Page 2 of 2
Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Wed Jun 29, 2016 11:48 am
by Geno
https://www.facebook.com/nyama.spitbraa ... 668561741/
Hierdie man se manier lyk nogal nie te sleg as mens van souse hou nie.
Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Wed Jun 29, 2016 12:03 pm
by Striker.
Geno
Ek kan regtig daai resep van oom Carl aanbeveel.
Hy het mooi geloop!
Groete
Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Wed Jun 29, 2016 12:35 pm
by Frederik
Ek was laas jaar by 'n roof wetting waar die Nyama mense ska pie vir ons gaan gemaak het en ja dit was lekker neem aan die sous is toe gebruik.
Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Mon May 16, 2022 9:22 am
by cassie_calvinia
More
het 'n spitbraai gekoop.
en ons gaan nou braai. die naweek moet hy loop.
ek nou baie gelees, maar enige hulp sal welkom wees.
ek lees van asyn, suurlemoen sap, knoffel, maar al daai goed is die bestandele van 'n griekse slaai sous. olive oil, red wine vinegar, lemon juice, Dijon mustard, minced garlic cloves, dried oregano (the key ingredient) and salt and pepper.
so op die stadium gaan ek hom gebruik vir spuit.
wat smeer julle buite op? basting sous?
watse rule of thum gebruik jylle vir kole warm hou? hoe warm moet hy wees? 5 sekondes?
Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Mon May 16, 2022 10:17 am
by Geno
Ek het Saterdag 'n 23kg A3 lam gespit op 'n gas spit vir my vrou se verjaardag.
Wat ek gedoen het:
Meater termometer in die dikste deel van die boud gedruk.
Vooraf ingespuit met mengsel van:
150ml suurlemoensap
350ml water
Sixgun spice, Aromat, peper, knoffel vlokkies en gemengde droee hruie fyn gemaak en gemeng in die suurlemoen/water mengsel na smaak.
90min teen spit temperatuur van 160 grade gebraai met die ribbes toegedraai in foelie.
Haal die foelie af en gooi sprinkel die vleis met die spuit mix wat oorgebly het en ook droee Sixgun speserye.
Nog 2ure10min teen spit temperatuur van 140grade totdat die vleis teen die been 80grade gemeet het toe val die lam uitmekaar op die spit so sag was hy!
Almal wat by die party was kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker dit was nie, so ek glo hy was mooi. Ek het eers gister van die vleis ge-eet oor ekself so uur na die lam gaar was
Maar so het hy gelyk:

Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Mon May 16, 2022 10:39 am
by Capt. Yoda
Geno wrote: Mon May 16, 2022 10:17 am

Blixem daai lyk diep lekker, daai worsies daar onder

Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Mon May 16, 2022 10:55 am
by cassie_calvinia
myne is 'n spit vir mans, wat met kole werk.
so tempratuur nie so maklik beheerbaar
Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Mon May 16, 2022 12:15 pm
by Geno
cassie_calvinia wrote:myne is 'n spit vir mans, wat met kole werk.
so tempratuur nie so maklik beheerbaar
Temperatuur is nie moeilik om met kole te reguleer nie. Meer = warmer en minder = kouer. Dit vat net langer om te wissel tussen temperature as met gas.
Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Mon May 16, 2022 12:20 pm
by cassie_calvinia
HAHA
sal daai try! my foto kom maandag as ons gespaar bly.
hopelik word die lam nie gespaar...
Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Mon May 16, 2022 12:24 pm
by tau
Ek is self baie lief vir spit maak.
EK het 'n groot boks gebou wat tot 'n 24 kg skaap kan vat of boerbok as dit moet.
Ek smeer hom helemal olyf olie en kerrie en so bietjie borrie. Dan gooi ek hom liggies spice. Ek gebruik twee sakke Namibiese charcoal en so paar stukkies hout. 2 ure later is hy klaar.
Meeste mense kyk groot oog as ek die skape met die kerrie en borrie smeer dat hy soos 'n bodybuilder blink. Hulle skrik nog meer as ek 18:00 begin en hulle 20:00 kos belowe. Hy raak nog meer benoud as ek nie weer aan die skaap draai of sukkel nie en gewoonlik baie strooi praat tussen in.
Ek het 2 jaar terug by my fairwell vir 100 mense twee skape gespit en gekuier tussen in.
Baie mense maak die fout om souse en smeer te gebruik wat suiker bevat. Dit maak dat die vleis brand of aanbrand. Die kerrie keer hiervoor en help om die skap te seël. Jy proe na die tyd omtrent niks kerrie of borrie nie en net heerlike skaap.
Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Mon May 16, 2022 12:26 pm
by tau
Geno wrote: Mon May 16, 2022 10:17 am
Ek het Saterdag 'n 23kg A3 lam gespit op 'n gas spit vir my vrou se verjaardag.
Wat ek gedoen het:
Meater termometer in die dikste deel van die boud gedruk.
Vooraf ingespuit met mengsel van:
150ml suurlemoensap
350ml water
Sixgun spice, Aromat, peper, knoffel vlokkies en gemengde droee hruie fyn gemaak en gemeng in die suurlemoen/water mengsel na smaak.
90min teen spit temperatuur van 160 grade gebraai met die ribbes toegedraai in foelie.
Haal die foelie af en gooi sprinkel die vleis met die spuit mix wat oorgebly het en ook droee Sixgun speserye.
Nog 2ure10min teen spit temperatuur van 140grade totdat die vleis teen die been 80grade gemeet het toe val die lam uitmekaar op die spit so sag was hy!
Almal wat by die party was kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker dit was nie, so ek glo hy was mooi. Ek het eers gister van die vleis ge-eet oor ekself so uur na die lam gaar was
Maar so het hy gelyk:
Netjies gedoen!!! Ek is nou sommer honger.
Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Mon May 16, 2022 5:08 pm
by ruaanb
tau wrote:Ek is self baie lief vir spit maak.
EK het 'n groot boks gebou wat tot 'n 24 kg skaap kan vat of boerbok as dit moet.
Ek smeer hom helemal olyf olie en kerrie en so bietjie borrie. Dan gooi ek hom liggies spice. Ek gebruik twee sakke Namibiese charcoal en so paar stukkies hout. 2 ure later is hy klaar.
Meeste mense kyk groot oog as ek die skape met die kerrie en borrie smeer dat hy soos 'n bodybuilder blink. Hulle skrik nog meer as ek 18:00 begin en hulle 20:00 kos belowe. Hy raak nog meer benoud as ek nie weer aan die skaap draai of sukkel nie en gewoonlik baie strooi praat tussen in.
Ek het 2 jaar terug by my fairwell vir 100 mense twee skape gespit en gekuier tussen in.
Baie mense maak die fout om souse en smeer te gebruik wat suiker bevat. Dit maak dat die vleis brand of aanbrand. Die kerrie keer hiervoor en help om die skap te seël. Jy proe na die tyd omtrent niks kerrie of borrie nie en net heerlike skaap.
Dit was bitter lekker
Re: Spitbraai - Skaap
Posted: Mon May 23, 2022 7:45 am
by cassie_calvinia
wie kan dalk help met fotos en 2x kort videos oplaai hier?