Page 2 of 2

Re: FHM?

Posted: Tue Aug 30, 2016 4:55 pm
by Heinz Petersen
Kan jy hulle vir n toetsrit vat

Re: FHM?

Posted: Wed Aug 31, 2016 6:10 am
by willemakou
Heinz Petersen wrote:Kan jy hulle vir n toetsrit vat
Dan is die warranty void! Dink dis kontant en voetstoots. Sal moet versigtig wees jy kan 'n kat in die dak koop...

Re: FHM?

Posted: Wed Aug 31, 2016 8:47 am
by Supacow
Warranty void if seal is broken