Page 2 of 2

Re: Oryx surprressors

Posted: Mon Oct 23, 2017 3:00 pm
by Gawie(13mm)
Dankie Eugene vir die terugvoer. Ek het my oog op een.

Re: Oryx surprressors

Posted: Mon Oct 23, 2017 6:45 pm
by Malan123
Gawie, jy kan genuinely maar een koop. Jy sal nie spuit wees nie

Re: Oryx surprressors

Posted: Mon Oct 23, 2017 9:07 pm
by Multech
Dankie Eugene ook vir die terugvoering, ons waardeer!

Re: Oryx surprressors

Posted: Wed Nov 08, 2017 11:00 am
by ruaanb
Ek het Saterdag met 'n vriend se 300wm geskiet met eers sy our ERC demper en toe die nuwe Oryx.
Die Oryx is heelwat stiller as die ERC en die terugskop was vir my ook beter met die Oryx.
Met die Oryx het dit gevoel of jy so 'n stadige terug stoot kry.

Ek het op my selfoon 'n sound analyzer app wat ek toe gebruik het om 'n idee van klank demping te kry.
Selfoon is aan einde van bank so na as moontlik aan demper onder die loop gesit.
Volgens my toets was die Oryx 19 decibels sagter as die ERC.

Dit is maar net my persoonlike ondervinding gewees.

Re: Oryx surprressors

Posted: Sat Nov 25, 2017 3:46 pm
by Multech
Lekker om te hoor julle manne is gelukkig!

Kontak ons gerus indien iemand belangstel

Groete, Callie

Re: Oryx surprressors

Posted: Mon Jul 29, 2019 10:48 am
by Toyrsi
jankraay wrote:Ek het nou 4 van hulle en sal nie weer n ander een gebruik nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171005/3e9b9bc2e899d09abafe47f5fbd90c35.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
Jankraay is daai die gewone of die reflex en hoekom het jy die betrokke 1 gekies.
Dankie

Re: Oryx surprressors

Posted: Mon Jul 29, 2019 10:52 am
by jankraay
Toyrsi wrote:
jankraay wrote:Ek het nou 4 van hulle en sal nie weer n ander een gebruik nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171005/3e9b9bc2e899d09abafe47f5fbd90c35.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
Jankraay is daai die gewone of die reflex en hoekom het jy die betrokke 1 gekies.
Dankie
Dit is die Reflex. Hy is baie stil en dit was maar die hoof rede gewees. Geweer is lankal verkoop en Oom Marius benut nou daai KD maar ek skiet nogsteeds met 3 van hulle op my ander roere.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Oryx surprressors

Posted: Fri Apr 30, 2021 1:44 pm
by Vloot
Ek sien die is al ou raad op die forum maar gooi maar my 2c by. Ek het nou 4 Oryx Silencers op van my roere. Juis nou laas naweek een op my ou .303 Britt gesit en was weereens baie beindruk.

My eerste een is op n .308 Win en het al meer as 2k skote deur met geen probleme.

Ek kan ORYX tensterkste aanbeveel vir enigeiemand.




Sent from my SM-G960F using Tapatalk