Tafjak
Jy moet onthou dat iemand soos Hein net die moeilikste van moeilike jakkalse jag,maw die jakkalse wat al klaar n Hilux en Drower van naderby beskou het.Om naby aan daai goed te kom moet jy ver van hulle staan,maw jy gaan ver skiet,die makste onder hulle is alreeds 325mverder(dis waar die toy en drower se asem begin hyg),daarom staan ek nie verbaas dat Hein gereeld daai klas van skote moet skiet nie,hy staan voor n keuse, pas aan en begin 300-400m jakkalse doodskiet,of ly honger.
So Hein is aangepas vir die klas skote,en wat meer is hy doen dit lank al.
Dit help nie ons sit op ons blakers nie,PAS AAN.ons is agter!
johan
Nagskiet van swartrugjakkalse en ander probleemdiere
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Nagskiet van swartrugjakkalse en ander probleemdiere
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
tafjak
Re: Nagskiet van swartrugjakkalse en ander probleemdiere
Johan
Heeltemal reg, ons weet wie om te nader vir meer kennis en uitrusting.
So daai nuwe reamer gaan sy gat af werk.
Mooi so en groete
Taffie

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Nagskiet van swartrugjakkalse en ander probleemdiere
ONS MOET ONTHOU DAAI LANG SKOTE IS NIE DIE REEL SKOOT NIE, MAAR DIE UITSONDERING...SOOS DIE 20 BLESBOKKE OP DIE KOPSKOOT VIDEO IS NET DIE BESTE VAN DIE 200 EN ONS SIEN NET DIE RAAK SKOTE....EN IN DIE NAG SIEN JY DIE JAKKALS IS BAIE VER,,,MAAR NIEMAND WEET PRESIES HOE VER NIE....DIS MAAR N RAAI SKOOT...SO JY PAS AAN EN MET GELUK EN BAIE BELANGRIK ONDERVINDING SKIET JY DAAI JAKKALS OP DIE VER AFSTAND RAAK...PARTYKEER WEET JY OK JY STAAN 300M VAN DIE DRAAD OF DAM OF BOOM AF,, MAAR DIE AFTSAND WAT DIE TEIKEN ANDERKANT DIE GEGEWE MERK OF AFSTAND IS ,, RAAI JY MAAR EN SOMS VERKEERD EN SOMS REG NE.
EN BOK OESTERS SKIET OOK NIE ELKE SKOOT RAAK NIE...DIE BESTES SUKKEL MAAR OM ONDER DIE 2,5 SKOTE PER BOK TE KOM ...MAAR ONS TEL NIE SKOTE NIE, ONS TEL DIE BOKKE IN DIE KOELTROK...DIS BAIE BELANGRIK....EN AL PROBEER ONS OOK HOE HARD EK SE ALTYD VIR DIE BOER DAAR SAL N BOK IN DIE VELD BLY,,,,MAAR ONS BETAAL DIT WAT HY KRY TOT EN MET 7 DAE NA DIE SKIET..EN DAN KOM DAAR ALTYD DAAI GLIPSIES WAT NIE IN DIE KOELTROK MAG KLIM NIE.....EN HULE WORD BILTONG BOKKIES GENOEM...;LOL

Shoot straight and tell the truth!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nagskiet van swartrugjakkalse en ander probleemdiere
Behalwe as jy 'n Leica rangefinder hetMESOMELAS: wrote: MAAR NIEMAND WEET PRESIES HOE VER NIE....DIS MAAR N RAAI SKOOT...SO JY PAS AAN EN MET GELUK EN BAIE BELANGRIK ONDERVINDING SKIET JY DAAI JAKKALS OP DIE VER AFSTAND RAAK
Groete
H
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Nagskiet van swartrugjakkalse en ander probleemdiere
HEIN:
HOEVEEL KEER HET JY GENOEG TYD OM OP N JAKKALS TE RANGE IN DIE NAG EN DAN GEWEER TE STEL EN DAN TE GOOI?
EK HET NIE N RANGEFINDER NIE, BEHALWE DIE BUILD-IN (SKATTING EEN) WAT MY SOMS OOK MAAR LELIK IN DIE STEEK LAAT.
EK HET NOG NIE SAAM MET BAIE SPANNE GEOES NIE EN OMDAT EK MAAR N LONE RANGER MET JAKKALS JAG DING IS HET EK NOG NIE GESIEN DAT IEMAND OP N NAGOES OF GEHOOR VAN IEMAND WAT JAKKALS IN DIE NAG RANGE EN DAN SKIET NIE . DALK WERK DAAI LEUPOLD TELESCOPE MET DIE RANGEFINDER INGEBOU LEKKER VIR DIE DING..
EK HET WEL EEN AAND SAAM MET N SNIPER VAN IRAK(EK WEET HY WERK DAAR MAAR EK WEET NIE WAT HY DOEN NIE),,,SPRINGBOKKE IN DIE VRYSTAAT GEOES....HY HET EEN VAN DAAI SCOPES GEHAD MET DIE RANGEFINDER INGEBOU...MAAR SY SUKSES WAS NIE SO GOED DIE AAND NIE,,,EK DINK NIE HY HET SY PETROLGELD TERUG GEKRY VIR DIE TWEE NAGTE SE SKIET NIE....HY HET WEL BAIE DOPPIES GEFIREFORM WEET EK....

Meso
Daar is geen triek in roep nie, wat ek bedoel is dat daar nie iets is wat deur die bank werk op slim jakkalse nie. Ek dink om slim jakkalse so nou en dan te roei, is om die spesifieke jakkals of jakkalse te ken. Op alle ander jakkalse is roep self die triek.
Ek het gisteraand weer te doen gekry met jakkalse wat ek goed ken (hulle vir my ook), maw die blyplek, ligsku ens. Drie jaar gelede skiet ek in November 5 van die jonges en kon nie hondhaaraf maak met die grotes nie (geduld het onderbreek). Tweejaar gelede in November 2007 skiet ek 7 van die jonges en besef toe dat die ouerpaar reeds in Julie kleintjies kry omdat die jonges alreeds besig was om te wissel. Kon weer nie die ouers skiet nie, het ook later die nag teruggegaan om weer te probeer.
Gisteraand begin ek naby waar ek 2007 die jonges geskiet het, skiet 2 en skuif so 800 m en skiet weer 3 (wind is toe omtrent so 17 km/h). Weet ook dat die jakkalse meer as 5 kleintjies kry, so daar moet nog wees. Na so uur skuif ek verder maar kry niks. Skuif na die plek waar ek die 5 jonges drie jaar gelede gekry het, wat omtrent 1.8 km is van vorige staanplek. Gelukkig sien ek een teen 'n randjie le en weet toe dadelik dat die gala aan is. Ek het eenkeer geroep, haas met fluitjie, en skiet toe een teen randjie, helper en nog 2. Sit remote uit en na al die jare skiet ek die reun maar nog nie die teef nie. Het haar ver teen 'n hang gesien maar bly buite ou slingervel se range.
Nou weet ek dat haar doodsvonnis ook nie vir lank meer uitgestel kan word nie, sy gaan 'n reun kry wat onbekend gaan wees met die omgewing en hopelik met my. Sal julle laat weet as sy omgekom het. Ek beplan die veldslag vir om en by Augustus.
Die les vir my is altyd dat as jy weet daar is jakkalse, vars spore, vars vangste ens. sal geduld goed beloon word!
Taffie
N.S. Ek hoop Hein help reg waar ek droogmaak.

Last edited by tafjak on Sun Jan 25, 2009 9:30 am, edited 1 time in total.
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Nagskiet van swartrugjakkalse en ander probleemdiere
Meso ek stem saam met jou dat wanneer 'n jakkals vinnig op jou afkom daar nie tyd is vir range nie, maar dan is dit ook nie nodig nie, want hy is naby. Ek het al verskeie kere wanneer 'n jakkals nie wil nader kom nie "gerange" en dan geskiet. Op 250m plus sal n jakkals jou genoeg tyd gee om te range voordat hy besluit dit raak nou te gevaarlik. Wat my betref is n rangefinder en n GPS noodsaaklike gereedskap.
Saam spaar hulle jou ook baie soek nadat jy geskiet het. In my area is dit taamlik bosserig en jy soek soms baie lank om n jakkals te kry. Al weet ek dit was beslis raak en al het ek die jakkals sien val deur die teleskoop wil ek hom darm graag in die hande kry nadat die res van hom jakkalshemel toe is. Al wat jy doen is vat 'sight n go' lesing met jou GPS in die rigting waar die jakkals geval het en neem 'n afstandlesing na die plek waar jy geskiet het en projekteer n waypoint daar. Jou GPS vat jou dan reguit na die jakkals toe en in stede dat jy 'n halfuur mors deur te soek na hom, kan jy daardie tyd eerder gebruik om hom te herhinner aan al die lammers wat hy gevang het. Dit help niks, maar ek voel ten minste beter nadat ek so bietjie stoom afgeblaas het.... onthou jy nog die lam wat jy daar by die gronddam gevang het?.... Harde skop.....Onthou jy nog daai stoetlam wat jy in die land gevang het?.....Nog 'n skop ...en so gaan jy aan. dit werk wondere, glo my. Ek kan al amper nie meer wag om 'n gevangde lam te kry nie, net om dit te kan wreek op my manier.

Winners never quit - Quitters never win.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Nagskiet van swartrugjakkalse en ander probleemdiere
kruger.
ek gebruik al die toerusting, maar het nog nooit met die rangefinder geskiet nie,
ek weet ook nie hoe gebruik jy hom in die aand nie..maar ek sal nog sien glo my ek sal nog die kans kry ,,,so julle kan solank begin verduidelik asb...ek leer starig maar seker..
Ja taffie ek het ook so gesinnekie geken ..
Hy het sy familie altyd agter die wilsplaas se heining gehou... in die goverment se grond(saw) ek kry toe toestemming om een aaand daar in te gaan en binne te roep.. jy sal my nie glo nie, toe ek roep, antwoord die man my binne die wildsplaas waar ek hom nooit kon kry nie,, hy misgis hom egter metr die remote en kom reguit bakkie toe gehardloop, en wissel toe die tydelike en ewige sommer so 50 tree van die bakkie af..ek glo hy het in "jakkalstaal" sy familie gewaarsku as ek kom roep.. ek het toe daai aand ook pa ma en oupa en ouma met 4 kleinkinders biki geleer van kop ondertsebo hang aan n bakkie maar dit was 5 jar terug...THOSE WHERE THE DAYS.......