Page 2 of 2

Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies

Posted: Fri Jul 06, 2018 8:53 am
by Arnold
1lum1nat1 wrote:Dankie vir almal se terugvoer.

Ek was redelik set op n MOA/MOA scope, maar na my gesprek met Paul by die Powderkeg heroorweeg ek dit.

Wat skiet julle manne?


Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Praat maar nog so bietjie met Paul en dan sit jy n Kahles of Delta op daai geweer van jou ;)

Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies

Posted: Fri Jul 06, 2018 9:03 am
by Gawie(13mm)
Arnold wrote:
1lum1nat1 wrote:Dankie vir almal se terugvoer.

Ek was redelik set op n MOA/MOA scope, maar na my gesprek met Paul by die Powderkeg heroorweeg ek dit.

Wat skiet julle manne?


Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Praat maar nog so bietjie met Paul en dan sit jy n Kahles of Delta op daai geweer van jou ;)
Hoe lyk die teleskope se prys teenoor die begroting van R20k tot R30k?

Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies

Posted: Fri Jul 06, 2018 9:18 am
by Arnold
Die Delta sal in daai begroting pas

Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies

Posted: Fri Jul 06, 2018 9:40 am
by 6mmMusgrave
Huko rek mens nie budget na R36 toe en koop n Sig Tango 6

Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies

Posted: Fri Jul 06, 2018 12:05 pm
by 1lum1nat1
Gawie, die Delta is so R29k odd en die Kahles se K624i is so R45k, wat bietjie styf raak vir my.

Die probleem is dan sit ek nou met een roer met n MOA scope en n ander een met n Mrad. Die Viper HS LR gaan van die 300WM na die 6.5x55 skyf.

Die DMR2i is n baie goeie prys vir wat jy kry en ek sukkel om die prys/produk van die LRP te wen as ek na MOA kyk.

Lyk my as jy beter glas as die LRP/DMR soek moet jy min R12k odd meer betaal. Maar ek wil ook een keur koop en klaar kry. Wil nie na die ryd spuit wees nie.

Edit: bygesê ek is verseker die swak skakel, my roer en huidige teleskoop is seker heelwat beter as wat ek is. So ek sukkel al klaar om R30k te regverdig

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies

Posted: Fri Jul 06, 2018 12:07 pm
by Ranger
I've heard good things about the Bushnell DMRii PRO, waiting to hear if there's stock in SA and at what pricing obviously but is should be in that price range.

Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies

Posted: Fri Jul 06, 2018 12:14 pm
by Gawie(13mm)
Ek sou iemand naby my opsoek wat die genoemde teleskope het en fisies op 'n langbaan met hul speel voor ek daai klas pitte uithaal. ;D

Teleskope is vir my 'n persoonlike saak. Nes motorkarre is daar die waarvan ek hou en dan is daar die wat ek nie kan bekostig nie. ;D

Persoonlik sal ek nooit 'n teleskoop koop voor ek nie seker is dat ons 'n baie lang pad saam gaan stap nie.

Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies

Posted: Fri Jul 06, 2018 11:10 pm
by 1lum1nat1
Wel, nou moet ek net n reticle kies, Delta Stryker 4.5-30 gaan op die roer. Dankie Johan.

Kanse is goed as ek so gelukkig met hom is soos die manne op die internet sê gaan daar een op die 6.5x55 ook gaan.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies

Posted: Fri Jun 11, 2021 3:30 pm
by 1lum1nat1
Amper 3 jaar later en ek wil nou plan maak met die Vortex op die 6.5x55. Hy het lekker gewerk en absoluut niks fout nie, maar sal verkies om te standardiseer.

Die Delta Stryker is net effe te duur vir wat ek met die roertjie doen, maar wil oor skuif Mrad toe. Ek het 30mm NF ringe reeds op roer. Kan julle enige iets voorstel naby aan R20k?

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies

Posted: Fri Jun 11, 2021 8:00 pm
by edwill
1lum1nat1 wrote:Amper 3 jaar later en ek wil nou plan maak met die Vortex op die 6.5x55. Hy het lekker gewerk en absoluut niks fout nie, maar sal verkies om te standardiseer.

Die Delta Stryker is net effe te duur vir wat ek met die roertjie doen, maar wil oor skuif Mrad toe. Ek het 30mm NF ringe reeds op roer. Kan julle enige iets voorstel naby aan R20k?

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Delta Javelin

Sent from my SM-G970F using Tapatalk


Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies (nou Mrad)

Posted: Fri Jun 11, 2021 11:14 pm
by Wingnut
Goeie naand.

Net 'n klip in die bos. Athlon se Midas Tac en Ares modelle ook baie nice.

Ek self besit nie 1 nie, maar lyk nice. Ekt 2x Pst gen2s, altyd goeie opsie.

Sterkte met al die keuses.

Re: FFP 1/4 MOA vir teiken en jag opsies

Posted: Mon Jun 14, 2021 12:01 pm
by 1lum1nat1
1lum1nat1 wrote:Amper 3 jaar later en ek wil nou plan maak met die Vortex op die 6.5x55. Hy het lekker gewerk en absoluut niks fout nie, maar sal verkies om te standardiseer.

Die Delta Stryker is net effe te duur vir wat ek met die roertjie doen, maar wil oor skuif Mrad toe. Ek het 30mm NF ringe reeds op roer. Kan julle enige iets voorstel naby aan R20k?

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Kan ek nog n paar opinies kry asb.

Dankie vir die 2 voorstelle tot dusver.

Sent from my SM-G980F using Tapatalk