Page 2 of 2

Re: Strelokpro Tuning vir 6.5 Creedmoor

Posted: Wed Jun 21, 2017 12:13 pm
by LoopSoosStroop
Morne Van Der Merwe wrote:.... en 15grade ingelees in Strelok....
Sho, is Krokodilspruit so steil?

Re: Strelokpro Tuning vir 6.5 Creedmoor

Posted: Wed Jun 21, 2017 7:07 pm
by Morne Van Der Merwe
Dankie Gawie, jou som maak dit nou maklik.
Oor die 15grade kan ek verkeerd wees. Dis sommer so geskat, en die metode Aaron van Gunwerks op sy een youtube video gebruik om heiling te bepaal gebruik. Die vuis metode.

Re: Strelokpro Tuning vir 6.5 Creedmoor

Posted: Thu Jun 22, 2017 7:30 am
by Klopper
Morne Van Der Merwe wrote:Dankie Gawie, jou som maak dit nou maklik.
Oor die 15grade kan ek verkeerd wees. Dis sommer so geskat, en die metode Aaron van Gunwerks op sy een youtube video gebruik om heiling te bepaal gebruik. Die vuis metode.
Volgens Google earth en n' online calculator is hy + 2 grade, het ook gedink dit kan meer wees.

Re: Strelokpro Tuning vir 6.5 Creedmoor

Posted: Thu Jun 22, 2017 8:52 am
by Morne Van Der Merwe
Klopper dink jou 2grade klink meer realisties.
Dankie vir jou inset.
Groete
Morné