Page 2 of 2

Re: Hugo Bullets

Posted: Thu Sep 01, 2016 7:46 am
by Capt. Yoda
Frikkie Coetzee wrote:Een ding van Bryan Litz is dat hy nie bang is om komplimente te gee waar nodig nie

Hy gee ook glad nie om om enige vraag te antwoord nie, self al is dit dalk oor iets negatief oor "sy" koels of soos jy se waar n ander koel ontwerp of van n ander vervaardiger dalk beter presteer as Bergers sal hy altyd die regte antwoord gee. Iets wat baie ander vervaardigers oor die wereld by hom kan leer.
swc-tr wrote:As daar mooi gekyk word na die BC afname teenoor snelheid, is dit duidelik dat die rebated boattail meer "base drag" het as die "gladde" vlakhoek lang boattails.

Mooi manier om dit te verduidelik

Re: Hugo Bullets

Posted: Thu Sep 01, 2016 2:37 pm
by DamDuiker
kerels ek reken daar is niks fout met die koele van Hugo nie, as jy op 1,2km n gong kan klap drie skote in n ry is jy ok!