Page 2 of 3

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 7:59 pm
by kragvark
Gebruik jy stainless steel media Hennie?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 8:20 pm
by Hennie Oelofse
kragvark wrote:Dit was my plan ook om di vlam te stel, mar ek is nou eers opsoek na i ordentlike "gas torch".


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ja dit is nou weer die volgende vraag. Is n plumber vlammetjie goed genoeg of moet n mens map gas stelsel gebruik soos jurgen gesê het?

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 8:26 pm
by Plaashaas
Flip Groenewald wrote:Kyk as n man se workshop so lyk dan kan dit net maklik gaan
As ek eers die skroewedraaier se punt moet grind (Jacob het hom as n beitel gebruik >:D ) om die extension se plug te vevang, nog voor ek so projek begin, dan ry ek of bottelstoor toe of S&O!

Lekker Kragvark, dit lyk goed.

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 8:31 pm
by kragvark
Ek het gedink om I vibrating tumbler te bou.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 8:32 pm
by kragvark

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 8:49 pm
by Gawie(13mm)
Nee wat maat.
Bou eenkeer 'n "wet tumbler" en kry klaar. Moenie jou energie mors op goed uit die oude doos nie. ;D
Oom PW was saam met Piet Retief op laer skool en selfs hy het een van die. >:+


Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 8:53 pm
by Gawie(13mm)
Hennie Oelofse wrote:
kragvark wrote:Dit was my plan ook om di vlam te stel, mar ek is nou eers opsoek na i ordentlike "gas torch".


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ja dit is nou weer die volgende vraag. Is n plumber vlammetjie goed genoeg of moet n mens map gas stelsel gebruik soos jurgen gesê het?
Meer as 'n 100 manne hier op Jaracal gebruik 'n loodgieters vlam saam met hul Gloeimanne en almal is dood tevrede. Een of twee van hulle gaan oorboord, maar hul is in elke geval op hul eie stasie. ;D

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 8:56 pm
by kragvark
Werk i wet tumbler beter? Het jul gesien wat kos stein less steel media!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 8:56 pm
by Hennie Oelofse
kragvark wrote:Ek het gedink om I vibrating tumbler te bou.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Jy kan dit ook doen... maar laat ek jou vertel wat ek gemaak het dan besluit jy....

Ek het eers begin met n Sonic Cleaner, n frankford arsenal wat ek by S&O gekoop het. Het doppe 4 tot 5 keur deur hom gegooi, hulle het minimaal skoon geword en was nog swart binne. Toe verkoop ek hom en koop vir my n tumbler wat jy nou wil bou, die vibrating een met corncob media by S&O ook. Eerstw lopie het goed gelyk, dop mooi gepolish aan die buitekant. Ongelukkig was die doppe nog pikswart vuil aan die binnekant. En die doppe was erg stowwerig van die media. Toe besluit ek ek gaan n stainless tumbler bou want die stainless tumblers by S&O was net te duur. Die media het my R 750 gekos, maar ek hoef nooit weer media in my lewe te koop nie. En my doppe kom nou so uit...

Dit is vir my persoonlik die beste manier om jou doppe skoon te maak.

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 8:59 pm
by Hennie Oelofse
Gawie(13mm) wrote:Nee wat maat.
Bou eenkeer 'n "wet tumbler" en kry klaar. Moenie jou energie mors op goed uit die oude doos nie. ;D
Oom PW was saam met Piet Retief op laer skool en selfs hy het een van die. >:+

Skies ek tik stadig, luister maar vir Dawie!!! Stainless Media is so R 250 per kg, met 3kg maak ek so 100 30-06 doppe skoon. Moet nie jou tyd mors met die ander goed nie.

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 9:00 pm
by kragvark
Jho dit is mooi skoon, oky so nou het ek net i bou plan nodig vir hom?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 9:04 pm
by PWV
Gawie(13mm) wrote:Nee wat maat.
Bou eenkeer 'n "wet tumbler" en kry klaar. Moenie jou energie mors op goed uit die oude doos nie. ;D
Oom PW was saam met Piet Retief op laer skool en selfs hy het een van die. >:+

Hierdie "wet tumbler" van Gawie het hy natuurlik gebou toe hy nog aan sy ma gedrink het! So, dit is so maklik soos treinry.

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 9:05 pm
by Hennie Oelofse
kragvark wrote:Gebruik jy stainless steel media Hennie?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Yup... sal nooit weer ietsie anders gebruik nie!! O0

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 9:07 pm
by kragvark
Waar kry jul daai stainless media so goedkoop?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 9:07 pm
by Plaashaas
Verseker wet tumble.

Ek het n soortgelyke ontwerp as Gawie maar behalwe vir die drommetjie. Ek sit n tyre op die rollers. As ek grootmaat 9mm of 223 doen gebruik ek n 15" bakkie tyre. Vir kleiner hoeveelhede het ek n gholf karretjie se tyre. Ek het van die loopvlak se kant na binne n paar lang self tapping screws gedraai wat deur steek na binne en die doppe bietjie meer skommel.

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 9:14 pm
by Hennie Oelofse
kragvark wrote:Waar kry jul daai stainless media so goedkoop?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het my stainless media by BJ Oberholzer in die kaap gekoop.

http://www.oberholzerbj.co.za/

Daar is n paar verskillende ontwerpe vir die wet tumbler en meeste van hulle werk met n kar se wiper motor. As jy ene soos myne wil bou kan ek jou help met die planne.

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 9:24 pm
by kragvark
Watse groote stainless media het jy gekoop Hennie? Sien daar is paar soorte


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 9:39 pm
by Hennie Oelofse
kragvark wrote:Watse groote stainless media het jy gekoop Hennie? Sien daar is paar soorte


Sent from my iPhone using Tapatalk
Shoe, nou vra jy my vas. Dink dit was iets soos 1.5mm x 1cm maar kan net vir jou seker maak

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Fri Aug 26, 2016 10:33 pm
by Fanta300

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Sat Aug 27, 2016 7:06 am
by kragvark
Hoe vinnig sal jul se moet die motor draai op die tumbler


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Sat Aug 27, 2016 9:24 am
by Hennie Oelofse
Daarsy, daar is ook n goeie prys vir jou. Ek sou sê so 15-20 rpm as ek moet skat. Koop n wiper motor, jy het n sterk motor nodig. Onthou die drom is vol water, 3 kg se media en die doppe is n gewiggie. N kleiner motor gaan dit nie maak nie.

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Sat Aug 27, 2016 10:02 am
by Gawie(13mm)
kragvark wrote:Hoe vinnig sal jul se moet die motor draai op die tumbler
30 rpm is optimaal.
Onthou net dat met 'n "wiper motor" jy 'n 12v kragbron nodig het wat ten minste 6 Amps uitsit, anders trek die storie sommer dood.

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Sat Aug 27, 2016 10:16 am
by Hennie Oelofse
Gawie(13mm) wrote:
kragvark wrote:Hoe vinnig sal jul se moet die motor draai op die tumbler
30 rpm is optimaal.
Onthou net dat met 'n "wiper motor" jy 'n 12v kragbron nodig het wat ten minste 6 Amps uitsit, anders trek die storie sommer dood.
Yup, ek het sommer n ou pc se power supply gebruik. Maar jy moet hom eers jump...

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Sat Aug 27, 2016 5:14 pm
by kragvark
Was vandag by midas, die goedkoopste wiper motor wat ek kan kry is R500, is dit maar die prys of weet jul van i beter plek?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sommer gou gou gebou!

Posted: Sat Aug 27, 2016 5:24 pm
by PWV
kragvark wrote:Was vandag by midas, die goedkoopste wiper motor wat ek kan kry is R500, is dit maar die prys of weet jul van i beter plek?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Probeer Auto Zone.