Page 2 of 2

Re: 180gr & 308Win

Posted: Sun Jun 04, 2017 7:59 pm
by LUAN
tripodmvr wrote:45gr kan naby die node wees, maar die ander 2 begin na maks druk se kant gaan. Node is by 2580vps se rigting.
Net so vir interesantheid wat sal n 30-06 met 22" loop se vinnigste node wees met die koeel?

Re: 180gr & 308Win

Posted: Sun Jun 04, 2017 9:56 pm
by tripodmvr
Lyk asof 2733vps moontlik is met die 190gr CC - druk is op 60K psi.

Re: 180gr & 308Win

Posted: Mon Jun 05, 2017 9:08 am
by swc-tr
tripodmvr wrote: Snaaks dat die Bisley Vereenigings nie aandring op 'n 175gr projektiel, wat beter behoort te doen as die huidige 155gr, nie.
Die doel van Bisley skiet, veral by TR, waar met gaatjie visiere geskiet word, is om die vaardigheid van skuts om die kondisies te lees te toets, daarom skiet hulle met "wind sensitiewe" 155gr koeels.

Re: 180gr & 308Win

Posted: Mon Jun 05, 2017 9:20 am
by Francoisv
Arnold

Lot 713 en 714 335 is stadig genoeg om op 'n 180 te gebruik. As jy lot 9 of 10 in S355 gebruik sal jy ook goeie resultate kry.

Jy kan gerus by Rappie , Joe308 en Bigfoot hiet op die forum gaan kers opsteek.


Francois Vogel

Re: 180gr & 308Win

Posted: Mon Jun 12, 2017 1:05 pm
by Arnold
Ek skiet toe vrydagaand 'n paar skote oor die kronograaf.
S355 lot 11
190gr Nosler CC TPL 73mm
H2O - 56gr
24" loop
+-2445 fps

Hopeloos te stadig so ek gaan nou maar kyk of N540 dalk beter kan werk. Wil nie graag S321 of S341 gooi nie agv potensiele temperatuur sensitiwiteit.

Luan, wat is jou TPL met die 190gr CC?
Ek kan nog langer gaan maar dan pas die rondtes nie in die magesyn nie en ek wil graag uit die magesyn voer.

Re: 180gr & 308Win

Posted: Mon Jun 12, 2017 1:38 pm
by LUAN
Arnold ek laai hulle 75mm lank gooi maar single shot want my magasynkas is te kort maar met die lekker lang freebore hoef ek nie die koel so diep te seat wat my met genoeg dopspasie los vir al die S355.

Re: 180gr & 308Win

Posted: Mon Jun 12, 2017 1:41 pm
by Arnold
Ek kan maks 74.5mm doen as ek reg onthou en dan pootjie die stadige lot s355 my steeds.

Re: 180gr & 308Win

Posted: Mon Jun 12, 2017 1:51 pm
by THOMAST
Ek wonder wanneer die nuwe lot S355 (12?) gaan vrygestel word?

Re: 180gr & 308Win

Posted: Mon Jun 12, 2017 1:51 pm
by LUAN
Arnold wrote:Ek kan maks 74.5mm doen as ek reg onthou en dan pootjie die stadige lot s355 my steeds.
Is jou dop dan reeds vol kruit?

Re: 180gr & 308Win

Posted: Mon Jun 12, 2017 1:53 pm
by swc-tr
THOMAST wrote:Ek wonder wanneer die nuwe lot S355 (12?) gaan vrygestel word?
Hier is wat Elmarie van Somchem daaroor antwoord:

"Only S355 batch 011 is still available. They will manufacture a new batch later in 2017.06.02

Kind regards.

Elmarie Zikmann
Marketer : Reloading and Chemical Products
New Business Development & Sales

Tel: +27 21 850 2541
Fax: +27 21 850 2992
Mobile: +27 829414917
www.somchemreload.com
www.rheinmetall.com
"

Re: 180gr & 308Win

Posted: Mon Jun 12, 2017 6:05 pm
by Andre308
Arnold, gooi hom saam met 335. Niks lekkerder as n mooi mixed load nie.

Re: 180gr & 308Win

Posted: Mon Jun 12, 2017 6:11 pm
by tripodmvr
Is 50/50 die antwoord?

Re: 180gr & 308Win

Posted: Mon Jul 31, 2017 10:36 pm
by Arnold
Ek kry toe n kans om die 180gr te probeer.
180gr BT teen 2600fps (volgens die koeël se val op 500m)

Impaksnelheid was ongeveer 1770fps. Ek het net die jacket opgespoor en dit het nog 79.5 grein geweeg.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170731/a02821dba90085c4f27bdd704030934e.jpg

Re: 180gr & 308Win

Posted: Tue Aug 01, 2017 12:38 pm
by Gian_dP
Arnold wrote:Ek kry toe n kans om die 180gr te probeer.
180gr BT teen 2600fps (volgens die koeël se val op 500m)

Impaksnelheid was ongeveer 1770fps. Ek het net die jacket opgespoor en dit het nog 79.5 grein geweeg.
Hi Arnold,

Wat het jy geskiet? Verrigting van koeel? Klink na lekker lang skoot as spoede so kyk.


Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: 180gr & 308Win

Posted: Tue Aug 01, 2017 1:08 pm
by Arnold
Dit was 'n bok op 450m. Als in aggeneem is ek baie tevrede met die koeël se prestasie en die SWFA 12x42 teleskoop wat presies gestel het ;)

'n 300WM met 'n 180gr Accubond sou egter 'n beter roep wees maar ons kan dit oor 'n bier bespreek!