Page 2 of 2

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Tue Jul 07, 2009 9:57 pm
by britsman
Graham,
         Have a look at ;http://www.petzl.com/en/pro/headlamps/ultra-powerful-headlamps/ultra-belt
          How powerful is it? Lumens make no sense to me.

           brits

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Tue Jul 07, 2009 10:14 pm
by Mac
Brits,

I have no idea either, but I do know that the Led replacement bulb sets for Maglights are pretty good when compared to the original bulb. You will have to find one to test at night. Sorry, I know that this answer is of no practical use, but my knowledge on the subject is limited to what I can see at night.

Graham

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Tue Jul 07, 2009 10:20 pm
by Ambessa
Hallo Britsman
britsman wrote:...Ek is besig om my quad te op knap as 'n Jag Rig, wat 'n skiet raam, ...
...just remember this "Jag Rig" thing of yours moves on rubber tekkies and not on steel tracks... ;D ::)

Careful my man.

Ambessa

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Tue Jul 07, 2009 10:30 pm
by britsman
Ambessa
Ambessa wrote: ...just remember this "Jag Rig" thing of yours moves on rubber tekkies and not on steel tracks... ;D ::)
    Hy Boet ........ oppas vir die "army nostalgia" en fragmentation etc. Projag like dit glad nie. ;D ;D ;D

        groete,
                  brits

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Tue Jul 07, 2009 10:34 pm
by Ambessa
Hallo Britsman

...sjuut, point take, but a rig is a rig I mean... :o 8)

Ambessa

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Wed Jul 08, 2009 8:41 am
by Ja3
Hello Graham

Hierdie lig is fantasties, veral die apex extreme. Moet nie dat sy grootte jou afsit nie. Ek gebruik self een vir allerhande aktiwiteite.
Hy't 'n 3w led in, en skyn 'n koek hou, mark my words.... Bietjie aan die duur kant R550+
http://www.princetontec.com/?q=node/67

As jy sukkel om so ene te kry, laat my weet. Ek sal jou help om een te kry en te pos.
Ek het al 'n klomp kopliggies gebruik selfs petzl, niks klop hierdie ou nie.

Alhoewel die petzl waarna brits verwys ken ek nie, maar dit lyk ook na die real mkcoy

groete
Ja3

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Wed Jul 08, 2009 10:11 am
by Mac
Ja3,

Dankie vir die inligting, dit is eintlik Brits wat n' koplamp soek, en ek is seker hy sal jou post opvolg. Bo op die bakkie gebruik ek sommer n' ou cheapie Majortech koplampie, meestal word hy gebuik om my koffie fles of doppies op die bak te soek.

Cheers,

Graham

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Thu Jul 09, 2009 9:58 pm
by britsman
Mac/ Ja3 en almal,
Ja3 wrote: Alhoewel die petzl waarna brits verwys ken ek nie, maar dit lyk ook na die real mkcoy
  Lig afstand 140m        prys: +-R3400 :o :o :o :o

    groete,
                brits

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Fri Jul 10, 2009 12:17 am
by boeta
Eiiiiiiiiina :-[

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Fri Jul 10, 2009 8:58 am
by Ja3
dok brits

...en dis vir die een met twee batterye, daar een met 'n vier battery pak ook.
Mens behoort daardie lig in te vor vir net so ook die R1k.
Ek wag vir pryse op die Apex extreme.
Ja3

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Fri Jul 10, 2009 8:00 pm
by britsman
Naand Ja3,
      Omdat ek so  die koplig gebruik as ek op die quad ry het ek gedink dat dit makliker om jakkies te "spot" om net jou kop te draai........ maar dit lyk die beste gaan maar wees om 'n 170mm Light Force lig op ball joint, wat op 'n raam gemonteer is, rond swaai met my linker hand.
          Seems to me THE BIGGER THE REFLECTOR THE BETTER THE LIGHT .... of is ek verkeerd.

        groete,
                    brits

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Fri Jul 10, 2009 9:19 pm
by Ja3
dok

The bigger the better kom ook hier ter sprake. Maar moet nie die led ligte onderskat nie. Ek dink ook nie die tipe kleur lig wat die led's gee, is doeltreffend vir o? optel oor lang afstande nie, maar dis net 'n raai.
Die groot lig van petzl kan egter 'n wenner wees in sekere opsigte.

groete
ja3

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Fri Jul 10, 2009 9:53 pm
by britsman
ja3 en almal,
               Op my skietstoel is een van die LF ligte so gemonteered dat ek dit op en af beweeg met 'n pedal wat ek met my voet werk (soos 'n accelerator).Omdat ek sukkel so bietjie met oogsig (seker maar die ouderdom), gebruik ek 'n verkyker ( Fixed focus / Steiner 7x50) om deur te kyk as ek nie oe naby sien nie. Maklik sien ek oe tot +-600m met die manier.Die "field of view" van die verkyker is baie beter en my ogies word nie so moeg nie. As die dier  nader inkom  ID ek hom met die geweer scope.
       Is daar anders ouens wat 'n verkyker gebruik in die nag?

       groete,
                 brits

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Sat Jul 11, 2009 7:43 pm
by Izak H
Hallo KS1WP
As die Stormers vlaggie sal help dat die jakkalse in-storm , kan jy hom maar stuur. Ek is baie tevrede met my 10x Lynx, het hom maar eers Febr vanjaar aangeskaf. Ek hou hom permanent op 8x, anders kan `n man jou maklik misgis met die grootte van die beeld as jy dit gedurig heen en weer stel (persoonlike mening). Die duidelike beeld maak dit oor en oor die geld werd om `n ordentlike/duurder teleskoop te kry. Ek moet hom nog op bokke probeer, het nog nie tyd daarvoor gehad nie.
Voorspoed met die stoel bouery.
Izak H

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Wed Sep 30, 2009 11:14 pm
by Kopskoot 1 WP
Hallo Izak

Ek sal jou adres kry en vir jou die vlaggie aanstuur,  na die einde van die seisoen sal jy dit redelik hoog kan laat wapper.  Die stoel is klaar,  hel,  bitter baie werk en ek stem saam met wie ook al destyds aanbeveel het,  "koop 'n stoel",  maar ek het die tyd gehad en die aflyding ook nodig gehad.  Het een aand met 'n 1/4 klaar stoel 'n rooikat moes gaan klop wat gemaai het onder die lammers,  sy vel is tans  by die looiers.  Ek sal 'n foto van my kontrepsie probeer laai soos belowe.

Groete

KS1WP

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Thu Oct 08, 2009 4:59 pm
by tafjak
Tomma

Ek wil nie aap uit die mou laat nie, maar hoe werk darie stukkie uitvindsel van jou? Jy moet die toetsery nou klaar kry, ek soek myne ASB en gou.

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Fri Oct 09, 2009 3:06 am
by Tomcat
Taffie

Ek is amper tevrede met hom. Hier en daar nog n klein verandering. Wag maar nog n bietjie ,ek wil nie he jy moet sukkel nie. Belowe jy sal die eerste een kry.

Tomma

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Tue Oct 13, 2009 12:00 am
by Francois Marais
Taffie/Tomma

Laat weet van die uitvindsel, julle het my nou heel nuuskierig, groot seblief......

Mooi loop
Francois

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Tue Oct 13, 2009 12:25 pm
by tafjak
Francois

Ek brand om te vertel, maar sal nie voordat die toetse suksesvol is nie. Op die oomblik loop alles klopdisselboom. Nog so 18dae en ou Tomma sal sekerlik die aap uit die mou laat.

Re: Lig op die geweer of op die stoel

Posted: Tue Oct 13, 2009 1:30 pm
by Francois Marais
Taffie

Kannie waggie

Mooi loop
Francois