223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Volgens quickload het ek so "thumb suck" gekyk en lyk dit dat die spoed met die A maxe so teen 2950 fps sal loop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek maak daai selfde somme maar het gehoop iemand het al iets gemeet.
Sako doppe hou so 30.3gr H2O en die TPL waarteen ek gaan begin laai is 62mm, sal maar sien of ek daai boonste node haal sonder erge druk.
Sako doppe hou so 30.3gr H2O en die TPL waarteen ek gaan begin laai is 62mm, sal maar sien of ek daai boonste node haal sonder erge druk.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Riaan, Geno bring vir ons magesyne in wat hierdie lang TPL kan vat. Die fabrieksmagesyn vat net rondtes tot 58mm
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Arnold,dan sal ons vir Geno moet sê dat hy so moet maak vir ons.Arnold wrote:Riaan, Geno bring vir ons magesyne in wat hierdie lang TPL kan vat. Die fabrieksmagesyn vat net rondtes tot 58mm

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Hi Arnold,
Ek het myne laat AI, toe ek gewag het vir my liksens.
Op die oomblik het ek 'n lading uitgewerk vir my 60BT, skiet baie mooi, half MOA en minder. Teen 3246fps.
Gaan die naweek bietjie springbokke skiet dan sal ek fotos kom laai, (as ek raak skiet
)
Wag vir die magesyne van Geno, dan sal ek die swaarder punte laai. Dink aan die JKL koels... moet nog besluit...
Groete
Emile

458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Arnold,
Is joune ook geackley?
Groete
Is joune ook geackley?
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Nee, ek het besluit teen die Ackley so hy is nog soos hy van sy ma af gekom het 
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Sal daar n teoretiese som te make wees oor hoeveel skote n AI 223 se loop langer sal hou as n onge-AI indien enige?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Logies sal ek dink die loop van 'n AI sal 'n korter loop leeftyd hê, aangesien 'n AI die koeëls vinniger skiet.
Mag wees dat ek mis verstaan.
Mag wees dat ek mis verstaan.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Nee weet gladnie Supacow,
Nie eers geweet dat 'n AI se loop langer hou nie?
Arnold,laat weet asb hoe daai Amaxse maak, met die 62mm tpl.
Groete
Nie eers geweet dat 'n AI se loop langer hou nie?
Arnold,laat weet asb hoe daai Amaxse maak, met die 62mm tpl.
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek het al iets gelees, oor die hoek van die skouers verhoed dat die kruit die keel so erg brand... maar weet nie of dit regtig waar is nie. En as dit 'n invloed het, is dit meer as die extra spoed?Stephan86 wrote:Logies sal ek dink die loop van 'n AI sal 'n korter loop leeftyd hê, aangesien 'n AI die koeëls vinniger skiet.
Mag wees dat ek mis verstaan.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek sal laat weet oor die 75gr
Loop leeftyd op die 223 is vir my nie regtig van belang nie so ek het nognie eers probeer soek hoe lank die loop hou nie. Ek onthou Piet Breedt het iets genoem dat sy oes 223 se loop rondom 12000 skote gehou het.
Ek wou nie laat Ackley nie want dan kan ek nie in die 223 veldskiet klas skiet nie.

MP1986
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Feb 17, 2017 2:39 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
"Rowers op Lynwood weg"M98mauser wrote:Oupa myne se loop is ook 26" en S321 werk die beste. Hoe langer daai punt word hoe better die BC ek sal voorstel as jy n teiken punt soek kyk eers na die 69NCC daar is daar by die rowers op lynwood weg skiet hulle en kyk hoe gaan dit, besluit dan of jou resultate bevredigind is en dan kyk jy dalk na iets anders.

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Daar is nou natuurlik die 70gr Nosler wat ook 'n lekker BC het.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Hopelik kry ek een of ander tyd n kansie om hulle te skiet.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170413/9338aed7e735022faad74dde0901ad63.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170413/9338aed7e735022faad74dde0901ad63.jpg
Last edited by Arnold on Thu Apr 13, 2017 12:51 pm, edited 1 time in total.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Nice Arnold, hule lyk leka lank... 62mm tpl. (neem aan jy gaan nie magesyn gebruik nie).
Met hoeveel 321 begin jy?
Haha daai is muur van A-maxe
Groete
Met hoeveel 321 begin jy?
Haha daai is muur van A-maxe
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek laai hulle maar lank en sal enkelskoot skiet tot ek n magesyn het wat hulle so kan vat.
Het maar begin by 22.8gr S321, weetnie wat die Quickload manne sê nie ...
Die 75gr moet werk want daar is baie van hulle
Het maar begin by 22.8gr S321, weetnie wat die Quickload manne sê nie ...
Die 75gr moet werk want daar is baie van hulle
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Hi Arnnold,
Lyk heel, ok.
Stuur al jou data as jy geskiet het dan sal ek help,
Ek het solank jou TPL en dop volume in gesit (my loop lengte gebruik glo dit sal baie naby wees). Die is volgens Standard 321.
Lyk heel, ok.
Stuur al jou data as jy geskiet het dan sal ek help,
Ek het solank jou TPL en dop volume in gesit (my loop lengte gebruik glo dit sal baie naby wees). Die is volgens Standard 321.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Arnold,
Hoever is is hy weg van die lande met die 62mm tpl?
Groete
Hoever is is hy weg van die lande met die 62mm tpl?
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Oupa, hy is so 0.3mm weg van die lande.
Ek het vanoggend vroeg gaan skiet en het geweet die weer gaan sleg wees so om spoed te meet was nie regtig in die beplanning nie ...
So, hoe maak mens dan as jy nie spoed het nie?
Ek laai toe genoeg rondtes met genoegsame dryfmiddel gewigs inkremente dat ek seker is die koeel gaan deur 'n node of anti-node beweeg.
Ek het laag begin by wat ek gereken het sy onderste node is en opgelaai tot waar ek gereken het sy boonste node is. Dit was koud, skat dit was 10 grade met 'n lekker windjie, paar reen druppels en die son wat nognie ordentlik uit is nie (ek was 08:00 klaar geskiet).
Lyk of ek 'n paar skote getrek het maar my raaiskote vir waar die nodes le was darem nie te sleg nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170413/37ad149efc1f35e0d4946a7d32dbbed2.jpg

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Arnold wrote:Oupa, hy is so 0.3mm weg van die lande.
Ek het vanoggend vroeg gaan skiet en het geweet die weer gaan sleg wees so om spoed te meet was nie regtig in die beplanning nie ...
So, hoe maak mens dan as jy nie spoed het nie?
Ek laai toe genoeg rondtes met genoegsame dryfmiddel gewigs inkremente dat ek seker is die koeel gaan deur 'n node of anti-node beweeg.
Ek het laag begin by wat ek gereken het sy onderste node is en opgelaai tot waar ek gereken het sy boonste node is. Dit was koud, skat dit was 10 grade met 'n lekker windjie, paar reen druppels en die son wat nognie ordentlik uit is nie (ek was 08:00 klaar geskiet).
Lyk of ek 'n paar skote getrek het maar my raaiskote vir waar die nodes le was darem nie te sleg nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170413/37ad149efc1f35e0d4946a7d32dbbed2.jpg
Lekker! Nou net so bietjie fine tuning oor! Wens ek kon sommer voor werk op n Donderdag paar skote gaan skiet!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Bevoorreg is nie die regte woord nie 
vlnr: 22.8gr tot 24.2gr in stappe van 0.2gr. Ek was eintlik verbaas dat ek nie meer druk gesien het nie, hopelik hou die sako doppies.//uploads.tapatalk-cdn.com/20170413/34b2e162f76d59ce75de3bcdd9d09f28.jpg

Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Arnold,
Hoe lyk die sako doppe vir jou op die 223. Is hulle ook lekker dun, of skat jy hulle is maar baie standaard?
Hoe lyk die sako doppe vir jou op die 223. Is hulle ook lekker dun, of skat jy hulle is maar baie standaard?
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Arnold, lui ek reg af dat jy nie QL hier gebruik nie?
Sent from my D6603 using Tapatalk
Sent from my D6603 using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be