Re: Case trimmer
Posted: Tue Aug 14, 2012 8:41 am
More SJ,
Ek gebruik 'n Lee case trimmer. Dit werk great vir my. Ek sit my lock stud in 'n battery boor en doen al my doppe so. Dit spaar darem my vingers. En dit werk relatief vinnig ook, Jou doppe word dan ook almal dieselfde lengte gesny, omdat jy 'n case gauge length het in die trimmer wat agter op die lock stud vas druk.
Ek verstaan wat Hein se dat die pennetjie wat deur die flashhole gaan kan korter word. Maar teen R69.99 vir 'n nuwe lock stud en gauge length dink ek nie ek gaan vinnig verander van die Lee case trimmer af nie.