Dankie manne, ek het pm's gestuur aan almal tot by Viking wat aangevra het.
Die manne wat nog kaartjies wil he, kyk net asb op die eerste plasing van my op die draad vir die totale kaartjies wat nog beskikbaar is.
Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019 (uitverkoop)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD

Manne daar is nog 3 kaartjies oor vir die pakket jag.
Ek bump maar net weer indien enige iemand dit nog nie raakgelees het, of vergeet het daarvan.
Sluitingsdatum = 28 Augustus '18
Trek datum 31 Augustus '18
Ek bump maar net weer indien enige iemand dit nog nie raakgelees het, of vergeet het daarvan.
Sluitingsdatum = 28 Augustus '18
Trek datum 31 Augustus '18
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
cjb0000
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Nov 03, 2016 9:02 pm
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
goeie naand fhm ek sal die laaste 3 kaartjies vat
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019
PM gestuurcjb0000 wrote:goeie naand fhm ek sal die laaste 3 kaartjies vat
Sent from my iPhone using Tapatalk
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019 (uitverkoo
Die kaartjies is nou almal verkoop! (phew dankie tog)
Baie-baie dankie aan die manne wat weer hand in die sak gedruk het die jaar om n kans te vat en ons skool te ondersteun. Ek hoop saam met julle almal dat ons die jaar darem een van die pryse wen tussen ons klomp uile hier in die boom. Ek het self 10 kaartjies op my naam.
Die trekking is 31 Aug en dan sal ek hier kom plaas wie die wenners was.
Weereens dankie julle!

En die wenners is.....
Geagte Ouers
NEEM KENNIS ASB!!
Die volgende persone is die wenners van ons jagkaartjie-trekking wat vandag plaasgevind het!!
EERSTE PRYS: Franz Eder (Germany), Kaartjie nommer 4643
TWEEDE PRYS: Slabbert Maartens Jnr. (Suid-Afrika), Kaartjie nommer 14798, (Selfoon 082 329 4414)
DERDE PRYS: André Barnard (Tsb), Kaartjie nommer 2883, (Selfoon 081 122 8532)
VIERDIE PRYS: D. de Villiers (Rundu), Kaartjie nommer 1018, (Selfoon 081 204 9509)
Baie baie dankie aan ‘n ieder en ‘n elk wat so hard gewerk het om die kaartjies te verkoop en ‘n GROOT DANKIE aan die skenkers van die jagpakkette!!
Dit word REGTIG OPREG WAARDEER!!
Gimnasiumgroete
Ruaanb daai bksm plaaslik met jou van ook nog...het jou kaartjie gesteel. Hy het sy wenkaartjie met nommer 2883 en jou kaartjie was 2833.
Baie dankie vir al die getroue ondersteuners wat weereens NIKS gewen het nie (ek sug ook al). Ek verstaan daar was oor die 15 000 kaartjie verkoop manne! Puik gedoen!

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jagkaartjies: 4 x jagpakette - Namibia - 2019 (uitverkoo
Ek het sy nr LOL. Gaan vir Plaashaas op hom sit.