Page 2 of 4
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Mon Aug 29, 2016 4:21 pm
by Hennie Oelofse
Hi Reghardt,
Waar kan ek so Motor controllertjie koop? Ek sukkel om een in die hande te kry vir my projek. Dalk kan ek een by jou koop?

Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Mon Aug 29, 2016 9:01 pm
by Sybrandz
Ek wil ook weet asseblief?
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Mon Aug 29, 2016 9:20 pm
by Reghardt
Hennie Oelofse wrote:Hi Reghardt,
Waar kan ek so Motor controllertjie koop? Ek sukkel om een in die hande te kry vir my projek. Dalk kan ek een by jou koop?

Naand Hennie
Man ek het vir jou toevallig een, maar hy is al oop gemaak en was gebruik. Alles werk nog 100%.
Die res gaan ek ongelukkig moet gebruik in die bou van die res aangesien ek net genoeg parte bestel het. PM my sodat ons kan reel.
Groete
Reghardt
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Mon Aug 29, 2016 9:40 pm
by Hennie Oelofse
Reghardt wrote:Hennie Oelofse wrote:Hi Reghardt,
Waar kan ek so Motor controllertjie koop? Ek sukkel om een in die hande te kry vir my projek. Dalk kan ek een by jou koop?

Naand Hennie
Man ek het vir jou toevallig een, maar hy is al oop gemaak en was gebruik. Alles werk nog 100%.
Die res gaan ek ongelukkig moet gebruik in die bou van die res aangesien ek net genoeg parte bestel het. PM my sodat ons kan reel.
Groete
Reghardt
Jis dis great Reghardt, baie dankie!!! Dis mos hoekom ek mal is oor hierdie forum. Almal help mekaar so graag.
Ek gaan jou nou gou PM.
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Tue Aug 30, 2016 3:24 pm
by Hennie Oelofse
Reghardt wrote:Hennie Oelofse wrote:Hi Reghardt,
Waar kan ek so Motor controllertjie koop? Ek sukkel om een in die hande te kry vir my projek. Dalk kan ek een by jou koop?

Naand Hennie
Man ek het vir jou toevallig een, maar hy is al oop gemaak en was gebruik. Alles werk nog 100%.
Die res gaan ek ongelukkig moet gebruik in die bou van die res aangesien ek net genoeg parte bestel het. PM my sodat ons kan reel.
Groete
Reghardt
Hi Reghardt,
Ek het jou n PM gestuur. Stuur my jou nommer asb.
Groete,
Hennie
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Mon Sep 12, 2016 1:33 pm
by Brombeer
Reghard
Hoe ver is die masjiene? Kan nie meer wag nie?
Brombeer
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Mon Sep 12, 2016 3:44 pm
by Wayne
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Mon Sep 12, 2016 4:00 pm
by Reghardt
Brombeer wrote:Reghard
Hoe ver is die masjiene? Kan nie meer wag nie?
Brombeer
Middag Brombeer
Man ek het die parte wag net vir nog een. Die werk hou my net so vas dat ek net naweke uitkom by die bou. Ek hoop om dit teen einde van die maand als reg te he. Ek het die meeste al so half aan mekaar. Ek sal later gou so bietjie fotos plaas vir julle. Ek is baie opgewonde.
Vriendelike Groete
Reghardt
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Mon Sep 12, 2016 4:40 pm
by Reghardt
Bietjies fotos soos belowe:
http://i1299.photobucket.com/albums/ag67/Kwagga23/IMG_9822_zpshbhbdvw7.jpg
http://i1299.photobucket.com/albums/ag67/Kwagga23/IMG_9821_zpszisf9c31.jpg
http://i1299.photobucket.com/albums/ag67/Kwagga23/IMG_9820_zpsakkctjfb.jpg
http://i1299.photobucket.com/albums/ag67/Kwagga23/IMG_9819_zpsqmwaqom7.jpg
http://i1299.photobucket.com/albums/ag67/Kwagga23/IMG_9818_zpsxvadybky.jpg
http://i1299.photobucket.com/albums/ag67/Kwagga23/IMG_9817_zps4347heyi.jpg
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Tue Sep 13, 2016 7:41 am
by Wayne
Looking good. Don't let your work interfere too much.

Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Tue Sep 13, 2016 8:02 am
by Capt. Yoda
Lyk regtig baie netjies!
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Tue Sep 13, 2016 9:15 am
by Reghardt
More Manne
Baie dankie vir die positiewe terugvoer sover. Ek het dit goedgedink dat ek die name van die van die wat eerste belangstelling getoon het net op die draad plaas sodat ek kan sien hoeveel van die "batch" oor sal wees.
Ek moet dalk net byvoeg dat ek verseker met die volgende lot my prys sal moet aanpas aangesien ek so bietjie van die kostes onderskat het. Ek gaan egter die prys met hierdie batch moet aanpas na R2450 toe. Ek vestaan as jy om daardie rede jou naam sal wil verwyder.
Die lys is dan as volg:
Albert_7
Wayne
Marlin
HJVisagie
Boerboel
Brombeer
Heinds
JBarlow
Tal
Skag007
JP
Rasmus
Daar is dan ook 4 wat mense in belangstel wat nie op die forum is nie.
Ek het parte vir 20 bestel dus indien die lede wat se naam op die lys is my net kan PM (of hulle nog belangstel) sodat ek kan weet hoeveel nog beskikbaar sal wees.
Soos ek dit nou tel sal daar dan nog 4 beskikbaar wees.
Let wel die lys is nie daar om te sê dat jy gesê het jy sal een vat nie so indien jy voel jy wil nie meer jou naam daar hê nie kan jy hom gerus laat verwyder (PM my net)

. Dit was net om belangstelling te toets dus kry julle voorkeur.
Die werk hou my bietjie besig en kom nie altyd by die bou uit nie, maar het al 'n heel paar aanmekaar.
Vriendelike Groete
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Tue Sep 13, 2016 12:35 pm
by Brombeer
Reghardt
Ek is nog in dankie
Brombeer
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Tue Sep 13, 2016 5:46 pm
by HJVisagie
Eks ook nog in
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Tue Sep 13, 2016 7:45 pm
by Tal
Nog reg met my, jammer as ek mis gelees het, maar het ons n +- van wanne hulle gaan klaar wees
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Wed Sep 14, 2016 7:47 am
by Boerboel
Ek stel nog belang asb,
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Wed Sep 14, 2016 8:03 am
by Heinds
Ek is ook nog in
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Sat Sep 24, 2016 7:54 pm
by Heinds
Naand Regardt, het jy al n ETA vir die masjiene? Wil net weet wanneer dit omtrent sal reg wees. Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Sun Sep 25, 2016 7:25 am
by Marco.Marx
Spoggerig
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Sun Sep 25, 2016 7:38 am
by Tollie.Marx
Spoggerig. Mooi gedoen
Sent from my SM-J500F using Tapatalk
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Sun Sep 25, 2016 8:01 am
by Wayne
I am still in, you can put me down for 2. A mate of mine also wants 1.
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Mon Sep 26, 2016 12:06 pm
by Reghardt
Heinds wrote:Naand Regardt, het jy al n ETA vir die masjiene? Wil net weet wanneer dit omtrent sal reg wees. Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Middag Heins
Ek gaan probeer die naweek wat kom 10 klaar maak (mag dalk meer wees). Ek was die hele verlede week in Jhb vir werk en vlieg weer more oggend tot Vrydag daarna toe. Ek sal julle ophoogte hou. Ek wag nogsteeds vir een part wat met 'n 3d printer gedoen word en dit lyk of dit Woensdag sal klaar wees.
Vriendelike Groete
Reghardt
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Mon Sep 26, 2016 12:10 pm
by Reghardt
Middag Almal
Hier is die lys dan sover:
Albert_7
Wayne x 2
Marlin
HJVisagie
Boerboel
Brombeer
Heinds
JBarlow
Tal
Skag007
Wolfie47
Rasmus
Jaco Strydom
4 x Privaat
Daar sal dus nog twee oor wees van hierdie lot.
Ek was verlede week vir die heel week in Jhb en vlieg more daarna toe tot Vrydag. Ek hoop om soveel moontlik die naweek klaar te maak. Ek wag nog vir een part wat 3d pring moet word maar dit lyk of dit Woensdag sal gereed wees. Ek sal julle ophoogte hou.
Dankie vir die positiewe terugvoer sover.
Vriendelike Groete
Reghardt
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Mon Sep 26, 2016 5:06 pm
by JBarlow
Hi Reghardt,
Ek het intussen reggekom, so jy kan my maar van die lysie afhaal.
Groete
Jacques Barlow
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Mon Sep 26, 2016 7:26 pm
by HJVisagie
Ons wag geduldig Reghard, my werk is ook hectic so ek verstaan volkome.
Sent from my iPad using Tapatalk