Page 2 of 2
Re: IDENTIFISEER DIE MUSGRAVE
Posted: Fri Jun 02, 2017 9:31 pm
by Danie01
Frikkie Coetzee wrote:Danie. Gaan kyk bietjie weer na jou pa se geweer. Die SB en die mod 80 lyk glad nie na mekaar nie. Die SB het n controlled feed Mauser tipe non rotating extractor, die veiligheidsknip is op ander plek. Die slotte lyk.
Frikkie,
Die fotos hierbo lyk presies soos my pa se geweer se slot met die veiligheidsknip langs die kant, dit mag dalk wees dat my pa se geweer dan nie n mod80 is nie maar ek is amper doodseker dit staan op sy loop??
Het iemand dalk n foto van n Mod 80 aksie?
Groete
Danie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: IDENTIFISEER DIE MUSGRAVE
Posted: Fri Jun 02, 2017 11:33 pm
by LRLaubscher
n Vriend van my, ook hier op die forum het n musgrave met SB aksie 243 gehad. Die geweer wou nie skiet met rak ammo nie.
Ons doen toe lading ontwikkeling om die storie darem stywer bymekaarvte kry. Om n idea te gee die geweer het met PMP rak ammo so 3" groepeer op 100m.
Ons het Hornady 87gr vmax geskiet, met ladings tussen 41-42.5gr S365.
Nou ons het nie spoed gemeet op daai stadium nie, maar daar was geen druk tekens op doppe of swaar slot oop maak of so nie. Ek laai ook nie van vandag af nie en het al die foute gemaak so is altyd veilig en werk op.
Met die lading se fine tune-geweer skiet toe al n 3/4 duim groep, maak die slot toe na een skoot moeilik oop.
Geen druk op dop nie, en primer pocker ok fine, skoot le ok tussen ander.
Ek voel toe slot se locking lugs voel grof as mens rondte kamer.
Vat na n geweer smit om te kyk.
Die locking lugs bedding surface het collapse, aan aksie se kant. Head spacing gef0k. Geweer smit se hy ht nog nooit aan n aksie gewerk wat se staal so sag is nie. Ons het die geweer toe laat blue print, en verkoop vir n afgewaterde prys.
Meksien is daar meriete in die storie van die sagte SB aksies, want die voorbeeld was beslis.
My 2c
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: IDENTIFISEER DIE MUSGRAVE
Posted: Sat Jun 03, 2017 12:10 am
by Hein M.
Zuku wrote:Hi Almal
Dankie vir al die terugvoer, Hier is die fotos van die slot aksie van nader
Lekka dag
SB Musgrave
Re: IDENTIFISEER DIE MUSGRAVE
Posted: Sun Jun 04, 2017 9:32 pm
by Frikkie Coetzee
Danie01 wrote:
ek is amper doodseker dit staan op sy loop
Danie. Dit sal nie op die loop staan nie. Sover ek weet het Musgrave geen model naam op die loop ooit gemerk nie. Musgrave model nommers was altyd links opmdie aksie.
Mooi loop.
Re: IDENTIFISEER DIE MUSGRAVE
Posted: Sun Jun 04, 2017 9:49 pm
by Danie01
Frikkie Coetzee wrote:Danie01 wrote:
ek is amper doodseker dit staan op sy loop
Danie. Dit sal nie op die loop staan nie. Sover ek weet het Musgrave geen model naam op die loop ooit gemerk nie. Musgrave model nommers was altyd links opmdie aksie.
Mooi loop.
Dankie Frikkie, ek sal weer mooi gaan kyk waar wat staan en eerder seker maak.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: IDENTIFISEER DIE MUSGRAVE
Posted: Thu Jul 13, 2017 6:41 pm
by Danie01
Danie01 wrote:Frikkie Coetzee wrote:Danie01 wrote:
ek is amper doodseker dit staan op sy loop
Danie. Dit sal nie op die loop staan nie. Sover ek weet het Musgrave geen model naam op die loop ooit gemerk nie. Musgrave model nommers was altyd links opmdie aksie.
Mooi loop.
Dankie Frikkie, ek sal weer mooi gaan kyk waar wat staan en eerder seker maak.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Goeiedag manne
Ek het mooi gaan kyk op my pa se 243 en dit moet n SN wees soos Frikkie gesĂȘ het, die reeksnommer begin met n S en daar staan niks van Mod80 op geweer nie, weet nie waar ek dit gesien het nie.
Wil maar net bevestig dat Frikkie reg was.
Groete
Danie
Sent from my iPhone using Tapatalk