Page 2 of 2

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Sun Aug 28, 2016 10:25 am
by LoopSoosStroop
Eugene, is dit dalk moontlik om die voledige resultate van die 25ste Junie hier te plaas? Wil aanheg by my toegwyde status aktiwiteite.

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Sun Aug 28, 2016 7:33 pm
by gbvl
Eugene wrote:
LoopSoosStroop wrote:Sheesh dit was 'n moeilike dag vir amateurs soos ek en my skiet maat. Slegs 12 uit 60 skote raak geskiet. Het darem baie geleer.

Die 14:00 klaarmaak plan klink vir my goed.

Ek sal eers bietjie huiswerk doen voordat ek weer ene bywoon.
Dit was lekker om julle daar te sien!

Die volgende een is op 17 September 2016. Dit gee jou darem bietjie tyd om te oefen, maar moenie wegbly oor julle bang is vir die telling nie. Die hoofdoel is mos om dit te geniet en te leer en dis juis op sulke dae, wanneer daar biejie druk is, dat mens die meeste leer!
Is die venue vir 17 Sept weer Heilbron? Sal graag wil kom kyk hoe doen julle manne dit. Stoei nog met my 260 (die skut nie die geweer nie) maar sal dalk die varmint klas (maks 600m?) aandurf.

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Sun Aug 28, 2016 7:53 pm
by Eugene
gbvl wrote:

Dit is die keer by Vierfontein net anderkant Orkney. Kom gerus weer!

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Tue Sep 06, 2016 8:50 am
by Eugene
Net weer 'n herinnering aan hierdie skietdag. Afslag vir vroeƫ regsitrasie tot 9 September 2016.

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Fri Sep 16, 2016 8:35 am
by Hein (Haan)
Ek sien uit na more wie van die Jaracal manne gaan nog daar wees

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Fri Sep 16, 2016 8:44 am
by Capt. Yoda
Hein (Haan) wrote:Ek sien uit na more wie van die Jaracal manne gaan nog daar wees

Sent from my iPhone using Tapatalk

Ek en Stompe sal daar wees, wonder of ek nog afslag kry as ek vandag betaal...

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Fri Sep 16, 2016 9:50 am
by Riaan Kriel
Capt. Oblivious wrote:
Hein (Haan) wrote:Ek sien uit na more wie van die Jaracal manne gaan nog daar wees

Sent from my iPhone using Tapatalk

Ek en Stompe sal daar wees, wonder of ek nog afslag kry as ek vandag betaal...
Julle manne moet dit geniet, ek sou graag wou deelneem maar skiet more Combat Rifle spankompetisie anderkant Stilfontein by Frontier se bane.

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Fri Sep 16, 2016 10:43 am
by JacquesT (Stompe)
Ja ek gaan maar Vmaxe gooi en hoop vir die beste.
Ek sien baie uit daarna. Sal maar sien of ek kan slaap vanaand.
Groete

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Fri Sep 16, 2016 10:47 am
by Supacow
Stompe wil jy die gonge spaar?

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Fri Sep 16, 2016 10:55 am
by JacquesT (Stompe)
Supacow wrote:Stompe wil jy die gonge spaar?
Ja shame arme goed.
CFR wil nie saam speel nie, so die 243 moet maar sy deel bring.

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Fri Sep 16, 2016 10:55 am
by Eugene
Supacow wrote:Stompe wil jy die gonge spaar?
Sal darem maar 'n storie afgee as hy met daai vmax'e die gonge wat ons by hom gekoop het, stukkend skiet:.....Image

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Fri Sep 16, 2016 12:26 pm
by SakoTrippel2
Toemaar Stompe ek gaan ook daar opdaag met my 243....ons hoop maar die wind waai nie

Groete
Frans

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Fri Sep 16, 2016 12:28 pm
by Eugene
SakoTrippel2 wrote:Toemaar Stompe ek gaan ook daar opdaag met my 243....ons hoop maar die wind waai nie Image

Groete
Frans
Daar gaan net ligte wind wees, lyk na so tussen 9 en 10 mph.... 8) Dit maak net die speelveld gelyk.

Re: ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Sat Sep 17, 2016 8:46 pm
by Capt. Yoda
Eugene wrote:
SakoTrippel2 wrote:Toemaar Stompe ek gaan ook daar opdaag met my 243....ons hoop maar die wind waai nie Image

Groete
Frans
Daar gaan net ligte wind wees, lyk na so tussen 9 en 10 mph.... 8) Dit maak net die speelveld gelyk.

Weer n bitter lekker dag dankie julle, Eugene jy moet dalk daar aan dink om n ander weather app te gebruik

ALRHA Long Range Gong Shoot, 25 June 2016, Heilbron

Posted: Sat Sep 17, 2016 8:51 pm
by Eugene
Hahaha! Ek het nooit vir meer as 10mph wind gestel nie.....;)

Was goed om julle manne weer te sien en ook nuwe mense te ontmoet! Dankie vir julle bywoning!