Fri Jul 15, 2016 10:37 pm
by Fanta300
C.J. wrote:1. Terry Harrison (Weskaap)
2. Izak Hattingh (Bloemfontein)
3. Andries Moller (Pretoria)(TR, FTR en FOpe gewere)
4. Lance Stevens (Vaaldriehoek) (FTR en F Ope gewere) 083 2311960
5.Chris van Niekerk / Dirk vd. Heever (Weskaap)
6. Johan v Rensburg (Cradock)
7. Piet Welgemoed (Pretoria Wes) (TR, FTR en F Ope gewere)
8. Oom Louw van Deventer (Potch)
9. Geoffrey Barrabal (Brackenfell)
10.Michael Barrabal (Kolwe;rails;MB;etc-Bellville)
11.Gerrie Coetzee (Bloemfontein)
12.Paul Notnagel (Benchrest tipe geweer-Kroonstad) 056 2127813
13. Kevin Healy (Bloemfontein)
14. Steve Fourie (Pta)
15. Sabi Rifles (Nelspruit)
16. Ralph Badenhorst (Ermelo)
17, Danie Joubert
18. Willie Pretorius (Wesrand)
19. Ginger van Zyl (Pta)
20. Greg Cardin (Vanderbijlpark)
21. Alexander Potgieter (Meyerton) 083 7403338
22. Tinus van Wyk (PTA)
23. Ludi Starke (Durbanville)
24. Johan Morkel (Stellenbosch)
25. Wicus Fourie (Randfontein)083 380 0694
26. Faan de Vos (Pta)
27. Chad Gilley Arms (Pta)
28 Craig Clintworth @ info@mkonto.co.za
29. Ben Strydom (Worcester)
30. Erwee Basson (Vredendal)
31. Jan Bondesio (Naboomspruit) 0825563459

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 19, 2016 1:53 pm
by DriesdlR
Wouter Roets wrote:Hallo Jaracallers

Ek kry persoonlik en sien op die forum baie navrae oor geweersmede van lede. Ek het dit goed gedink om hierdie hofie te begin om dit makliker te maak vir lede om wel by geweersmede uit te kom vir hulle behoeftes. Kan julle dalk julle smede se name en kontakbesonderhede hier plaas volgens die volgende gegewens.

1 ) Naam van die Besigheid.
2 ) Eienaar of kontakpersoon.
3 ) Gebied waar die besigheid gelee is.
4 ) Spesialiteits veld van die besigheid bv F-klas gewere, groot kalibers, algemene herstelwerk ens.
5 ) Byvoeging indien die instansie/persoon bv n agent van n sekere maak loop of aksie is.
6 ) Kommentaar soos bv die persoon vat sy tyd maar is deeglik. Hou dit asb saaklik of vermy dit dan eerder.

Mense ons almal is deeglik bewus dat enige persoon of instansie hulle foute ook begaan en dat nie almal dieselfde diens of prokduk ervaar het nie. So met dit ingedagte glo ek dat lede smede se besonderhede sal plaas met wie hulle gelukkig was. Kom ons hou negetiewe ervarings vir n aparte draad vir die gesonde rede om hierdie draad die funksie te gee waarvoor hy geskep is nl n informasie blad vir geweersmede.

Groetnis
Wouter
Ek sal graag al die besonderhede soos aanvanklik deur Wouter gestel was wou sien??

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Tue Jul 19, 2016 3:13 pm
by Boersonderroer
Riaan Kriel wrote:
Boersonderroer wrote:Smaak my ek sal moet gaan vakansie hou in die kaap as ek aan my geweer wil laat werk :(

Sent from my E5823 using Tapatalk
RAM Koeriers is ook 'n opsie, jy kan jou geweer dan na enige geweersmit in die land stuur. Dit kos 'n klompie geld maar is goedkoper as 'n kaapse vakansie ;)
Soos ek RAM koeriers ken laai hulle my geweer by die verkeerde mense af. My dogtertjie toring nou al vir maande dat sy weer wil kaap toe, so dit is seker maar die beter opsie tensy iemand van 'n goeie geweersmit in PE of Oos-Londen weet.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Sat Oct 14, 2017 10:27 pm
by likweD
Hi Jaracallers,

Ek wil graag my 30-06 voorberei vir 'n knaldemper. Het enige iemand 'n aanbeveling vir 'n smid of ingenieurs werkwinkel in die Richardsbaai omgewing om die skroefdraad op die loop te laat sny?

Groete,

Halvar

Sent from my SM-P605 using Tapatalk

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Thu May 24, 2018 9:03 pm
by Speen
Het iemand Oom Louw van Deventer se nr asb?

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Fri Mar 05, 2021 8:34 pm
by X-BOLT
Het die week my silencer op gesit by Alexander Potgieter Meyerton. Het die silencer by Lourens gekoop seker al n jaar terug en kon net nie die moet kry om my geweer by enige plek te los nie.
Baie happy en het net n dag gevat na ek gese het hy kan maar sy tyd vat.
Prys was die beste.
Dankie Oom Alexander. Goeie diens!
En Dankie vir dir thread, het my meer moet gegee.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Sat Mar 06, 2021 8:40 pm
by tripodmvr
Ek stem, vriendelike man wat goeie werk lewer en die tydsfaktor oortref. Geen jabroer houding en werk word betyds gelewer.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Mon Oct 11, 2021 2:13 am
by 243Songdaug
Graag voeg ek Juvan de Klerk op Upington se naam by die lys.

Pynlik netjiese werk en sy gewere skiet bitter netjies.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Mon Oct 11, 2021 8:14 am
by Lapua
Dawie Nel
Marksman Arms
Pretoria
Pynlik netjiese werk. Hy bou baie mooi Groot kalieber gewere as ook lang afstand roere. Kan ook glad nie kla oor sy algemene wapensmid werk nie, soos byvoorbeeld knaldemlers maak en opsit ens.
Sal hom enige dag voorstel vir gewere herstel of nuwes bou.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Mon Oct 11, 2021 9:08 am
by Stephan86
Ek beaam wat Lapua hier bo noem, hul het fantastiese werk op my 375 gedoen.

Re: Geweersmede en hulle kontakbesonderhede basis

Posted: Mon Oct 11, 2021 10:12 am
by DWB
Dawie is 'n yster.