PCP of Windbuks vir Seun
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: PCP of Windbuks vir Seun
Ek kan jou nie help om te gaan kyk nie, laat die verkoper vir jou n klomp mooi naby foto stuur. Maar vir daai prys, moes jy al gekoop het
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: PCP of Windbuks vir Seun
Ek sien hierdie is 'n ou draad. So ek "Hijack" net so bietjie. My vriend wil vir sy seun ook 'n windbuks koop en hy het 'n baie beperkte begroting van R 1500.00. Ek sal enige iemand se raad waardeur watter tipe windbuks en waar asb.......(hulle is nie sulke ernstige jagters soos van ons lede nie.
)
dankie byvoorbaat
dankie byvoorbaat
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: PCP of Windbuks vir Seun
Basjan
Ek gebruik my pcp om te oefen by die huis en dan verrig hy ook ander takies itv plaag beheer.
Ek geniet hom baie en is baie betroubaar. Het geen idee wat hulle prys nou is nie, en by gese, daar mag ander fabrikate wees wat dalk beter en gemakliker op die sak kan wees, maar hy is elke sent werd vir my.
Werk natuurlik ook goed as jy jou duiksilender kan aanskaf. Dit maak dinge net makliker. Jy kan ook verstellings maak om die spoed aan te pas en so ook die beste groepering te kry met sekere pellets.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: PCP of Windbuks vir Seun
Vir R1500 is dit moeilik sal defnitief nie n pcp wees. Duik silinder en fittings kos al meer as dit. En jy kyk na nog n R50 elke keer om die silinder vol te maak. Hoe oud is die seun? As dit baie jong oukie is moet jy maar kyk na n cheapie soos n gamo shadow 640. En dit sal tweedehands wees. Beste plek sal seker die air rifle forum wees eks bang om te se guntree.
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: PCP of Windbuks vir Seun
Dankie vir die info Barry en Luan.