Page 2 of 2
Re: Hi-Lift jacks - Wat koop mens?
Posted: Wed Apr 27, 2016 5:47 pm
by Heinz Petersen
Geno, nou kan jy sommer die HiLift in die veld gebruik om die punte dieper te seat vir verder skote. Net die regte tool vir "compress loads"
Re: Hi-Lift jacks - Wat koop mens?
Posted: Thu Apr 28, 2016 8:35 am
by blaser
plesier ou maat
Re: Hi-Lift jacks - Wat koop mens?
Posted: Thu Apr 28, 2016 9:42 am
by tau
Vanaf ek my Hi-Lift droog en skoon hou met 'n sak om die meganisme werk hy mooi. VEral hier in die nat kaapse winters. Ek het al baie met verskillendes gesukkel as die springs roes of die locking pins vuil is.