Page 2 of 2

Re: Beste Smeermiddel

Posted: Thu Feb 14, 2019 12:02 pm
by WSM
Boretech grease op die nokke en Prolong SP100 (Die spuitkannetjie) vir Grendel ens.

Geno

Waar kan ek van die Boretech Extreme Grease te koop kry, myne raak min?
Hou jy dalk aan?

Mooi dag!

Re: Beste Smeermiddel

Posted: Thu Feb 14, 2019 1:24 pm
by Wouter Roets
Ek dink die beste smeermiddel is Durex s'n. Ek hou veral van die strawberrie geur een.

Re: Beste Smeermiddel

Posted: Thu Feb 14, 2019 1:48 pm
by tripodmvr
O hel, hier kom daardie "candoom" al weer ter sprake !!!!!

Re: Beste Smeermiddel

Posted: Thu Feb 14, 2019 1:55 pm
by Wouter Roets
Oom Maruis dit is mos Valentynsdag!

Re: Beste Smeermiddel

Posted: Thu Feb 14, 2019 2:03 pm
by FHM
++>: Wout is alweer so slim soos n boom vol uile en hy het n broek vol planne! ++>:

Re: Beste Smeermiddel

Posted: Thu Feb 14, 2019 2:44 pm
by Swede
FHM wrote:++>: Wout is alweer so slim soos n boom vol uile en hy het n broek vol planne! ++>:
Hoop hy het 'n broek oplossings ook