Page 2 of 2

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Mon May 29, 2017 8:28 am
by JacquesT (Stompe)
jankraay wrote:Ek vat al 7

Sent from my iPhone using Tapatalk
Hahahaha, iemand wil Vortex verkoop.

Wel done Pella, dis n great gebaar.

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Mon May 29, 2017 8:57 am
by jankraay
JacquesT (Stompe) wrote:
jankraay wrote:Ek vat al 7

Sent from my iPhone using Tapatalk
Hahahaha, iemand wil Vortex verkoop.

Wel done Pella, dis n great gebaar.
Hahahaha my Vortex gaan nerens heen nie. Wen of nie....Tristan kan gaan doen wavoor hy lief is.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Mon May 29, 2017 9:43 am
by JPS
jankraay wrote:Ek vat al 7

Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie dankie Jan,

Manne al die kaartjies is dus geboek op die stadium. Dus enigeen wat vir my mail of sms gestuur het en gesê het hulle soek kaartjies het ek hulle naam geallokeer na kaartjie toe. Indien enigeen wat kaartjies geboek het dit nie meer gaan neem nie sal ek dit beskikbaar maak hier op die Forum.

Groot dank weereens aan ieder en elkeen vir julle ondersteuning en weereens groot dank aan SO, CMH en G and G varminting vir die borgskap van die wonderlikke prys om die kompetiesie en vondsinsameling n werklikheid gemaak het.

Groete
Jan

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Fri Jun 23, 2017 9:34 am
by JPS
Manne,

Net weereens dankie vir almal se ondersteuning.

Die trekking word More gehou by die ALRHA skiet dag te Parys, sterkte aan almal wat kaartjies het.

Groete
Jan

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Fri Jun 23, 2017 9:54 am
by JacquesT (Stompe)
Jis gaan darem lekker wees as ek more daar weg stap met my nuwe scope.

Jan sterkte met Tristan se kampioenskappe, ek weet die man het hard geoefen en alles in gesit.

Groete

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Fri Jun 23, 2017 9:59 am
by Martin82
JacquesT (Stompe) wrote:Jis gaan darem lekker wees as ek more daar weg stap met my nuwe scope.

Jan sterkte met Tristan se kampioenskappe, ek weet die man het hard geoefen en alles in gesit.

Groete
i think we all as excited. Im more excited about this than the Rugby hahahaha

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Fri Jun 23, 2017 12:15 pm
by ruaanb
mag my luck vir n slag draai asb

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Fri Jun 23, 2017 12:59 pm
by Capt. Yoda
JacquesT (Stompe) wrote:Jis gaan darem lekker wees as ek more daar weg stap met my nuwe scope.

Jan sterkte met Tristan se kampioenskappe, ek weet die man het hard geoefen en alles in gesit.

Groete

Ek het nogals so snaakse gevoel jy gaan hom wen, gelukkig kry ek dan die A1 level

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Fri Jun 23, 2017 6:42 pm
by jankraay
Ek gaan daai gevoel nou kom op dinges want ek dink daai scope is myne...

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Fri Jun 23, 2017 7:05 pm
by joe rocket
Ek het al n tjoklit koek gewen toe ek 13 jaar oud was by die skool se kermis, nogal ook 'n " lucky draw". Ek gaan haal toe die koek by die hoof op die verhoog. Nogal n lekker koek met " caramel" tussen die twee lae. Vreeslik opgewonde neem ek die koek in ontvangs by die hoof, kyk ek is baie bly, want dit is die eerste keer dat ek ooit iets wen. In my haas om van die verhoog af te kom hak my voet aan die mikrofoon se draad en ek val die koek moer toe. Dit was ook die laaste keer dat ek iets gewen het!

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Sat Jun 24, 2017 11:52 am
by Martin82
Does anyone know what time the draw is?

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Sat Jun 24, 2017 2:03 pm
by JacquesT (Stompe)
Martin82 wrote:Does anyone know what time the draw is?
Hy gaannou amper gedraw word.

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Sat Jun 24, 2017 3:20 pm
by ruaanb
En. ?

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Sat Jun 24, 2017 6:55 pm
by snakker
ruaanb wrote:En. ?

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
So, wie van julle manne is Scope ryker?

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Sat Jun 24, 2017 7:00 pm
by ruaanb
Lyk my nie ek nie

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Sat Jun 24, 2017 7:11 pm
by Heinds
Niemand op jaracal nie of dalk gaan hulle nog laat weet.

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Sat Jun 24, 2017 7:58 pm
by JPS
Naandsê manne,

Nou nou net eers by huis gekom.

Soos belowe is die draw vandag gedoen na afloop van die ALRHA se skietdag op Parys.

Eersteens net dankie vir almal hier se ondesteuning, Eugene wat die draw gedoen het vir ons en dan die Borge wat die prys moontlik gemaak het, Safari Outdoor, CMH en G&G Varminting

Die Wenner van die scope was Jaco Nell van Heilbron. Hy is ongelukkig nie Jaracal lid nie maar baie gelukkig om die mooi prys te wen.

Groete
Jan

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Sat Jun 24, 2017 8:07 pm
by Heinds
JPS wrote:Naandsê manne,

Baie geluk Jaco,

Ten minste gaan ons mandelas vir n goeie doel!

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Sat Jun 24, 2017 8:07 pm
by snakker
Dankie Jan, geluk aan daai man - lekker prys

Re: WEN 'n NIGHTFORCE NXS SCOPE, TIER ONE RINGE EN ACCURACY

Posted: Sat Jun 24, 2017 8:40 pm
by ruaanb
Dankie geluk aan die wenner!

Sent from my SM-G900F using Tapatalk