Page 2 of 2

Re: Haelgeweer advies.

Posted: Fri Apr 13, 2018 11:25 am
by Harambe
Nee oukei ek is verkeerd

Re: Haelgeweer advies.

Posted: Fri Apr 13, 2018 3:01 pm
by naas222
lyk my hierdie kan n lekker gesprek raak..
my siening.. mik met altwee oë OOP. en afhangend of klei na jou of weg beweeg amper geen lead.. dwars verby jou lead hom tot jy die spoed en gun ken.. n meter of n half meter.. (dink nie daars n reël wat sê n meter nie...)dis maar net oefening.. die klei duif manne kan meer hieroor sê...
maar ek verstaan die vorige meter redenasie...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Re: Haelgeweer advies.

Posted: Fri Apr 13, 2018 6:37 pm
by Rudi Fischer
Sien die klei ... skiet die klei

Re: Haelgeweer advies.

Posted: Fri Apr 13, 2018 6:50 pm
by naas222
Rudi Fischer wrote:Sien die klei ... skiet die klei
net nie as hy nog in box is nie :)

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Re: Haelgeweer advies.

Posted: Fri Apr 13, 2018 7:56 pm
by johannvdg
naas222 wrote:my siening.. mik met altwee oë OOP.
Naas dis wonderlik as dit vir jou werk, maar wat as n mens oog dominansie probleme het? Mens kan haelgeweer skiet met twee oë oop of met een oog toe, net nie met altwee oë toe nie.

Dieselfde met Rudi se tegniek, as jy die natuurlike instink en talent het, wonderlik, maar as nie gaan jy op daai manier bitter baie mis skiet.

Ek dink baie mense kan ook baat vind deur 'n paar sessies saam met n goeie coach te boek, veral aan die begin, om te verhoed dat n mens slegte gewoontes aanleer.



Sent from my SM-P605 using Tapatalk

Re: Haelgeweer advies.

Posted: Fri Apr 13, 2018 8:01 pm
by naas222
johannvdg wrote:
naas222 wrote:my siening.. mik met altwee oë OOP.
Naas dis wonderlik as dit vir jou werk, maar wat as n mens oog dominansie probleme het? Mens kan haelgeweer skiet met twee oë oop of met een oog toe, net nie met altwee oë toe nie.

Dieselfde met Rudi se tegniek, as jy die natuurlike instink en talent het, wonderlik, maar as nie gaan jy op daai manier bitter baie mis skiet.

Ek dink baie mense kan ook baat vind deur 'n paar sessies saam met n goeie coach te boek, veral aan die begin, om te verhoed dat n mens slegte gewoontes aanleer.



Sent from my SM-P605 using Tapatalk
nou nie aan sterk oog swak oog gedink nie.
dis waar ek geleer het van 2 oë oop.. by n kleiduif club afrigter.. toe ek daar aankom en mik soos n koel geweer met een oog en swak skiet.. verander hy my lyfhouding en sê 2 oë oop.. en moet sê dit het my gehelp daai ...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk